Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Nico van Rensburg (N. van Rensburg)
vetseun
Speel Sy Gunstelinge - Volume 2 ... 2019
1. Frederik Laan
2. Stadsaal Seties
3. Nico se Wals
4. Praat Met My
5. Waterval Seties
6. Buys se Seties
7. Hoekom het Jy My Laat Staan
8. Die Aap Seties
9. Vastrap in B
10. Springbokkie
11. Suikerrand Vastrap
12. Kalfie Wals
13. Die Boere Konsertina
14. Hartenbos Vastrap
15. Fanie se Wals; Piet en Hendrik se Wals; Uitkyk Wals
16. Suurberg Opskud
17. Seties vir Lydia
18. Ou Waenhuis

vetseun
Wenners: TV Boereorkes Kompetisie - Volume 4 . EACD344 2006/2019 SONY MUSIC/BMG
1. Biltong & Braaivleis
2. Nico Op Toer
3. Ek Is My Mamma Se Enigste Kind
4. Tant San Van Christiana
5. Oom Jannie Het Gaan Jag
6. Orion Vastrap
7. Jooltyd
8. Jopie Setties
9. Wals Vir My
10. Taaibos
11. Saterdag Jolyt
12. Baanbreker Wals
13. Rooihuiskraal
14. Vyf Voor Twaalf

vetseun
So Speel Ons - Volume 3 . EACD343 2006/2019 SONY MUSIC/BMG
1. Donkerhoek Vastrap
2. Die Mooi Wals
3. Klipkop Setties
4. Noord Transvaal
5. Vuurwarm Vastrap
6. Oor Die Brug En Weer Terug
7. Middernag Wals
8. Outydse Kwadril
9. Outydse Wals
10. Vastrap Manne
11. Connie Se Setties
12. Sonbesie Vastrap

vetseun
Speel Sy Gunstelinge . EACD342/AACD 157 SONY MUSIC/BMG/ALFA ATELJEE
1. Frederiklaan
2. Die Boerekonsertina
3. Kalfiewals
4. Praat Met My
5. Ou Waenhuis
6. Kliprivierpolka
7. Hoekom Het Jy My Laat Staan?
8. Bleskop Polka
9. Die Springbokkie
10. Suikerrand Vastrap

vetseun
Speel Tradisionele Boeremusiek - Volume 1 . EACD341 2006/2019 SONY MUSIC/BMG
1. Onder Die Kremetartboom
2. Magoebaskloof Wals
3. Resiesbaan Setties
4. Soutpansberg Polka
5. Oom Fritz Se Polka
6. Klipbank Setties
7. Die Konsertina
8. Stellenbosch Verlange
9. Skoffelklanke
10. Gilde Setties Keurspel
11. Oom Louw Se Polka
12. Uit Die Boland
13. Een Druk En Een Soen
14. O, Lê My Weg
15. Lettie Se Wals
16. Ek En My Soetlief
17. Aandblom Wals
18. Katrina Setties Keurspel

vetseun
Speel Tradisionele Boeremusiek ....

vetseunvetseun
Die Van Rensburg Legende . MORBCD685 1999 DAWN MUSIC/BOEREMUSIEKSA
1. Skaapkraal Polka (Oupa Nelie)
2. Outydse Wals
3. Anele Se Setties
4. Swaziland (Oupa Nelie)
5. Pak Die Kombi (Nico)
6. Jooltyd (Christo)
7. Draai Bobbejaan Mazurka (Oupa Nelie)
8. Suikerrand Vastrap (Nico)
9. Een Druk Een Soen (Christo)
10. Saartjie Saartjie (Oupa Nelie)
11. Wals Keurspel (Nico)
12. Mooi Bly (Christo)
13. Eensame Berge (Oupa Nelie)
14. Wipneusie (Nico)
15. Adri Se Wals (Christo)
16. Sewe Jaar (Oupa Nelie)
17. Aap Setties (Nico)
18. Pikkanien Baandans (Christo)
19. Madelief (Christo)

vetseun
50 Goue Jare ................. MORCD558 1996 DAWN MUSIC
1. Die Nuwe Huis
2. Eensaam En Verlate
3. Kleinfontein Vastrap
4. Rooi Rosie Wals
5. Melkbos Setties
6. Daantjie Se Vastrap
7. Wals Keurspel - Lentebloeisels
8. Die Baas Is Nou Vêr
9. Wagstaan
10. Meisie Van My Drome
11. Shannon Wals
12. Jooltyd
13. Wil Jy Dans, Carina?
14. Die Spanspek Setties
15. Bosveld Vastrap

vetseun
Biltong & Braaivleis .... MORCD509 1994 DAWN MUSIC
1. Biltong En Braaivleis
2. Jy Maak My Seer
3. Die Gilde Seties
4. Orion Vastrap
5. Heuningkwas
6. Resiesbaan Seties
7. Nico Is Op Toer
8. Alleenloperwals
9. Oom Fritz Se Polka
10. Tzaneen Toe
11. Die Bergsig Wals
12. Rosedale Vastrap
13. Onder Die Kremetartboom
14. Die Stadsaal Seties
15. Nico Se Verjaardag
16. Wals Vir Annatjie
17. Klipbank Seties
18. Straatbraai In Eldoraigne
19. Die Nuwe Huis
20. Tant Antjie Ruik Na Gom
21. Die Mooi Wals
22. Sonbesie Vastrap
23. Boereland Wals
24. Bapsfontein Vastrap
25. Bosbank Seties

en die Rooidag Orkes
vetseun
Egte Outydse Klanke ........ VLCD 5199 TRIO RECORDS
1. Magoebaskloof
2. Konsertina
3. Platrandsetties
4. Lettie Se Wals
5. Abjaterskop
6. Buys Se Kêrels
7. Hoekom Het Jy My Laat Staan?
8. Parys Toe
9. Ek En My Soetlief
10. Duitsweswals
11. Katrina Keurspel
12. Stellenbosch Verlange
13. Goudini Vastrap
14. Oom Louw Se Polka
15. Dagbreek Wals
16. Skoffel Klanke

vetseunvetseun
Lekker Tradisionale Treffers . SELBCD193 SELECT
1. Tant Antjie Ruik Na GomTant Antjie Ruik Na Gom
2. Wals Keurspel
3. Een Druk En Een Soen
4. Oom Frits Se Polka
5. Wals Keurspel
6. Resiesbaan Setties
7. Onder Die Kremetartboom
8. Klipbank Setties
9. Stellenbosch Verlange
10. Soutpansberg Polka
11. Setties Keurspel
12. Oom Louw Se Polka
13. Lettie Se Wals
14. Outydse Kwadriel

vetseun
So Speel Nico van Rensburg LP .......... MUSIC FOR PLEASURE
- Wenner 1984 TV Boereorkes Kompetisie

en Sy Orkes
vetseun
Biltong & Braaivleis LP ..... RML 21 1986 REAMUSIC
Kant Een:
1. Biltong En Braaivleis
2. Die Lapa Setties
3. Protea Wals
4. Balke-Toe
5. Aftree Setties
6. Op Toer
Kant Twee:
1. Vyf Voor Twaalf
2. Saterdag Jolyt
3. Afskeid Wals
4. Orion Vastrap
5. Stadsaal Setties
6. Skeerpoort Vastrap

vetseun
20 Van Die Beste LP ......................... 1983 MUSIC FOR PLEASURE
Side One:
1. Balke Toe
2. Pollie Jollie
3. Manie Se Vastrap
4. Bapsfontein Vastrap
5. Klip Kop
6. Kliprivier Polka
7. Ande Se Wals
8. Timothy
9. Dik Anna Settees
10. Vasbyt Manne
Side Two:
1. Donker Hoek Vastrap
2. Wakkerskrik Settees
3. Die Ou Waenhuis
4. Oom Hans Se Gemmerdans
5. Nader Se Vastrap
6. Noord Transvaal
7. Middernag
8. Nico Se Opskud
9. Konsertina Boogie
10. Die Vaalsetties

vetseunvetseun
Nico van Rensburg se Boerejol LP . MFP 55075 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Mader Se Vastrap (Nico van Rensburg)
2. Daantjie Se Vastrap (Nico van Rensburg)
3. Liefie Se Mazurka (Nico van Rensburg)
4. Nico Se Opskud (Nico van Rensburg)
5. Die Uitkyk Wals (Fanie Bosch)
6. Boerejol (Verwerking, Nico van Rensburg)
Kant Twee:
1. Die Blou Bul Wals (Nico van Rensburg)
2. Die Vaal Settees (Nico van Rensburg)
3. Daspoorttonnel (Fanie Bosch)
4. Kinders Van Die Wind (Koos du Plessis)
5. Die Baas Is Nou Vêr (Nico van Rensburg)
6. Die Bergsigwals (Nico van Rensburg)
7. Neef Franna Se Polka (Verwerking, Nico van Rensburg)

Ja! Dis weer Nico van Rensburg en sy orkes. As ons manne in die platteland rondbeweeg kom hulle dikwels in aanraking met ons boeregemeenskap. Dit is vir hulle opvallend hoeveel aanhangers Nico regtig het. By elke huisgesin wat hulle ontmoet is daar 'n aantal van sy langspelers. Sy unieke styl het beslis 'n groot indruk by die publiek geskep en hy kan ongetwyfeld as een van ons grootste konsertinaspelers bestempel word.

Die volgende manne was noukeurig deur Nico uitgesoek om van hierdie langspeler 'n sukses te maak:
Tienie Coetzer - melodiekitaar
Jan Stapelberg - ritmekitaar
Flippie van Vuuren - orrel, klavier, fender
Johnnie Morris - tromme
Gus Eckhart - baskitaar

Lekker luister en geniet 'n genoeglike aandjie saam met Nico van Rensburg en sy orkes. - omslag

vetseunvetseunvetseun
So Speel Ons LP ......... MFP 55022 1979 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Donker Hoek Vastrap (N. van Rensburg)
2. Die Mooi Wals (N. van Rensburg)
3. Klip Kop (N. van Rensburg)
4. Noord Transvaal (N. van Rensburg)
5. Vuurwarm Vastrap (N. van Rensburg)
6. Oor Die Brug (F. van Vuuren)
Kant 2:
1. Middernag (N. van Rensburg)
2. Outydsekwadril (Verw. N. van Rensburg)
3. Outydse Wals (N. van Rensburg)
4. Vasbyt Manne (Verw. N. van Rensburg)
5. Connie Met Die Rooi Rokkie (Verw. N. van Rensburg)
6. Sonbesie Vastrap (N. van Rensburg)

vetseunvetseun
Balke Toe TC/LP . MFP/SRSJ 8035 1976 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Balke Toe (Van Rensburg)
2. Die Kappertjie Wals (Van Rensburg)
3. Sanddrif Settees (Van Rensburg)
4. Willie Wil Nie
5. André Se Wals (Van Rensburg)
6. Wakkerskrik Settees (Van Rensburg)
Kant Twee:
1. Pollie Jollie (Van Rensburg)
2. Rosie Van Die Bosveld (Verw. Van Rensburg)
3. Verkyker Settees (Verw. Van Rensburg)
4. Swartnote (Van Rensburg)
5. Meisie Van My Drome (S. & W. Cooper)
6. Somertyd (Van Rensburg)

vetseunvetseunvetseun
Wagstaan LP ................ MFP 54629 1975 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Rosedale Vastrap (N. van Rensburg)
2. Penniefluitjie Kwela (F. Woolridge)
3. Pietman Se Mazurka (P. Potgieter)
4. Die Blouklipvastrap (D. Barnard)
5. Tannie Met Die Rooi Rokkie (Trad.)
6. Die Hartseerwals (Trad.)
Kant Twee:
1. Wagstaan (N. van Rensburg)
2. Anderkant Die Randjie (N. van Rensburg)
3. Heen En Weer (N. van Rensburg)
4. Ruk-Ruk Mazurka (N. van Rensburg)
5. Cabora Bassa (N. van Rensburg)
6. Die Vetkerswals (N. van Rensburg)
7. Nico se Kwela (N. van Rensburg)

vetseunvetseun
Speel Sy Eie Treffers LP ................. 1975 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Wittebroodsdae
2. Reëndruppeltjies
3. Mafeking Settees
4. Op Toer
5. Lochvaal Kwella
6. Tillie Se Settees
Kant Twee:
1. Nico Se Verjaarsdag
2. Christo Se Settees
3. Annatjie Se Vastrap
4. Liefling Wals
5. Voorspoed
6. Warmwater

vetseunvetseunvetseun
Speel Die Gunstelinge Van ... TC/LP . MFP 54505 1972 MUSIC FOR PLEASURE
- Japie Laubscher, Fanie Bosch, Neels Steyn, Manie Bodenstein en sy eie treffers
Kant Een:
1. Die Ou Waenhuis (Japie Laubscher)
2. Tammeletjie (Japie Laubscher)
3. Koedoesbroek (Japie Laubscher)
4. Die Daspoort Vastrap (Fanie Bosch)
5. Fanie Se Wals (Fanie Bosch)
6. Onder In Die Vlei (Neels Steyn)
Kant Twee:
1. Die Vaaldam Seties (Neels Steyn)
2. Manie Se Vastrap (Manie Bodenstein)
3. Lentebloeisels (Manie Bodenstein)
4. Teëspoed (Nico van Rensburg)
5. 'n Wals Vir Jou (Nico van Rensburg)
6. Mopanieblare (Nico van Rensburg)

Met trots bied MFP hierdie skifterende boeremusiekplaat aan. Daar was nog nooit tevore een konsertinaplaat met tvvaaif sulke uitstaande treffers soos hierdie Iangspeler van NICO VAN RENSBURG nie. Die twaalf nommers op hierdie plaat het gesamentlik meer as 'n miijoen eksemplare verkoop in Suid-Afrika. 'n Leeftyd se Goue Treffers en Goue Plate kom bymekaar op hierdie opname wat u nou in u hande hou.
Elke bevvonderaar van Japie Laubscher, Fanie Bosch, Neels Steyn, Manie Bodenstein en Nico van Rensburg het hier 'n plaat beet wat nie maklik geklop sal vvord nie. Nico van Rensburg en sy nuvve konsertina (die laaste van sy soort in die land) het gesorg vir musiekvermaak uit die heel boonste rakke. - omslag

vetseun
Vuurwarm Konsertina LP . PLS 7130 1967 PÊREL

vetseun
Op sy Beste .............................................. BOEREMUSIEKSA
1. Daspoort Tonnel
2. Die Mooi Wals
3. Waterval Setties
4. Orion Vastrap
5. Jooltyd
6. Liefie Se Wals
7. Die Spanspek Setties
8. Donkerhoek Vastrap
9. Bergsig Wals
10. Vastrap In B
11. Vastrap Manne
12. Nico Op Toer
13. Sonbesie Vastrap
14. Connie Se Setties
15. Vuurwarm Vastrap
16. Wals Keurspel
17. Suurberg Opskud
18. Noord Transvaal
19. Shannon Wals
20. Kleinfontein Vastrap
21. Wals Vir Lydia
22. Bosveld Vastrap
23. Biltong En Braaivleis
24. Nico Se Wals
25. Die Baas Is Nou Vêr

vetseun
So speel Nico van Rensburg sy Gunstelinge . BOEREMUSIEKSA
1. Frederiklaan
2. Stadsaal Setties
3. Kalfiewals
4. Praat Met My
5. Ou Waenhuis
6. Kliprivier Polka
7. Hoekom Het Jy My Laat Staan?
8. Bleskop Polka
9. Die Springbokke
10. Suikerrand Vastrap
11. Die Boerekonsertina
12. Mienie In Die Mielieland
13. Hartenbosch Vastrap
14. Duitsweswals
15. Thys Se Tokkel
16. Setties Vir Lydia
17. Tant Antjie Ruik Na Gom
18. Donkerhoek Vastrap

vetseun
Speel Lekker Tradisionele Boeremusiek . BOEREMUSIEKSA
1. Onder Die Kremetartboom
2. Magoebaskloof
3. Resiesbaan
4. Soutpansberg Polka
5. Duitsweswals Keurspel
6. Oom Fritz Se Polka
7. Klipbank Setties
8. Die Konsertina
9. Stellenbosch Verlange
10. Skoffelklanke
11. Gilde Setties keurspel
12. Oom Louw Se Polka
13. Uit Die Boland
14. Een Druk En Een Soen
15. O, Lê My Weg
16. Lettie Se Wals
17. Ek En My Soetlief
18. Aandblom Wals
19. Outydse Kwadril
20. Katrina Setties keurspel

Huldeblyk aan
Willie Fourie 14/5/1929 - 19/4/2006
vetseun
.................................................... BOEREMUSIEKSA
1. Louise Se Vastrap
2. Braam Se Mazurka
3. Steve Se Mazurka
4. Lofman Se Dinge
5. 'n Walsie Met Elsa
6. Piet Laatoes
7. Roelf Se Vastrap
8. Net Vir Lenie
9. Kom Gns Gryp
10. Skanskop
11. Herinneringe

Huldeblyk aan
Thys Langeveldt 11/9/1935 - 21/2/2006
vetseun
................................................... BOEREMUSIEKSA
1. Saamloop Vastrap
2. Vra Vir Jou Ma
3. Kleintjie Huil
4. Thys Se Vastrap
5. Snoektyd In Die Kaap
6. Mariza
7. Thys Se Tokkel
8. Die Skoolbus
9. Anna Se Vetkoek
10. Stadsaal Setties
11. Tant San Van Christiana
12. Bleskop Polka

Huldeblyk aan
Nic Potgieter 29/04/1928 - 10/11/2002
vetseun
.................................................. BOEREMUSIEKSA
1. My Nooientjie Vastrap
2. My Droomwals
3. Die Minuet
4. Michelle
5. Linda
6. Voëlvoet
7. Hantamberge
8. Duitse Wals
9. As Dit Nag Is In Die Bosveld
10. Die Grenswag
11. Ateljee Vyf
12. Oom Louw Se Polka
13. Verleëwals
14. Bokveld

Huldeblyk aan
Hansie Roodt 28/08/1938 - 16/09/2005
vetseun
.................................................. BOEREMUSIEKSA
1. Hansie Se Wals
2. Nuwejaar Op Buska
3. Sukkel Vastrap
4. Karnaval Wals
5. Soutpansberg Setties
6. Jy's 'n Bietjie Bees
7. Oom Louw Se Polka
8. Uit Die Boland
9. Klein Hansie Se Tune
10. So Gou Verby
11. Die Kitaar Is Nag
12. Daar Is Iets Mooi Elke Dag
13. Die Wals Van Akasia
14. Neem My Saam
15. Oom Hans Se Keurspel

vetseun
Nico van Rensburg LP . MFP/SRSJ 7080 MUSIC FOR PLEASURE

Nico van Rensburg en sy Vader (Nelie van Rensburg)
vetseunvetseunvetseun
Die Oue En Die Nuwe TC/LP . MFP/SRSJ 7074 1975 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Swaziland
2. Sewejaar
3. Eensame Berge
4. Rooidag Polka
5. Bosveld Settees
6. Skaapkraal Polka
Kant Twee:
1. Teëspoed
2. Die Stadsaal Settees
3. Vakansietyd
4. Danie Se Vastrap
5. Sonbesie Vastrap
6. Die Bergsig Wals

Comp. (N. van Rensburg)

vetseun
Konsertinaslaai LP ................ PLS 70... PÊREL
Kant Een:
1. Bapsfontein-Vastrap
2. Ander Kant Die Randjie
3. Reëndruppeltjies
4. Heen En Weer Kwela
5. Vrugteslaai
6. Warm Vingers
Kant Twee:
1. Sussie Se Wals
2. Mayfair-Samba
3. Aanstap-Kwela
4. Wit Kappie
5. Pollie Jollie
6. Die Apie-Seties

vetseun
Musiek vir die Oudstryders LP . PLS 7060 PÊREL

vetseun
Boeresport! LP ...................... PLS 7029 PÊREL
Kant Een:
1. Olifantspruit
2. Skemer-Wals
3. Gemmerbier
4. Eekhorinkie
5. Kwela-Pikanien
6. Los Hotnot
Kant Twee:
1. Tierlantyntjies
2. Oubaas Se Wals
3. Annie Van Oom Neelsie
4. Blouklip-Vastrap
5. Boeresport
6. Laatslaper-Setties

vetseun
Splinternuut! LP .................. TRL-A 3069 TROUBADOUR

"'n Hoekie van die Troubadour ateljee waaruit die unieke Troubadour klank voortgebring word."

vetseun
Op Toer LP ........................ TRL-A 3055 TROUBADOUR

vetseunvetseun
Speel Die Grootste Konsertina Treffers LP . MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Bapsfontein Vastrap
2. Tant San Van Christiana
3. Die Kalfie Wals
4. Skoonspruit Seties
5. Konsertina Boogie
6. Die Hartseer Wals
7. Tant Antjie Ruik Na Gom
8. Wipneusie
Kant 2:
1. Kliprivier Polka
2. Rosedale Vastrap
3. Die Karringmelk Wals
4. Timothy
5. Dik Anna Seties
6. Outa In Die Langpad
7. Stellenbos Verlange
8. Oom Hans Se Gemmerdans

vetseun
Konsertina Klub LP ............................... MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Heuweltop Vastrap
2. Christo Se Wals
3. Uit Die Oue Tyd
4. Sonbesievastrap
5. Baanbrekerwals
6. Oor Die Brug En Weer Terug
Kant Twee:
1. Swaziland
2. Lettie Se Wals
3. Minnie In Die Mielieland
4. Die Boere Settees
5. Stellenbosche Verlange
6. Oom Louw Se Polka

vetseunvetseun
Hartbeespoort Verskeidenheid / Skeermes Polka 7" . P 317 PÊREL

vetseun
Boereorkes Wenner LP ..............
Kant Een:
1. Nico Se Keurspel: Rosedalevastrap; Sonbesievastrap
2. Oom Jannie Het Gaan Jag
3. Ek Is My Mamma Se Enigste Kind
4. Tant San Van Christiana
5. Jooltyd
6. Ek En My Soetlief
Kant Twee:
1. Rooihuiskraal
2. Droomwals
3. Blikkiesdorpvastrap
4. Soutpansbersetees
5. Taaibos
6. Piet Se Polka; Suurbergvastrap


ook op :
De Maniacs - Kruisband Boere Techno


skakels :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)