


















Olinosterfant

2020 08 20 - Jaak Erasmus is Olinosterfant, R50, showlive.co.za

.jpg)
Volstruis In My Pankreas CDS ....... 2012
2011 04 26 - Olinosterfant "Steakplank EP" LAUNCH, Die NP Projek, Mystic Boer, Stellenbosch, 21:00, R10


Steakplank EP .................................... 2011
1. Intro
2. Genade
3. Why Not Nie
4. Room Invader
5. My Oranje Sub A Skêr
6. Notas In My Dagboek
7. Bonus Track
Olinosterfant - Room Invader VID >>> (2010)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/10/04

Die Kromskeef Serenades EP ....... 2009
Rof Soos 'n Berg Vis
Ham En Kaas Albino Haas
Linkerhand Skommel Kommitee met Box
Vleiseier Teater Voet
Robot
Edward Sparkle Soos 'n Fag
'n Nogal Scary Storie
Sit Dit In Jou Mond
is Jaak Poepholvog Erasmus, Michael Anuskanaal van Dyk
Kromskeef mors nou nie eintlik tyd voor die beats en basslines oorneem nie, Olinosterfant se kreet klim vinnig onder jou vel in en die koor is maklik om te leer, met kopknik, die perfekte openingssnit.

............... "Jy's erger as 'n boer op 'n John Deere trekker" .......... Dit kom met so bietjie Parental Guidance...
Albino Haas sit die elektroniese aanslag voort met heerlike amper drum'n'bass ritmes en 'n amper Wielie-Walie storievertellery. Wat begin op 'n amper op speed vibe kry 'n meer rockagtige gevoel met die
.............. "Ek kannie glo wat jy doen, dit maak my mal" .............. Ditto met die PG rating, maar die soniesheid van die aflewering verduidelik hoekom dit benodig is. 'n Magdom driehoekies vergesel die malende keyboardklanke en step. Moet 'n bom live wees... ", dit maak my kak groen!!"
Hier kom dit nou eintlik. Die vuilste bassline groet jou en so paar glitchyritmes maak vir 'n kopskuddende begin, lirieke word deur meganiese kwaaiheid amper versteek, hierdie is seker die radiosnit...
............. ".... .... .... .... ..... ..... ..... ..... o, fok, ja .... ..... .... .... ... ..." ............... Nog 'n na kerk liedjie... "Kyk vir my..."
Teen die tyd geniet jy dit seker al. Ons doen. Nog glitch met verskillende vorme van liriese ernstigheid, Die goed wat die naaste hieraan kom is defnitief die NP Projek se dinge, Die Antwoord speel met sulke goed en die Parow se idees is derglik. "Jy's 'n marionet..." Dit raak heel danserig hier, amper Dans, Dans, Danserig, terwyl ons besig om name te drop. Met 'n teelepel doodsvokale vir good measure.
Fyner kunsies verwyder enige verdenking wat nog oorgebly het. Vocoderfant Robot praat in sirkels voor die ritmes en bas die situasie vergemaklik. "1 5 0 4 ..." Alles ruk hand uit na die einde, lekker.
Dis rondrytracktyd, 'n stewige 4/4 stereo keyboard en meer van die rowwerige vertellinge bou op na 'n heerlike koortjie wat mens stadiums vol mense kan sien sing: "Toe begin die kak spat..." Ons draai by 'n 4/4 opera voor die bas en skreeuende stemme ons by ons bestemming aflaai. 4 4 4 4 4 4 4 4
................. "Wie is daar? Wie is daar?" .....................'n Klankbaan vir die Scary Movie stal, dromme en klavier skep 'n emosioneel stremmende atmosfeer en al wat help is die stem wat dit saam met jou ervaar. Die storie laar rillings oor die dansende lyf versprei. ................ "Ek hardloop weg, ek hardloop vinnig weg."
Sit Dit In Jou Mond is 'n stadiumtreffer soos nog nooit tevore, soniese aanslag vanaf alle punte. 'n Perfekte manier om die elektroniese energie mengelmoes af te sluit. Prag, kry hom nou!

Die Ekspedisies Van Die Gepanserde Vergtermossie . BINNEKORT
Die Uitgehongerde Berghamster
Die Een-Oog Strand Haan
Wossel Die Alleenloper Wol Mossel
Die Balade Van Die Boomrenoster Aan Die Krokkestruis
Die 3 Meter Worshond
Die Binne Hol Pers Komkommer Tonnel
Raps My Liggies Pappa/Die Verrassende Fratshoring
Stoeisnoek
skakels : facebook : youtube : twitter
2020 07 31 - Jaak Erasmus bied aan 'n Musiek en Komedie F@kkop genaamd Olinosterfant, 21:00, R100, quicket.co.za - Jaak Erasmus - Film Freeway - Showmax - IMDb - Quicket

2019 - Olinosterfant ft. Bruindood - Blaas Daai Fluitjie

2019 03 01 - Olinosterfant "Volstruis In My Pankreas" Musiek Video - Op Facebook














2010



2010 05 14 - Olinosterfant, Snare Van Die Suburbs En I & Ion, Live by Blizzard, R30

2010 04 17 - Die Snor Projek: Die NP Projek, Jack Parow with Olinosterfant, Klein Libertas, 20:00, R40, R50

2009 03 14 - Geraas Oppie Plaas III: Klankgrens, Valskerm, Skuim, Die Seisoen Na Somer, Die Etienne Terblancbe Band, Willim Welsyn, Olinosterfant, Brackenfell Plaasteater, Hazendal, 17:00, R60 - Music Mate

2009 03 - Olinosterfant CD LAUNCH - Tjiekie Oei Oei - Feauturing Hit Single Stoeisnoek

2009 - Olinosterfant

2009 - Olinosterfant

2009 - Olinosterfant - Tjiekie Oei Oei - "Die Kromskeef Serenades" EP Kom 2010
