Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Phillip & Ella Kotzé
vetseunvetseun
Ons Beste Treffers ... SELBCD829 2009 SELECT
1. Die Weersiensdag
2. In Love With You (Ella Kotzé)
3. 'O Sole Mio
4. Die Mooiste Vier Woorde
5. Memory (Ella Kotzé)
6. The Great Pretender (Phillip Kotzé)
7. Liefde, Wyd Soos Die See
8. Time To Say Goodbye
9. Caravan Song (Ella Kotzé)
10. So Wil Ek Ons Liefde Hou (Phillip Kotzé)
11. Saam
12. The Rose (Ella Kotzé)
13. I Believe (Phillip Kotzé)
14. Sometimes When We Touch
15. Soos 'n Ster In Die Nag
16. Climb Every Mountain (Ella Kotzé)
17. You'll Never Walk Alone (Phillip Kotzé)
18. Almal Weet
19. Smoor Verlief
20. Jerusalem

vetseunvetseun
Grootste Treffers & Meer . SELBCD447 2003 SELECT
1. Die Weersiensdag
2. Die Mooiste Vier Woorde
3. Soos 'n Ster In Die Nag
4. Almal Weet
5. Liefde, Wyd Soos Die See
6. Saam
7. Tot Dan
8. Piet-My-Vrou
9. So Wil Ek Ons Liefde Hou
10. Neem My Terug
11. Smoor Verlief
12. Sometimes When We Touch
13. Time To Say Goodbye
14. Together
15. Jy Is Liefde
16. Sing Van Die Liefde
17. Ek Wens
18. Ek Het Jou So Lief
19. Het Jy Geweet Jy Is Die Son?
20. Kindersprokie

Die gewilde Bloemfonteinse sangpaar, Phillip & Ella Kotzé, vier hul 18de jaar in die musiekbedryf met dié splinternuwe album: Grootste Treffers & Meer. Hul onderskeie loopbane vroeg in die tagtigerjare begin - Ella as ondersteundende kunstenaar vir Sias Reinecke en Phillip as Anneli van Rooyen se duetmaat. Albei is in eie reg vaardige solokunstenaars en hul professionele aanslag het al saam met van die land se gewildste tenore (Jannie Moolman en Chris Coetzer) en soprane (Rina Hugo en Janita Claassen) op CD gepryk. As duo is dié sterre egter die perfekte prentjie: in die huwelik, op die verhoog én op CD. Dié album versamel twintig romantiese snitte herverwerk en opgeneem, met boonop drie splinternuwe gunstelinge: Almal Weet, So Wil Ek Ons Liefde Hou en Smoor Verlief - met selfs 'n byderwetse popklank. Hul bekendste en gewildste treffer, Die Mooiste Vier Woorde, is ook hierop versamel. Baie van dié juwele was voorheen nie op CD beskikbaar nie. Phillip het ses van die pragliedere gekomponeer en die lirieke vir talle van die ander trefferdeuntjies geskryf. As egpaar - én ouers - is Phillip & Ella in voeling met die lewe en hulle vertolk slegs liedjies waarmee hulle kan vereenselwig. Hul suiwer stemme word blink ten toon gestel op die Engelse werk hierop: Together, Sometimes When We Touch en Time To Say Goodbye - fluweelvokaliteit. Phillip & Ella vertolk met innige passie. Geniet die warmte, die opregtheid van omgee en die tydloosheid van die liefde. Dis 'n album vir hul ondersteuners en bewonderaars. Dis ook 'n album wat aan ánder vreugde sal bring.

vetseunvetseun
Sometimes When We Touch . SELBCD306 1999 SELECT
1. Ek Het Jou So Lief
2. Het Jy Geweet Jy Is Die Son?
3. Vriende
4. Sometimes When We Touch
5. Miskien
6. Die Goue Ring
7. Wat Het Jy?
8. Jy Is Altyd Daar
9. As Ons Mekaar Gewoond Sou Raak
10. Wag Tot Die Lente Klop
11. My Lied Vir Jou
12. Droom
13. Jesus Of Nazareth

Mense is geneig om veknog te raak aan die bekende. So kan kunstenaars maklik uitgeken word aan hul eiesoortige "bekende" musiekstyl. Die gevaar van eentonigheid bly egter 'n element wat te alle tye in berekening geneem moet word... Sometimes When We Touch styg loshande bo die probleem uit en neem Phillip & Ella se gewilde en unieke klank nog 'n trappie verder.

vetseunvetseun
Liefde ............................ SELBCD237 1996 SELECT
1. Soos 'n Ster In Die Dag
2. Die Mooiste Vier Woorde
3. Jy Is Liefde
4. Nooit Weer Alleen
5. Love Changes Everything
6. Meer Liefde
7. Dans Met My
8. Sing Van Die Liefde
9. Dis Tyd
10. Wildste Drome
11. Ek Wens
12. The Great Pretender
13. Simfonie Van Die See
14. Ewig By Jou
15. Jerusalem

vetseun
Saam LP ............................................. 1989 BRIGADIERS MUSIEK


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )