Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Nita Booyse .co.za
vetseun
Jy lewe in seisoene! .......................... 2008

vetseun
Net Vir Jou DVD ................

vetseun
Net Vir Jou ........................................... 2006

vetseun
Met liefde vir altyd ................................ 2000


skakels : nitabooyse.co.za










Nita Booyse. Opwindend, anders en opreg. Sy geniet elke noot, elke maat van die ritme. Sy geniet die gehoor en gee met oorgawe haar beste. Die wat luister kan aanvoel haar entoesiasme is nie plastiek nie. Nita het 'n aansteeklike spontaniteit, 'n bruis en borrel wat jou vasgeplak hou op jou sitplek, gereed om enige oomblik op te spring en haar met dawerende applous te beloon. Nita laat die volk dans, in Afrikaans! Sy weet presies hoe om binne oomblikke elkeen wat luister se hart te steel. Sy glo onvoorwaardelik aan die liefde en bring deur haar musiek hulde aan hierdie wonderlike ding. Sy ken ook die nostalgiese kant van die liefde en weerspieël dit perfek in haar eie komposisies. Hou die media dop vir hierdie opwindende kunstenaar en kom maak 'n draai by die Goudpotfees in Klerksdorp 27 - 30 Maart en die Panfees in Brakpan 25 & 26 April waar Nita te sien sal wees. Nita is ook op 19 April in die Pierneef Teater te sien saam met Werner Muller en Charles Aylward.
Skakel die Pierneef Teater by:
Pierneef Teater, Hoek van Pierneefstraat en Mogglaan, Villieria
Tel / Faks: (012) 329 0709, e-pos: pierneefteater@absamail.co.za
Kontakpersoon: Jopie Koen


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )