Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Nellie du Toit
vetseun
Encore ............................ DNJPCD04 2004 ONBEKEND
1. Sei Still Mein Hertz
2. Zwiegesang
3. Sehnsucht
4. Wiegenlied
5. Das Heimliche Lied
6. Wach Auf
7. Nachtlied (Schumann)
8. Um Mitternacht (Brahms)
9. Eine Gute, Gute Nacht (Brahms)
10. Nachtgang (R. Strauss)
11. Die Nacht (R. Strauss)
12. O Stay My Love (Rachmaninov)
13. Eriskay Love Lilt (Kennedy - Fraser)
14. O Du Liebs Angli (Arr: Robert Gund)
15. Widow Bird (Kirby)
16. Cradle Song (Kirby)
17. One Fine Day (Madam Butterfly - Puccini) - Live Recording
18. Regnava Nel Silenzio (Lucia De Lammermoor - Donizetti) - Live Recording
19. Visi D' Arte (Tosca - Puccini) - Live Recording
20. Scena E Cavatina: Ernani, Involami (Ernani - Verdi)

met Gé Korsten
vetseun
Soet Herinnering (Gister se Goud) . CDGSP 121 2006 GALLO
1. Soet Herinnering
2. Walslied
3. Lara Se Tema
4. Op Vleuels Van Gesange
5. Kom Dans Klaradyn
6. Skone Dag
7. Skenk Jy My Rose
8. As Die Aandwind Van Heimwee Sing
9. Vergange Se Dae
10. A, Wat 'n Lieflike Dag
11. Gee My Jou Hand!
12. Saggies Sweef My Lied

met Gé Korsten
vetseun
The Student Prince (Yesterday's Best) . CDGSP 117 2006 GALLO
1. Serenade
2. Students Marching Song
3. Drinking Song
4. Gaudeamus Igitur
5. Deep In My Heart
6. I'll Walk With God
7. They Say That Falling In Love Is Wonderful
8. Oh What A Beautiful Morning
9. Look For The Silver Lining
10. Softly As In A Morning Sunrise
11. People Will Say We're In Love
12. I Love You

1970 - Lied In My Hart met Gé Korsten, Mitsi Stander, Min Shaw, Pietie Meyer, Tony Jay, Mary Ann Johnston, Jacques Loots, Pieter Hauptfleisch, Patrick Mynhardt, Alexis Retief, Gideon Roos, Nellie du Toit, Lulu Krüger, regisseur, Ivan Hall (kavalier)

met Gé Korsten
vetseunvetseun
Night Of Love (Yesterday's Best) . CDGSP 113 2006 GALLO
1. The Loveliest Night Of The Year
2. Whispering Hope
3. They Didn't Believe Me
4. Wunderbar, Wunderbar
5. Lover Come Back To Me
6. Indian Love Call
7. Schenkt Man Sich Rosen In Tirol
8. I'll See You Again
9. Night Of Stars, Night Of Love
10. Lay My Head Beneath A Rose
11. Deep In My Heart
12. This Is My Lovely Day

met Gé Korsten
vetseun
Sweethearts (Yesterday's Best) . CDGSP 107 2006 GALLO
1. Will You Remember
2. Moonlight And Roses
3. Donkey Serenade
4. True Love
5. Games That Lovers Play
6. Wanting You
7. One Day When We Were Young
8. Only A Rose
9. Love Is My Reason
10. People Will Say
11. Greensleeves
12. We'll Gather Lilacs

vetseunvetseun
Nagtegaal LP ................ MFP 54500 1970 MUSIC FOR PLEASURE
- Begelei deur die Radio-ateljee-orkes -
Kant Een:
1. Nagtegaal (Allabley-Afr. Crouse)
2. Liefdesvoëltjie (Afr. C. Steyn) - MP3 >>>
3. Morgen (Moesser-Afr. Crouse)
4. My Hartewens (Von Tilzer-Macpherson-Afr. Crouse)
5. Vaarwel My Beminde Seeman (Jeminez-Afr. C. Steyn)vetseun
6. Nadat Ons Saam Gewals Het (Trad. Afr. Crouse)
Kant Twee:
1. Hoor Die Voëlgesang (Bishop-Shakespeare-Afr. Crouse)
2. As Die Awendskadu's Daal (Romberg-Hammerstein-Afr. Crouse)
3. Huistoe Gaan (Dvorak-Afr. Crouse)
4. Slaap My Kindjie Slaap Sag (Sadero-Afr. Crouse)
5. Die Laaste Somerroos (Flotow-Afr. Crouse)
6. Moederhuis (Afr. Crouse-Viljoen)

Nellie du Toit is beslis een van die grootste en veelsydigste sopranos van wêreldformaat wat Suid-Afrika opgelewer het. Sy het reeds as jong dogter begin sing en is van kleins af deur haar moeder, wat ook sangonderwyseres is, gehelp en aangemoedig. Nellie is dan ook een van die weinige sangeresse wat haar onderrig geheel en al in Suid-Afrika gekry het. Na haar opleiding aan die Kaapse musiekskool het sy 'n beurs verwerf en het sy waardevolle ondervinding opgedoen in Engeland, waar sy gekies is om saam met 'n operagroep van die Kunsraad, te toer. Later is sy Wenen toe met 'n beurs van die Universiteit van Suid-Afrika.
Sy is by uitstek 'n opera-sangeres en haar skitterende vertolkings in Madam Butterfly, La Boheme, Die Towerfluit, Die Verkoopte Bruid, Carmen, Die Huwelik van Figaro, Lucia di Lammermoor, Martha en vele ander sal nog lank in ons geheue bly. Tog hoor ons haar ook dikwels in oratoria en sy doen gereeld lieder uitvoerings vir die S.A.U.K. Nellie beskik oor 'n uitstekende tegniek en saam met haar intelligente musikaliteit is dit nie 'n wonder dat sy ook een van ons mees gesogte sangonderwyseresse is nie. Sy het 'n toewyding en 'n eerlike professionele houding teenoor haar kuns wat vir almal 'n inspirasie is.
Op hierdie plaat hoor ons vir Nellie in ligter luim, en dit is mooi dat sy, net soos ander lande se groot sangeresse, soos byvoorbeeld Eileen Farrell en Joan Sutherland, van die ligter ballades en volksmusiek in haar eie taal sing. Meeste van die vertalings is deur haar man Phillip Crouse gedoen. Alhoewel in ligter luim is haar uitvoering tog uiters musikaal en pas sy haar pragtige stem aan by die verskillende nommers, haar stem altyd skoon en helder, en haar vertolkings warm en eg soos die persoon wat sy is. - omslag

vetseun
Die Laaste Somerroos LP . BRS 281 1970 BRIGADIERS MUSIEK
- Newkirkorkes onder leiding van Zane Cronjé -
Kant Een:
1. Die Laaste Somerroos
2. Liefdesvoëltjie
3. Vaarwel My Beminde Seeman
4. Hoor Die Voëlgesang
5. Morgen
6. My Hartewens
Kant Twee:
1. Nagtegaal
2. As Die Awendskadu's Daal
3. Huistoe Gaan
4. Slaap My Kindjie Slaap Sag
5. Moederhuis
6. Nadat Ons Saam Gewals Het

vetseun
Soet Herinnering LP ....... BRS 274 1970 BRIGADIERS MUSIEK
Kant 1:
1. Soet Herinnering
2. Walslied
3. Lara Se Tema
4. Op Vleuels Van Gesange
5. Kom Dans Klaradyn
6. Skone Dag
Kant 2:
1. Skenk Jy My Rose
2. As Die Aandwind Van Heimwee Sing
3. Vergange Se Dae
4. A, Wat 'n Lieflike Dag
5. Gee My Jou Hand!
6. Saggies Sweef My Lied

met Gé Korsten
vetseunvetseunvetseun
The Student Prince LP .... BRS 252 1969 BRIGADIERS MUSIEK
Side 1:
1. Serenade
2. Students Marching Song
3. Drinking Song
4. Gaudeamus Igitur
5. Deep In My Heart
6. I'll Walk With God
Side 2:
1. They Say That Falling In Love Is Wonderful
2. Oh What A Beautiful Morning
3. Look For The Silver Lining
4. Softly As In A Morning Sunrise
5. People Will Say We're In Love
6. I Love You

met Gé Korsten
vetseunvetseun
Night Of Love LP ................ BR. 215 1968 BRIGADIERS MUSIEK
Side One:
1. The Loveliest Night Of The Year
2. Whispering Hope
3. They Didn't Believe Me
4. Wunderbar, Wunderbar
5. Lover Come Back To Me
6. Indian Love Call
Side Two:
1. Schenkt Man Sich Rosen In Tirol
2. I'll See You Again
3. Night Of Stars, Night Of Love
4. Lay My Head Beneath A Rose
5. Deep In My Heart
6. This Is My Lovely Day

met Gé Korsten
vetseunvetseunvetseun
Sweethearts LP ................. BR. 192 1967 BRIGADIERS MUSIEK
- Orchestra arranged and conducted by Dan Hill -
Side 1:
1. Will You Remember (Sweethearts) (Sigmund, Romberg)
2. Moonlight And Roses (Black, Moret, Lemare)
3. Donkey Serenade (Wright, Forrest, Friml, Stothart)
4. True Love (C. Porter)
5. Games That Lovers Play (Kusik, Snyder, J. Last)
6. Wanting You (Romberg, Hammerstein)
Side 2:
1. One Day When We Were Young (Strauss, Tiomkin, Hammerstein)
2. Only A Rose (Friml, Hooker)
3. Love Is My Reason (I. Novello)
4. People Will Say (Rodgers, Hammerstein)
5. Greensleeves (Geehl)
6. We'll Gather Lilacs (Novello)


ook op :
Ons Beste Soprane kompilasie
Afrikaanse Volksliedjies Vol. 3 kompilasie


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)