


















Niel Marais

Nieltjie se Stories ........... F1001286 2008 BOWLINE
1. Hallo Almal!
2. Die Kommetjie Room
3. Klein Pikkie
4. 'n Muis-Storietjie
5. Hoe Die Domkop 'n Prinses Bevry Het
6. Ou Sultan
7. Die Stom Kind
8. Die Kabouter Gee-My-Kos
9. Die Twee Musikante
10. Hoe Die Skaapwagter Skape Getel Het
11. Die Verhaal Van Ouma Paddastoel
12. Totsiens Almal!!
13. Die Gansprinsessies
Nieltjie se Stories is die begin van 'n nuwe reeks Afrikaanse storie CDs vir jong kinders tussen die ouderdom van 5 en 12 jaar. Nieltjie is 'n jong seuntjie wat baie lief is vir stories. Op hierdie CD kan kinders saam met Nieltjie kom luister en deel in die avonture van Klein Pikkie, Sultan die hond, Ouma Paddastoel en nog vele meer. Elke storie op hierdie eerste CD word op 'n prettige en komiese manier vertel en het opwindende agtergrond musiek en byklanke. Elke CD het 'n elektroniese-boek op wat uitgedruk kan word sodat almal kan saamlees met die stories.
Kom deel in die pret en luister saam!
skakels :