Riku Lätti
Radio Lava - 2007
En daar'sy!! Na so bietjie se wag mag ons nou afgaan oor die Radio Lava CD wat alle winkels geslaan het. Miskien so bietjie biased en defnitief in die nou die keer, is elke paar minute van die dertien snit CD 'n belewenis, 'n trip, klankmanna ...
Afgrond maak die deure oop, eers net stem en dan met kakofoniese ritmes en elektroniese klanke vanuit die ruimte. Dit skep 'n goeie idee van waantoe ons gaan, onbeperkte oormusiek met woorde en melodie.
Liedjies wat in die binnesak van jou skoolbaadjie pas en die ongeluk verdryf met 'n binnekantoe geregenereerde glimlag, want jy weet ..
Strate, of die hoendervleis liedjie, is 'n balladelike nommer oor kabbelende kitaar en die mesmerizing gerym van Riku, wat intimiteit soos sigarette uitdeel, en teen die tyd wat die ritme sy verskyning maak oor die strings, is alles net reg vir 'n wyle.
later meer ... (fkn ESKOM)
Radio Lava . NEXTCD 073 NEXT MUSIC 1. Afgrond (VIDEO) 2. Strate 3. Eenling Is Die Mens Gebôre 4. Hekkie 5. Hoofstroom 6. Om En Om 7. Onthou Jy Nog? 8. Blom 9. Ysbeer 10. Die Cool Wat Deur Die Kerk Is 11. Sneeuwitjie Se Partytjie 12. Voor Jou Oë 13. Weet Van Beter 14. Jeané Se Partytjie |
|
Riku Lätti - Afgrond |
Riku Lätti CDs | ||||
![]() |
![]() |
|||
Janneman in die Diereryk (2011) |
Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom (2010) |