


















Philip de Villiers

Ek Hoor Jou ...................... F1000850 2006 BOWLINE
1. Ek Hoor Jou - MP3 op myspace

2. Jy's Nie Rêrig Weg Nie - MP3 op myspace
3. Moenie Twyfel Nie
4. Op Besoek
5. Don't Lose Your Softness
6. Frail - MP3 op myspace
7. Somer
8. Veel Te Redde
9. Sweet Aneen
10. Razzle Bazzle
11. Your Poison
12. Beautiful Room
13. Vorie TV - MP3 op myspace

1. Veel Te Redde ....... te download hier
die anthem wat Philip verder as musikant bevestig en gevestig het. erkenning van gepasde media institusies en dan ook die ATKV ligteliedjie toekenning is meer as genoeg getuienis. funk ritmes met saamsing heerlik lirieke en positiwiteit en lewe noot. sien ook die DKNT video, te download ook by planetpip, phillip se webkonneksie, alle info en lirieke, daar.
flyers :
2008 08 30 - Philip de Villiers, Die Storiehuis, Malelane
2006 19 September - Philip de Villiers, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R50
2006 1 September - Philip de Villiers, Durbanville Kunskafee, R50
skakels : planetpip - atkv