Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Oupa Jasper (H.P. Hamman)
vetseun
Dwaalboom LP ............ MFP 57009 1981 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Dwaalboom
2. Posbus 8
3. Gysie Se Setees
4. Kaallaagte
5. Nick Die Griek
6. Katie
Kant Twee:
1. Pat Die Bokkop
2. Willie Se Wals
3. Krappie
4. Oom Hans Se Gemmerdans
5. Manne Van Die Baai
6. Saterdagaand Setees

vetseun
Rieme Sny LP ................ LUM 7805 1978 LUISTER
Kant Een:
1. Hoor Die Aandwind Oor Die Vlaktes
2. Calais Vallei
3. Laatsomer-Wals
4. Papkuil Polka
5. Bottermelk Kwadriel
6. Rieme Sny
Kant Twee:
1. Koppieskud-Wals
2. Kolegooi
3. Aspris-Seties
4. Suikerbossie
5. Blouoog-Wals
6. Suurberg Polka

vetseunvetseun
Oupa Jasper Speel LP . NPTN 3411 1970 MUSIC FOR LEISURE
Kant 1:
1. Sam Se Skoffel (Gerber)
2. Jakkals Draai Vastrap (Petzer/Gerber) - MP3 >>>
3. Weduwee Wals (Trad. Arr. Van Vuuren)
4. Kalfiewals (Trad. Arr. Van Vuuren)
5. Tant Antjie Ruik Na Gom (Trad. Arr. Van Vuuren)
6. Boeredans (Trad. Arr. Van Vuuren)
Kant 2:
1. Oupa Jasper Se Polka (Gerber)
2. Wesselburg Setties (Gerber)
3. Petronella (Gerber)
4. Daisy Polka (Trad. Arr. Van Vuuren)
5. Jonkmans Kom Van Ver Af (Trad. Arr. Van Vuuren)
6. Soutpansberg Setties (Trad. Arr. Van Vuuren)

Die SpringbokradiovervplgverhaaI ,,Oupa Jasper" speel af teen die agtergrond van 'n Vrystaatse plaas, Wesselburg, waar die tarentale raas, die patryse kweel, en die skape saans bler wanneer hui kraal toe slenter. Dit is die erfgrond wat reeds geslagte lank aan die Wessels-gesin behoort. Toe Oupa ,,rustend" geword het, het sy seun Henning Wessels die leisels oorgeneem, en na hom sal Oupa Jasper se kleinseun, Kobus, die sake verder bestuur.
Soos in die verhaal het ook die langspeler geen pretensies nie; dit maak geen aanspraak op roem as 'n fenomenale trefferopname nie - dit is 'n nederige poging wat daarop gemik is om ontspanning te bied. Maar dit is vars en nuut, iets heel anders as wat tot nog toe aangebied is, fris soos die sonskynoggende op Wesselsburg.
Vlr die liefhebber van konsertinamusiek het ons probeer om 'n wye verskeidenheid tradisionele nommertjies saam te vat. Daar is egter ook drie neutvars komposisies van Sam Gerber, nl. ,,Oupa Jasper Se Polka," ,,Petronella se wals," en ,,Dle Wesselburg Setties." Vir die luisteraar is hierdie name bekend. Maar dit is nog nie al nie! Vlr die luisteraar wat die afgelope drie jaar reeds gereeld die wel en wee van die Wessels-gesin meegemaak het, het die ,,Kalfiewals" al bykans sinoniem met Oupa Jasper, die hoofkarakter, geword. Op hierdie langspeler sing hy die tradisionele nommertjie, en word bygestaan deur sy ,,Petronellatjie", daardie lieftallige weduwee van weleer, maar tans Petronella Wessels of te wete ,,Oumatjie Wessels."
Op hierdie Iangspeler is daar nie slegs musieksnitte nie, maar ook enkele spraaksnitte waarin die stemme van Oupa, tant Petro en Henning Wessels gehoor word.
My innige dank gaan aan Flippie van Vuuren van wie die inisiatief uitgegaan het om hierdie langspeler te maak, en aan opnameingenieur lan Crewe wat vir die opname en die tegniese verserging verantwoordelik was. .
Aan konsertinaspeler Sam Gerber ook 'n bravo vir sy voortreflike spel, en applous vir die ander orkeslede wat vir die ritme en agtergrond gesorg het.
Die rol van Oupa Jasper word vertolk deur H.P. Hamman, en Frances Holland is die lieftallige Tant Petronella. - MIKE HEINE.

vetseunvetseun
Oupa Jasper Speel LP ........ KAL 1023 KALAHARI
Kant 1:
1. Sam Se Skoffel
2. Jakkals Draai Vastrap
3. Weduwee Wals
4. Kalfiewals
5. Tant Antjie Ruik Na Gom
6. Boeredans
Kant 2:
1. Oupa Jasper Se Polka
2. Wesselburg Setties
3. Petronella
4. Daisy Polka
5. Jonkmans Kom Van Ver Af
6. Soutpansberg Setties

Die Sprinbokradiovervolgverhaal "Oupa Jasper" word elke weeksdag om 4.00n.m. oor Springbokradio uitgesaai. Geborg deur Glenton en Mitchell, Cheesebrough-Ponds International en Plascon Verf. - omslag

'n Flippie van Vuuren Produksie

vetseun
Die Beste Van Oupa Jasper LP . KHL 1036 KALAHARI

vetseunvetseunvetseun
Nog Meer Van Oupa Jasper LP . KHL 1034 1969 KALAHARI/MAGIC MUSIC
Kant Een:
1. Kaffer Sak (Geeringh)
2. Hansie Se Mazurka (Geeringh)
3. Veldskoen (Geeringh)
4. Duitswes Wals (Geeringh)
5. Tannie Met Die Rooi Rokkie (Arr. Van Vuuren)
6. Daar Is Net Een Vir My (Geeringh)
Kant Twee:
1. Bles Se Seties (Geeringh)
2. Daar Kom Die Wa (Van Vuuren)
3. Sukkel Mazurka (Geeringh)
4. Huistoe (Show Me The Way To Go Home) (King)
5. Nag My Skat (Goodnight Irene) (Ledbetter/Lomax)
6. Stadig Draai (Geeringh)

'n Flippie van Vuuren Produksie

vetseun
The Golden Hits Of Oupa Jasper 2LP . HGW 7609
Plaat Een:
Sam Se Skoffel
Jakkals Draai Vastrap
Weduwee Wals
Kalfie Wals
Tant Antjie Ruik Na Gom
Boeredans
Oupa Jasper Se Polka
Wesselburg Seties
Petronella Se Wals
Daisy Polka
Jonkmans Kom Van Ver Af
Soutpansberg Seties
Kaffer Sak
Hansie Se Mazurka
Plaat Twee:
Veldskoen
Duitswes Wals
Tannie Met Die Rooi Rokkie
Daar Is Net Een Vir My
Bles Se Seties
Daar Kom Die Wa
Sukkel Mazurka
Huistoe (Show Me The Way To Go Home)
Nag My Skat (Goodnight Irene)
Stadig Draai

vetseunvetseun
Blink Gedagtes LP .............. LUM 7809 LUISTER
Kant Een:
1. Kielievingers
2. Bo Op Die Berge
3. Koedoespoor
4. Blink Gedagtes
5. Boerevoorspoed
6. Na Die Troue
Kant Twee:
1. Spookasem
2. Mooi Gedagtes
3. Osriemknoop
4. Boeredans
5. Opdraande
6. Ou Tante Koba Met Die Rooibont Hoed

vetseun
Die Nostalgiese Wals LP . LUC 7745 LUISTER

vetseun
Vol. 2 - Oupa Se Seties LP .. LUC 7736 LUISTER
Kant Een:
1. Oor Die Brug En Weer Terug
2. Rustig
3. Raakvat Polka
4. Oupa Se Seties
5. Vaalhoed Se Baas
6. Hlehluwe Wals
Kant Twee:
1. Atta Se Vastrap
2. Die Oslo Wals
3. Sally Se Jol
4. Ouma Gauche Se Seties
5. Oom Frikkie Se Seties
6. Daar Lê Die Ding

vetseun
Nuwejaar Op Wesselburg LP . LUC 7722 LUISTER
- Geseënde Kersfees En 'n Voorspoedige Nuwejaar Op Wesselburg -

vetseun
Oupa Jasper En Sy Bure LP . LUC 7719 LUISTER
Kant Een:
1. Sêra
2. Skoonspruit Setties
3. Henning Se Wals
4. Daar Kom Tant Alie
5. Ek Is My Mamma Se Enigste Kind
Kant Twee:
1. Hou Jou Roksak Toe
2. Suikerbossie
3. Hand Vol Vere
4. Petronella
5. Daar Oorkant Die Spruit
6. Daar Kom Die Wa
7. Krismis Wals
vetseun
Oom Daan Vertel
vetseunvetseun
Pietie Padda En Maartin Muis LP . BP 1024 PRET
- Storietjies en sangstukkies vir kindertjies
Kant Een:
1. Pietie Padda En Maartin Muis - Deel 1
Kant Twee:
1. Pietie Padda En Maartin Muis - Deel 2

Storietjies geskryf deur Danie Pretorius
Storietjies vertel deur H.P. Hamman
Sangstukkies deur Rhoda Barry


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)