


















Martie Grobler


Ek Gaan Nou Terug LP ... TRL-A 3061 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Bruidsruiker (M. Grobler)
2. Moeder Treur Nie (H. Hudgins)
3. As God Jou Kan Vergewe (Chadie-Gore-B. Abner)
4. Stuur My Die Kussing (Hank Locklin)
5. Veels Geluk (Gallion-Gordon)
6. Amigo Se Ghitaar
Kant Twee:
1. Seeman (Scharfenberger-Busch)
2. Goeienag Mev. Smit (M. Grobler)
3. Ou Waterberg
4. Anna Marie
5. Liewe Jan Briefie
6. Rol Maar Aan Silwer Maan (Tobias-Wenrich)
Martie Grobler wat bekendheid verwerf het saam met die Grobler gesin, het nou besluit om op eie houtjie voort te gaan, en met hierdie langspeel het ons nou die gevolge van haar uitstekende poging. Martie het meeste van die nommertjies self vertaal, en ook haar eie tweede-stem gebruik.
Die nommers wat gekies is vir hierdie langspeel is van die gewildste op die oomblik. Ons wil nie graag baie tyd mors met baie woorde nie, want hierdie opname meet gehoor word om gewaardeer te word.
Nouja, plaas dit maar op die draaitafel en u sal baie in u skik wees met hierdie uitstekende opname.
TOESIG: H. van Rensburg.
INGINEUR: H. Pretorius. - omslag
Pat En Martie Grobler


Flip En Martie Grobler - Amigo Se Ghitaar / Pat En Martie Grobler - Seeman 7" . P 368 1970 PÊREL
Kant Een:
1. Amigo Se Ghitaar - Flip En Martie Grobler (Bodkin, Loudermilk, Grobler)
Kant Twee:
1. Seeman - Pat En Martie Grobler (Scharfenberger, Busch, Holt)


Ek Min Net Jou / Seeman 7" . 45AP 87 PRET
Kant Een:
1. Ek Min Net Jou (Breaking In A Brand New Broken Heart) (Greenfield-Keller)
Kant Twee:
1. Seeman (Sailor) (Busch-Holt-Scharfenberger)
skakels :