Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Neels Mattheus (1935-2003) (Mattheus)
vetseun
Op sy Beste Vol. 3 ................ AACD 139 ALFA ATELJEE
1. Kaapland
2. Brandvlei Mazurka
3. Katrina Settees
4. Sonbesie Vastrap
5. Pypkan Wals
6. Vassie Vir Oom Fasie
7. Toeter Wals
8. Hessie Se Witperd
9. Snoekpot Settees
10. Ek Soek Na My Dina
11. Hankey Se Mense
12. Tant Lettie Se Wals
13. Tienie Se Wals
14. Nanaga
15. Oom Jannie Het Gaan Jag
16. Kom Wals
17. Witblits Vastrap
18. Baai Toe
19. Wat Maak Oom Kalie Daar?
20. Velddrif Settees
21. Laat My Los

vetseun
Op sy Beste Vol. 2 ................ AACD 138 ALFA ATELJEE
1. Blikkiesdorp
2. Wals Vir Michelle
3. Meisie Van My Drome
4. Vaalhoed Se Baas
5. Wals Vir Tant Sannie
6. Groetnis
7. Seepunt Se Vastrap
8. Kalfiewals
9. Silwerjaar Settees
10. Jakaranda Vastrap
11. Bosbank Settees
12. Winterhoek Wals
13. Dik Anna Settees
14. Sonop Oor Die Velde
15. Soutpansberg Settees
16. Suikerbossie
17. Een Druk, Een Soen
18. Hou Jou Roksak
19. Kuslangs
20. Gamtoos Opskud
21. Slagboom
22. Daar's 'n Hoender

vetseun
Op sy Beste Vol. 1 ............... AACD 137 ALFA ATELJEE
1. Die Aap Settees
2. Wals Vir Oom Thysie
3. Een Druk, Een Soen
4. Oom Hans Se Gemmerdans
5. Draai Bobbejaan
6. Wals Vir Joan
7. Vaaljapie Vastrap
8. Stysie Se Settees
9. Flossie Se Mannewales
10. Brandvlei Mazurka
11. Suikerbossie
12. Kliprivier Polka
13. Verkyker Settees
14. Net 'n Bietjie Liefde
15. Blouklip Vastrap
16. Somtyds
17. Anna Pop Settees
18. Buys Se Kêrels
19. Soutpansberg Settees

vetseun
Speel Konsertina "Country" . AACD 99 ALFA ATELJEE
1. Lonesome Me & Red River Valley
2. Blue Eyes Crying In The Rain
3. Oh Lord It's Hard To Be Humble
4. Tequila Sheila
5. I Love You Because
6. Carolina Moon
7. Have I Told You Lately
8. Cold, Cold Heart
9. Mexican Rose
10. You Are My Best Friend
11. Are You Lonesome Tonight?
12. You Are My Sunshine & Jambalaya

vetseun
Laat Waai Uit Die Baai!! ........ AACD 75 ALFA ATELJEE
1. Hankey Se Mense
2. Tant Lettie Se Wals
3. Verkyker Settees
4. Kliprivier Polka
5. Tienie Se Wals
6. Nanaga
7. Oom Jannie Het Gaan Jag
8. Gamtoos Opskud
9. Draai Bobbejaan
10. Kom Wals
11. Witblits Vastrap
12. Buys Se Kêrels
13. Baai Toe
14. Wat Maak Oom Kalie Daar?
15. Velddrif Settees
16. Laat My Los Polka
17. Net 'n Stille Uurtjie
18. Hoe Ry Die Boere?
19. Huisie In Die Berge
20. Skommel Settees
21. Cornelius Wals
22. Ver In Die Ou Kalahari
23. Sarie Marais
24. Kommando Polka
25. Annatjie

vetseunvetseun
Ons Eie Neels Mattheus: Grootste Treffers LP . 1983 EMI
Kant Een:
1. Oom Hans Se Gemmerdans
2. Draai Bobbejaan
3. Stysie Se Settees
4. Flossie Se Manewales
5. Wals Vir Oom Thysie
6. 'n Druk En 'n Soen
7. Brandvlei Mazurka
Kant Twee:
1. Suikerbossie
2. Die Aap Settees
3. Wals Vir Joan
4. Vaaljapie Vastrap
5. As Dit Nag Is In Die Bosveld
6. Eendrag

vetseun
Neels Mattheus en sy Baaise Boere LP . 1983 EMI
Kant Een:
1. Mooi Bly
2. Boeretroos
3. Noorsveld Opskud
4. Rooikrans Settees
5. Ligvoet (Wals)
6. Uitkamp Op Kirkwood
Kant Twee:
1. Hou Jou Roksak Toe
2. Ramkat
3. Tant Mossie Se Sakkie Sakkie Boeredans
4. Vêr In Die Wêreld Kittie
5. Abie Se Dinge
6. Nagsê

vetseunvetseun
Haai Laat Waai! (Celebrity Series) LP . CEY(M) 254 1981 EMI
Kant Een:
1. Vaaljapie Vastrap (M. Bodenstein)
2. 'n Druk En 'n Soen (Trad. verw:. N. Mattheus)
3. Haai Laat Waai! (N. Mattheus)
4. Al Lê Die Berge Nog So Blou (Trad. verw:. N. Mattheus)
5. Eendrag (N. Mattheus)
6. Suurberg Opskud (Trad. verw:. N. Mattheus)
Kant Twee:
1. Hoe Ry Die Boere (Trad. verw:. N. Mattheus)
2. Cornelius Wals (Trad. verw:. N. Mattheus)
3. Lettie Brand Settees (Trad. verw:. N. Mattheus)
4. Pondokkie (N. Mattheus)
5. Bloukrans (N. Mattheus)
6. Die Aap Settees (Trad. verw:. N. Mattheus)

Die wye belangstelling wat die beereorkeskompettsie op S.A.T.V. geniet het was 'n klinkklare bewys van die groot aanhang wat boeremusiek nog steeds onder veral ons Afrikaanse bevolking het. Neels Mattheus was die algehele wenner van hierdie kompetisie en ek glo nie daar is iemand wat nie saamgestem het dat Neels nie slegs 'n baie gewilde wenner was nie maar dat sy orkes die mees afgeronde en Neels een van die beste konsertinaspelers is wat aan hierdie kompetisie deelgeneem het. Hierdie nuwe langspeler is 'n skitterende voorbeeld van Neels se talente.
Dit is 'n wenner! - Gert van Tonder

Klavier/Kitaar - Jack Timm
Kitaar - Pieter Nel
Klawerinstrumente - Paul Ferns
Baskitaar - Deon Mattheus
Tromme - Kevin Mattheus
Eng & Boere-konsertinas - Neels Mattheus
Regisseur - Boet Pretorius
Ingenieur - Ian Martin

vetseunvetseunvetseun
Boereorkes Wenners (Celebrity Series) TC/LP . L4 CEY (EM) 225/CEY(M) 225 1980 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Kliprivier Polka (Trad. Verw. N. Mattheus)
2. Verkyker Settees (Trad. Verw. N. Mattheus)
3. Wals Vir Oom Thysie (N. Mattheus)
4. Suikerbossie (Trad. Verw. N. Mattheus)
5. Net 'n Bietjie Liefde (Danie Barnard)
6. Blouklip Vastrap (N. Mattheus)
Kant Twee:
1. Somtyds (Trad. Verw. N. Mattheus)
2. Anna Pop Settees (Trad. Verw. N. Mattheus)
3. Draai Bobbejaan (Trad. Verw. N. Mattheus)
4. Buys Se Kêrels (Trad. Verw. N. Mattheus)
5. Oom Hans Se Gemmerdans (Trad. Verw. N. Mattheus)
6. Soutpansberg Settees (Trad. Verw. N. Mattheus)

Regisseur: Boet Pretorius
Ingenieur: Ian Martin

vetseunvetseun
So Speel Neels Mattheus LP ............... MUSIC FOR PLEASURE
- Wenner 1980 TV Boeremusiek Kompetisie
Kant Een:
1. Blikkiesdorp
2. Wals Vir Michelle
3. Meisie Van My Drome
4. Vaalhoed Se Baas
5. Wals Van Tant Sannie
6. Groetnis
Kant Twee:
1. Seepunt Vastrap
2. Kalfie Wals
3. Silverjaar Settees
4. Gertjie
5. Groot Leeu (Mazurka)
6. Opskud, Colin

vetseun
Toeka Se Dinge LP ........... TRL-A 3077 TROUBADOUR

vetseun
Outydse Klanke Van Neels Mattheus Se Kitaar En Sy Boerekonsertina LP .

vetseunvetseun
"Tradisioneels" LP .......... VLP(B) 5072 VENUS
Kant Een:
1. Daar's 'n Hoender (Trad. Verw. N. Mattheus)
2. Stellenbosch Verlange (Trad. Verw. N. Mattheus)
3. Slagboom Seties (N. Mattheus)
4. Laat My Los Polka (Trad. Verw. N. Mattheus)
5. Draai Bobbejaan (Trad. Verw. N. Mattheus)
6. My Hartjie, My Liefie (Trad. Verw. N. Mattheus)
Kant Twee:
1. Suikerbossie (Trad. Verw.N. Mattheus)
2. Wals Van Tant Sannie (Trad. Verw. N. Mattheus)
3. Skommelseties (N. Mattheus)
4. Boereland (Trad. Verw. N. Mattheus)
5. Die Aap Settees (Trad. Verw. N. Mattheus)
6. Al Lê Die Berge Nog So Blou (Trad. Verw. N. Mattheus)

Musikante:
Neels Mattheus - Konsertina's
Deon Mattheus - Basghitaar
Hennie du Bruyn - Ritme Ghitaar
Theuns Botes (S) - Banjo
Martin Swanepoel - Klavier & Traporrel
Paul Heijn - Viool

vetseunvetseun
Konsertina Uit Die Baai LP . VLP 5003 VENUS
Kant Een:
1. Gamtoos Opskud (N. Mattheus)
2. Ek Is My Mamma Se Enigste Kind (Trad.)
3. Soutpansberg Polka (Trad.)
4. Kom Wals (N. Mattheus)
5. Oom Thys Se Seties (N. Mattheus)
6. Somtyds (Trad.)
Kant Twee:
1. Hankey Se Mense (N. Mattheus)
2. Die Kalfie Wals (Trad.)
3. Die Dik Anna Seties (Trad.)
4. Tant San Van Christiana (Trad.)
5. Vaalwitpens Mazurka (Trad.)
6. Buys Se Kêrels (Trad.)

Neels Matteus, die bekende konsertinaspeler en musikant van Port Elizabeth is die man wat die pragtige boeremusiek vir ons in hierdie opname verskaf. Neels, een van die mees ervare konsertinaspelers in ons land, doen gereeld uitsendings oor die afrikaanse sender in onder andere konsertina-klub met sy outydse boere orkes.
Behalwe die konsertina bespeel hy ook die kitaar en baskitaar. In hierdie opname word hy bygestaan deur sy seun Deon op baskitaar. Ons vertrou dat u, die liefhebber van boeremusiek baie genot sal put uit hierdie opname 'Konsertina Uit Die Baai"

vetseunvetseun
Gammie Se Dinge / Protea Wals 7" . TRS-A-869 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Gammie Se Dinge (N. Mattheus)
Kant Twee:
1. Protea Wals (Neels Mattheus)

vetseun
Speel Konsertina "Country" Gunstelinge LP .


ook op :
RSG Se Gewildste Boeremusiek kompilasie
Sakkie Langarm Wenners kompilasie
48 Goue Boeremusiek Treffers Vol. 4 kompilasie
Die Legendes van Boeremusiek kompilasie
Boeremusiek, Skoffeljol vol 1 kompilasie


skakels : wiki












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)