


















Nico Langeveldt

Treffers ............................... CDDCB 380 DECIBEL
1. Draai Bokkie
2. Oom Jannie Het Gaan Jag
3. Hartverlange Wals
4. Seinehof Se Mense
5. Kêrel Van Die Pêrel
6. Konsertinaklank
7. Sopvleis
8. Waar Die Maan En Die Son Ondergaan
9. Sandvlei
10. Laaste Wals
11. Saam Na Die Noorde
12. Polka Draai
13. Prikkelpop
14. Theresa
15. Tamatie
16. Banjo Kaperjolle
17. Marie
18. Thys Se Kwela
19. My Hartedief
20. Meerkat Samba


Bobaas Nico (Die Bobaas Reeks) . TRCD7023 TRIO RECORDS
1. Staatmaker Polka
2. Langorrel Vastrap
3. Warrelwind
4. Kalfiewals
5. Volkies Gaan Koring Sny
6. Grodini Wals
7. Neef Frans Se Polka
8. Nico Se Mazurka
9. Rooidag Setties
10. Wals Van Die Tulpe
11. Skoffeltyd
12. Weerklank In Die Berge


Bobaas Nico LP .............. VLP 5010 1980 VENUS
Kant Een:
1. Staatmaker Polka (N. Steyn)
2. Langorrel Vastrap (Trad. verw. N. Langeveldt)
3. Warrelwind (N. Langeveldt)
4. Kalfiewals (Trad. verw. N. Langeveldt)
5. Volkies Gaan Koring Sny (Trad. verw. N. Langeveldt)
6. Grodini Wals (N. Langeveldt)
Kant Twee:
1. Neef Frans Se Polka (Trad. verw. N. Langeveldt)
2. Nico Se Mazurka (N. Langeveldt)
3. Rooidag Setties (Pretorius)
4. Wals Van Die Tulpe (J. Langeveldt)
5. Skoffeltyd (N. Langeveldt)
6. Weerklank In Die Berge (D. Laas)


Die Boeremusiek Van Nico Langeveldt LP . SRSJ 9020 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Sandvlei (Nico Langeveldt)
2. Konsertinaklank (B. Kallis/Nico Langeveldt)
3. Seinehof Se Mense (Nico Langeveldt)
4. Thys Se Kwela (Thys Langeveldt)
5. Laaste Wals (B. Kallis/Nico Langeveldt)
6. Kêrel Van Die Pêrel (Trad./Verw. Nico Langeveldt)
Kant Twee:
1. Draai Bokkie (Nico Langeveldt)
2. Die Blouklip Samba (Thys Langeveldt)
3. Hartverlange Se Wals (Nico Langeveldt)
4. Sewe Jaar (Trad./Verw. Nico Langeveldt)
5. Zebra Seties (B. Kallis)
6. Tamatie (Nico Langeveldt)
Nico Langeveldt speel al drie dekades lank konsertina en syroem strek van Kaap tot Limpopo. Sy Orkes bestaan bykans uitsluitlik uit familielede - manne wat mekaar se spelgoed verstaan en lekker saamspeel. Hierdie plaat is 'n keurvan opnames wat gedurende 1975 tot 1976 in Kaapstad opgeneem is. "Die Boeremusiek Van Nico Langeveldt" is 'nuitstekende partytjie- en dansplaat en beslis 'n item wat deur versamelaars van outentieke konsertinamusiek aangeskaf word. - omslag
Koning Nico Langeveldt


Boeremusiek Is Terug LP . LSS 34/BRS(C) 390 1975 SOUNDS SUPERB/BRIGADIERS MUSIEK
Nico Langeveldt met Harold Cobb en sy Orkes

Die Konsertina Prikkel! LP . PLS 7035 PÊREL
Kant Een:
1. Hier En Daar
2. Namakwa-Seties
3. Prikkelpop
4. Môredou
5. Blesbokkie
6. Koekoe-Wals
Kant Twee:
1. Heen En Weer
2. Mooi Rivier Se Maan
3. Boere-Seties
4. Staatmaker-Polka
5. Houtbaai
6. Manie Se Polka

Padlangs LP ........................... PLS 102 PÊREL
- met Piet Pompies, Nico Langeveldt, Dirk Laas, Niek Potgieter -
Kant Een:
1. Hartseer-Wals - Niek Potgieter
2. Herrie What's The Merrie - Piet Pompies met Harold Cobb en sy Orkes
3. Blouberg-Vastrap - Nico Langeveldt met Harold Cobb en sy Orkes
4. Steel-Settees - Dirk Laas
Kant Twee:
1. Altona-Vastrap - Dirk Laas
2. Welkom Wals - Nico Langeveldt met Harold Cobb en sy Orkes
3. Ja-Nee-Vastrap - Niek Potgieter
4. Hoedjie In My Hand - Piet Pompies en Flippy Laker met Harold Cobb en sy Orkes
met Harold Cobb En Sy Orkes


Joe Se Vastrap / Polka Draai 7" . 45P 242 PÊREL
Kant Een:
1. Joe Se Vastrap (N. Langeveldt)
Kant Twee:
1. Polka Draai (N. Langeveldt)
skakels : H&R MUSIEK