Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Oom Karoolus en Lente (Cor Uys)

2020 12 20 - Loof Hom Innibos-konsert: Riana Nel, Oase Gemeente, DonnaLee Roberts, Oom Karoolus en Lente, 19:00, Gratis Standard Bank Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees - Standard Bank
vetseun


vetseun
vetseunvetseun
Die Moewie DVD ............ 2013 BRETTIAN

'n Lang vergete pakkie in die pos vir Karoolsie, sit 'n groot avontuur aan die gang vir Oom Karoolus en Lente! Wanneer die crooks, Grootoor (Leon Ferreira) en Shorty (Steyn Fourie), 'n geleentheid onderskep en met Oom Karoolus (Cor Uys) se motor wegjaag, is daar groot moeilikheid want Lente (Letitia Uys) lê agter op die sitplek en slaap! Lente is egter koel en kalm en verklap in haar onskuld dat sy en Oom Karoolus oppad is na sy oupa se plaas waar hulle na 'n skat gaan soek. Natuurlik stel die twee skelms baie belang en maak hulle planne om die skat te kry, maar 'n groot verrassing wag vir hulle almal wanneer hulle by die skat uitkom! Met Ghapi as Piet Posman, en Bouwer Bosch as Kaptein Flits Venter van die Blue Chip soekspan, is hierdie 'n fliek vir die hele gesin met baie pret, spanning en 'n groot boodskap!

Oom Karoolus en Lente are no strangers to the Afrikaans children's music industry. With more than two decades of experience, the duo is delighted to announce their latest project (in conjunction with Brettian Productions): 'Oom Karoolus en Lente - Die Moewie.'

vetseun
Fliekie Liedjies CD/DVD . 2013

Oom Karoolus en Lente het vinnig bekende name geword in die Afrikaanse geestelike kindermusiekmark in die bykans vyf-en-twintig jaar wat hulle al in die bedryf is. Hierdie jaar het hulle besluit om hulle horisonne te verbreed en hulle buiging te maak in die Afrikaanse sekulêre kindermusiekmark met die vrystelling van hulle jongste DVD, "Fliekie Liedjies." Die duo het oor die afgelope jaar wyd en suid oor Suid-Afrika getoer met die verfilming van kort "fliekies" van meer as 60 bekende Afikaanse kinder- en volwasse liedjies soos: Bobbejaan klim die berg, Hansie Slim, Saai Die Waatlemoen, Vader Jakob, Swart Skaap, Oom Olifant, Ek ry met my rooi motorkar, en vele meer. Oom Karoolus sê: "Die doel van die projek was om die ou liedjies, wat mamma en pappa gesing het toe hulle klein was, weer 'n nuwe baadjie te gee. Ons wil die liedjies lewendig hou vir vandag se generasie. Ons het ook nuwe liedjies, wat almal ken, ingesluit soos Kurt Darren se Kaptein en Steve Hofmeyr se Pampoen." " Dit was vir ons lekker om oor die hele land af te neem met Oom Karoolus se kamera," sê Lente. " Ons het na die see toe gegaan, met groot olifante gespeel en hoë berge geklim. Oom Karoolus en ek het self in meeste van die fliekies gespeel, maar baie van ons vriende en oulike dieretjies het ons ook gehelp."

met Die Woordmannetjie
vetseunvetseun
Woordeliedjies En Stories CD/DVD . 2010
1. Die Woord Is Die Waarheid
2. Dis Beter Om Die Here Te Vertrou
3. Ek is so bly
4. Habakuk
5. Hy sal die lewe hê
6. Iemand staan en klop
7. Meer as oorwinnaars
8. Jesus is die Rots
9. Jesus, weg en waarheid
10. Hy slaap nooit nie
11. Jesus is die lig
12. Kan 'n mamma haar kindjie vergeet?
13. Kom na My toe
14. Die Here is jou ontfermer
15. Sal ek na die berge kyk

Oom Karoolus and Lente will have your children singing along to all their favourite songs! Children and adults around South Africa continue to be blessed by this delightful duet that has been performing in schools, churches and arts festivals for 22 years. They also have a successful radio and TV program ministry on stations country wide. Make sure you add this CD to your collection of wholesome, Christian entertainment for your family!

vetseun
Sing 50 kiddies Praise songs CD/DVD . DVDBRT394 BRETTIAN
1. I'm Gonna Sing Sing Sing; Joy Is The Flag Flown High; In My Heart There Rings A Melody; I Have Decided; All Over The World
2. I Trust In Jesus
3. Happy Day Express; This Little Light Of Mine
4. It's Me...; Amen; Praise The Lord Together
5. Old Time Religion; Do Lord; Glory Halleluja
6. God's Got An Army; This Is My Commandment; Isn't He Wonderful
7. It's So Good To Praise The Lord
8. I Belong To Jesus
9. Every Promise; The Bible; Thy Word Have I Hid In My Heart
10. Praise Him Praise Him
11. God Is Our Father; There Is Joy
12. Jesus Loves The Little Ones; O How I Love Jesus
13. Peter And John
14. In Everything I Do
15. Banner
16. Fairest Lord Jesus; He Is Lord; Come And Go With Me
17. Hallelujah, Praise The Lord
18. God Is So Good
19. Hymn Of Praise
20. Rejoice In The Lord
21. When Jesus Comes
22. The Lord's Favour
23. Sunday School Rock
24. Oh How I Love Jesus; Jesus Loves Me
25. I'm In The Lord's Army
26. Hallelu Hallelu Hallelu; What A Mighty God We Serve; He Is The King Of Kings
27. Alive, Alive
28. Oh How He Loves You And Me
29. I've Got Peace Like A River; The Live Of Jesus
30. If You Love The Lord

This exciting release is an English answer to Oom Karoolus en Lente sing Weer Baie Jesus-liedjies. With beautiful and fun footage, this CD will have your children jumping up and down singing along in front of the TV. The medley's are catchy and of world class standard.
Be sure to add this to your DVD collection. It is great for home or the classroom.

vetseun
Sing Weer Baie Jesusliedjies CD/DVD . DVDBRT393 BRETTIAN
1. As Jy Lief Is Vir Die Heer
2. 1) Hallelujah Hosanna 2) Loof Die Here
3. Hartjie Van Klip
4. Hy Is Bly Oor My
5. 1) I've Got Peace 2) The Love Of Jesus
6. Jesus Is ...
7. Jesus Is Lief Vir Alle Kinders
8. Jesus Raak Nooit Vaak Nie
9. Klop, Klop, Klop
10. Kom Loof Nou Die Here
11. Lappop
12. Die Liggaam Van Christus
13. M.A.R.A.N.A.T.A.
14. Tiekiedraai
15. Vreugdeslied
16. Verlustig Jou In Hom
17. Wees Liewer Bly
18. Bartimeus
19. Dawid
20. Die Dierelied
21. 1) I've Been Redeemed 2) EK Is Lief Vir Jesus
22. Immanuel
23. Paulus

vetseun
Se Jesus-kinderliedjie CD/DVD . DVDBRT370 BRETTIAN/MARANATALAND

vetseunvetseun
Maranathaland Vol. 1 VHS/DVD . DVDBRT359 BRETTIAN/MARANATALAND

vetseun
In die begin PC CD-ROM . MARANATALAND

vetseun
Sing Bekende Jesus - Kinderliedjies . CDBRTWL343 BRETTIAN/MARANATALAND

vetseun
Vertrou op Hom ..................CDBRT228 BRETTIAN/MARANATALAND
1. Ek vertrou op Jesus, nie op 'n spinnerak
2. Kom Laat Ons Sing
3. U Ken My
4. Niks kan ons skei
5. Fillipense 4:4
6. Medley: Hallelu hallelu hallelu; What A Mighty God We Serve; He Is The King Of Kings
7. Alive, Alive
8. Keurspel: Dis So Lekker; Die Here Wat Ek Dien
9. Sithi Aleluya
10. Oh how He loves you and me
11. Ek Vertrou Op U
12. My naam is...(Moses, Noag, Dawid)
13. Halleluja, loof die Heer
14. Hy Leef, Hy Leef
15. Hy Sal My Nooit Verlaat Nie

met Leon Ferreira
vetseun
Die Wind.Stories.Pomp . CDBRT(WL)201 BRETTIAN
1. Die Windpomp
2. Die Lappop
3. Ag, Assebliefie
4. Die Dapper Muis
5. Ons Gaan Dorp Toe
6. Nuwe Skoene
7. Gert Kameelperd
8. Doempel-Ka-Doemp
9. Spring Bobbejaantjie
10. Die Vlakvark Familie
11. Luku Die Leeutjie
12. Ting-E-Ling

Experience the wonderful collaboration of Oom Karoolus & Lente and the multi talented artists Leon Ferreira. This Afrikaans children's album is full of vibrant songs like Die Dapper Muis, Nuwe Skoene and Die Lappop. Other titles available from Oom Karoolus & Lente include the CD/DVD combo's Oom Karoolus & Lente se Jesus Kinderliedjies, Oom Karoolus & Lente Sing Weer Baie Jesus Kinderliedjies, Hy is baie bly oor my and Wie sal ons kan skei.

vetseun
Hy is Baie Bly oor my! ....... CDBRT180 BRETTIAN/MARANATALAND
1. Hy Is Bly Oor My!
2. Halleluja Hosanna; Loof Die Here
3. As Jy Lief Is Vir Die Heer
4. Tiekiedraai
5. I've Got Peace Like A River; The Love Of Jesus
6. Wees Liewer Bly
7. Verlustig Jou In Hom
8. Die Lappop
9. Dawid
10. If You Love The Lord
11. Immanuel
12. I've Been Redeemed; Ek Is Lief Vir Jesus
13. Paulus
14. Ek's bly ek behoort aan Jesus
15. Loof Hom Met Die Tromme

Oom Karoolus and Lente will have your children singing along to all their favourite songs! Children and adults around South Africa continue to be blessed by this delightful duet that has been performing in schools, churches and arts festivals for 22 years. They also have a successful radio and TV program ministry on stations country wide. Make sure you add this CD to your collection of wholesome, Christian entertainment for your family!

vetseun
Wie sal ons kan skei? ..... CDBRT138 BRETTIAN/MARANATALAND
1. Wie sal ons kan skei?
2. Jesus is die Rots
3. Stapsoldaatjie
4. Elke knie sal buig
5. Keurspel: Die Liefde Van Jesus; Die Borrelliedjie
6. My God Is So Groot
7. When Jesus Comes
8. Almal Wat Die Here Lief Het
9. The Lord's Favour
10. Die Here Wat Ek Dien
11. Sunday School Rock
12. Ek is baie lief vir Jesus
13. In alles wat ek doen
14. Ek wandel in die lig van God
15. Bokspring
16. Medley: O How I Love Jesus; Jesus Loves Me
17. I'm In The Lord's Army
18. Kruisiging
19. Weet Jy?
20. As Hy weer kom op die wolke

Oom Karoolus, Lente & Doempels
vetseun
Jesus is lief vir alle kinders . CDBRT082 BRETTIAN
1. Kom loof nou die Here
2. Keurspel: Ho-Ho-Ho-Hosanna
...................... Ek het Jesus in my hart
...................... Hierdie kant toe
...................... Hosanna
3. Klop klop klop
4. Hartjie van klip
5. Vreugdeslied
6. Jesus is lief vir alle kinders
7. Keurspel: Ek Wil Die Here Loof
...................... Hy's die Here wat ek lief het in die môre
...................... My God Is So Groot
...................... Ek Is So Bly Ek Behoort Aan Jesus
...................... Kom loof die Here
8. Saggeus
9. Die Liggaam Van Christus
10. Die dierelied
11. Bartimeus
12. Dit is Hy...
13. Jesus Raak Nooit Vaak Nie
14. Jesus Is...
15. M.A.R.A.N.A.T.A.

Oom Karoolus and his 5 year old puppet friend, Lente sing along with Doempels the mouse proclaiming that "Jesus is lief vir alle kinders." Join in the fun with the trio as they take you through title's like Kom Lief Nou Die Here, Die Liggam Van Christus, Jesus Is en Klop Klop Klop. More titles by this exciting duet include Oom Karoolus & Lente Sing Weer Baie Jesus Liedjies, Die Windstories Pomp, Wie Sal Ons Kan Skei and the latest edition Oom Karoolus & Lente sing 50 Praise Songs. Visit www.maranataland.co.za formore information on how to book them for a live show or join their children's club Maranataland!


skakels : maranataland.co.za












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )