Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Paul Smith
vetseunvetseun
Flink Vingers LP ................. TRLP 3037 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. PAUL SE DINGE (P. Smith)
2. OUPA SE WALS (P. Smith)
3. ZASTRON SETIES (P. Smith)
4. FLINK VINGERS VASTRAP (P. Smith)
5. JOHAN SE WALS (P. Smith)
6. DIE LIDA TANGO (P. Smith)
Kant Twee:
1. SONOP VASTRAP (Trad. Verw. P. Smith)
2. CHRISTINA VASTRAP (P. Smith)
3. KAFFIRBIER WALS (Trad. Verw. P. Smith)
4. MAANLIG WALS (P. Smith)
5. DANIE SE FYNDRAAI (P. Smith)
6. MEISIE SE WALS (P. Smith)

Paul Smith is in 1980 in 'n ongeluk betrokke en na 'n paar operasies, kan hy nou nie meet sy bene gebruik nie.
Tot nou, het Paul 'n vol lewe gelei. Hy is op Zastron in die O.V.S. gebore. Toe hy omtrent ses jaar oud was, het sy Pa vir hom die eerste drukke op die kitaar geleer. Paul was altyd in kitare geintereseerd en wou eendag soos sy Oupa kan speel.
Na skool het Paul sy vakleerlingskap te Kempton Park gedoen in die boubedyf. Hy het ook begin boks en onder die Ieiding van Ken le Grange geleer by die O'Connor saal in Malvern. Paul "Tiger" Smith het wel bekend geword en het 'Cruiser" Kampioen geword in 1956.
Paul Smith is 'n tier op sy kitaar. - omslag

BASS: Nic Labuschane
ORREL: Cassie Labuschane
KITAAR: Paul Smith
TROMME: Jan Lyme


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )