Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Paul Riekert (Die Menere, Battery 9)

vetseun
Our friend and SA alt music legend Paul Riekert (Battery 9) recently had a brush with death after a serious medical crisis.
To help assist with the exorbitant medical cost, we compiled this 3-track FIX THE MACHINE EP consisting of the Afrikaans Terminatryx songs Paul remixed / collabbed on across the years.
They include:
1. Masjien-Machine (Sementkop Remix by Battery 9) - From the 2017 Terminatryx "Remix v2.0" album
2. Suiker (special guest vocals by Paul Riekert) - Terminatryx 2020 pre-album single release
3. Siek+Sat (Artillerie Mix by Battery 9) - From the 2011 Terminatryx "Remix v1.0" album

All proceeds from this $9 EP will go towards Paul's medical fund and if you're able to contribute more, it will be greatly appreciated.

More details can also be checked out at https://gogetfunding.com/the-fix-the-machine-fund

vetseunLAAI AF
Fix The Machine EP .......................... 2020
1. Masjien-Machine (Sementkop Mix by Battery 9)
2. Suiker (special guest Paul Riekert)
3. Siek+Sat (Artillirie Remix by Battery 9)


Paul Riekert - Die Onsigbares (Gordyn) VID >>> (2019)

'n Anderse staar in die vreemde. Hierdie verhale is nie eintlik spookstories nie, maar het 'n geskiedkundige grondslag. Dit verken Suid-Afrikaanse gebeure en mense in 'n vermenging van woorde, stem en klank. Gebeure soos die Laingsburg-vloed, die eerste hartoorplanting, die gifmoordenares Daisy de Melker asook die vrou wie se lyk regoor Johannesburg in stukke gevind is, word vertel. Die onsigbares is geskryf deur Krisjan Fourie en word meesterlik voorgelees deur Nic de Jager met die sinistere sout-en-peper-klanklandskap van Paul Riekert (van Battery 9-faam).


Paul Riekert - Die Man Wat 'n Huis In Sy Neus Kon Inpas VID >>> (2018)


TERMINATRYX - Siek + Sat (Artillirie Remix) Live - special guest Paul Riekert (Battery 9) VID >>> (2016)


Volkspeler - Akkedis met Paul Riekert (Battery 9) VID >>> (2013)


Paul Riekert - Ek Wou Wes Ry VID >>> (2013)

vetseun
Breyten Breytenbach Lady One
- is now in a foreign night, first light, the song of the cockroach, dreams are wounds as well - Paul Riekert

vetseun
Breyten Breytenbach Mondmusiek
..nagmaal - Paul Riekert
..hoe vaak was ons hier tussen koeltes op die vloer - Paul Riekert
..selfportret van 'n poes-modernis - Paul Riekert

en op mondmusiek is daar drie bydraes, met die teks voorgedra deur breytenbach self, verseker riekert se psigiedeliese klank brousels dat van die eggoende verse vir weke in mens se kop dwaal. weer het ervare manne saamgewerk om hierdie stuk kuns aan ons te bied, onder andere, Albert du Plessis, jean marais en Jürgen von Wechmar. sien mondmusiek blad

vetseun
Breyten Breytenbach Om te Breyten
.. Sin Vir Waardes Hol Mannekyne - Paul Riekert
.. Klanke - Battery 9

Paul Riekert maak 'n noodsaaklike deel uit van hierdie twee produksies deur Albert du Plessis. die Om Te Breyten CD sluit twee songs in "klanke",'n toonsetting van 'n gedig uit die bundel "yk" (breytenbach) en 'n stuk prosa voorgedra met musikale begeleiding, "sin vir waardes hol manekyne" uit "katastrofes" (breytenbach). paul het ook dan by die mondmusiek bekendstelling (woordfees 2001 nagte) albei hierdie liedjies opgevoer, (twee keer). sien om te breyten blad

flyers :
2007 11 15 - Ons Klyntji LAUNCH (Onse Kerk se mense Vol I) : NuL, Paul Riekert, Bacchus Nel, Roof Bezuidenhout plus meer, The Bohemian, Richmond, Johannesburg
2007 11 08 - Ons Klyntji LAUNCH (Onse Kerk se mense Vol I) : NuL, Paul Riekert, Bacchus Nel, Roof Bezuidenhout, Trike, Bittervrug, Kabous, Stean, Piet Planter, Ronel Nel plus meer, Steak and Ale, Pretoria, 20:00 facebook
2003 08 24, Laeveld Lawaai flyer Anton Goosen, Valaint Swart, Beeskraal, Piet Botha en Jack Hammer, Paul Riekert en Anton L'Amour, Riku Lätti en Jean Marais, Soil 7T7, SciCoustic, Liela Groenewald, Piksteel, Frosted Orange en Diff-olie.

ook op :
ons kerk se mense kompilasie
bittervrug - bloeg vir ontbyt
trike - vingerbakatel
rokkeloos - nooiensvaart
die Plek Van Die Vleisvretersoa
die menere - floukop
general dealer - High & Mighty
plank - Kalm
piet planter - Almal Oppie Moltrein
trike - volle millitêre eerbetoon
Benguela - Sui - chewing the cud he she it mix - Paul Riekert
kombuis musiek - imagine ek en jy - Paul Riekert
koertz kotze en die vrouekolonie ........ die totale verval van dissipline


skakels : battery9.co.za : screaming-machine.co.za









2015 05 16 - Bucks For Brixton, Pseudo Ego, Empire Of Desire, Marcia Moon, Spoonerman, 88 Kilo's Of Sunshine, Die Flying Dutchmen, Werner Cloete, Vittorio Leonardi, Deep Fried Man, Matthew van der Want, Liela Groenewald Band, The Oh So Serious, Panjo The Missing Tiger, Bacchus Nel, Paul Riekert, Valiant Swart, Die Melkery, Tweefontein, 11:00, R100
vetseun
vetseun
vetseun


2010 01 29 - One F Music "Opposition parties 2010" featuring Paul Riekert and Anton L'Amour, NuL, Bloedskande, Martin from "Cellar Door", Steak and Ale, Lyttelton, R60 - Prosound - ONE F MUSIC
vetseun


2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: Johann Botha) Runica, Ménage à Trois, (MC: Marlon Roelofse) Pipe Bong, éF-éL, (MC: Michelle Aiden) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: Melt Sieberhagen) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N, Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: Hannes Brümmer) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: Ivan Zimmerman) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: Izak Davel) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: Jacques Blignaut) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: Dorette Potgieter) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100
vetseun
vetseun


2007 07 18 - Grassnyer tentoonstelling: Paul Riekert, Anton L'Amour, Trike, Steak'n'Ale, 20:30, R50
vetseun

vetseun

2007 05 04 - a tribute to the music of Johnny Cash: Bacchus Nel, Paul Riekert, Stean van der Walt, Piet Botha, Jim Neversink, Brixton Barnard, Esmé Eva Kwaad, Marcel van Heerden, and the Johnny Cash Tribute Band (Pat Plank, Andy Dowelsticks, Alan Hean), Steak & Ale, Botha Ave, Centurion, R120 - www.myspace.com/johnnycashtributeza
vetseun


vetseun

2003 07 24 - Castle Lager - Laeveld Lawaai: Anton Goosen, Valiant Swart, Beeskraal, Piet Botha & Jack Hammer, Paul Riekert & Anton L'Amour, Riku Lätti & Jean Marais, Soil 7T7, SciCoustic, Liela Groenewald, Piksteel, Frosted Orange, Diff-Olie, 12h00, R60
vetseun



vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )