Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Nataniël (musiek) .co.za
vetseun
Kaalkop 3 / E-boek . 2012 NASIONALE BOEKHANDEL
ISBN: 9780798156868
ISBN: 9780798158497

Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE - na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in 'n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en 'n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ons lewens verryk en verruim. 'n Ikon wie se Kaalkop-wysheid en pittige sosiale kommentaar daagliks inspirasie en plesier kan bied.

vetseun
Nicky & Lou / E-boek . 2011 NASIONALE BOEKHANDEL
ISBN: 9780798155724
ISBN: 9780798155731

Nataniel se jongste bundel is 'n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Predicting Snow, Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Coronation, Cathedral, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magiese vertellings oor ons absurde wereld: die vreemdheid maar ook die bekendheid daarvan. 'n Meesterstorieverteller.

vetseun
Gatherings ....................... 2010 NASIONALE BOEKHANDEL
ISBN: 9780798151146

Nataniel considers a day off or a night at home a blessing, an event, that has to be celebrated by doing three of his favourite things: cooking, eating and seeing his friends. This cookbook memorably portrays gatherings, celebrations and magical get-togethers at his house and sylvan garden over the course of a year. The events include a Valentine's dinner, a Hocus Pocus Party, Christmas and Easter Celebrations and impromptu meals with friends and colleagues. Gatherings is intended as both an inspiration and a tribute to home cooking and entertaining - practical, affordable, elegant, spontaneous, grand, relaxed, formal, informal, fun, opulent or intimate.

vetseun
When I Was / E-boek (Kortverhale) . 2008 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798150026
ISBN: 9780798154246

Nataniel is one of the best-known and most popular South African entertainers. When I was is an all-English collection of 25 previously unpublished stories by Nataniel, selected and adapted from his stage productions Finding Gabriel, My brother Fonzo, Walking with Wizards, My name is Diamond, Songs of Saints, The Moses Machine, Of heartbreak and hope, The Hong Kong kiss, Predicting snow and Men who fly.

vetseun
Kaalkop 2 ....................... 2008 HUMAN & ROUSSEAU

"Kaalkop 2 bevat: 42 verdere aflewerings van die gewilde Sarie - rubriek; 26 voorheen ongepubliseerde verhale uit verskeie van Nataniël se verhoogproduksies en 14 prettige verse."

vetseun
Kaalkop (Joernaal / Journal) . 2006 HUMAN & ROUSSEAU

"Hierdie titel is ontwerp vir gebruik as professionele dagboek, persoonlike joernaal, register vir gaste of verjaarsdagkalender. Elke maand word ingelei met 'n verjaarsdaglys, historiese feite, kortverhaal, resep en kledingstuk van die maand. Dit bevat nie 'n jaartal nie, d.w.s. die titel is nie beperk tot gebruik in een spesifieke jaar nie. Die teks is afwisselend in Afrikaans en Engels, die titel sluit ook foto's en illustrasies in (swart-wit)."

vetseun
Kaalkop ............................ 2004 HUMAN & ROUSSEAU
'n samevatting van goed wat Nataniël in kolomme geskryf het vir Sarie ...

vetseunvetseun
Food from The White House . 2002 HUMAN & ROUSSEAU

"Voorwoord: I live in a large, empty white house. Not that I planned it this way at all. I spent a long time renovating and building. The day after the builders had finally finished, I walked through the house, ready to unleash my extraordinary decorating talents, when suddenly I realised I loved this massive white space. I moved in with only my clothes, kitchen utensils and books. Soon afterwards I shaved my head and got rid of a few hangers-on. And then my way of cooking changed. Gone were the intricate recipes, the exhausting menus and the gothic table settings. I discovered that God knows more about taste than the most successful food chain ever will and started leaving my food alone. More than a recipe book, this is a celebration of natural tastes, fresh ingredients and simple methods. Nothing in this book comes from angry chefs with international credentials or pedigreed stylists who borrow beautiful things from designer shops. Every dish was prepared in my kitchen, served on plates or bowls from my shelves and photographed (and eaten) at my table. Enjoy, add on, improvise, chop, change or criticise the pleasure is mine. - Nataniël, April 2002"

vetseunvetseun
Tuesday ....................... 2001 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Maria Maria ................. 1999 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Rubber ......................... 1996 HUMAN & ROUSSEAU

Nataniël Kook ............. 1994 HUMAN & ROUSSEAU

vetseun
Oopmond: 21 stories . 1993 HUMAN & ROUSSEAU

vetseunvetseun
Die Nataniël-Kombuis . 1993 HUMAN & ROUSSEAU

"Alles gebeur in Nataniël se kombuis: Hy vertel stories, deel kos- en onthaalwenke uit, wys foto's, en gee tussendeur nuwe resepte wat nog lekkerder is as die in sy befaamde Nataniël kook.
Kom kuier saam ... (hier fuif ons tot daglig toe)."

vetseunvetseun
Dancing with John .... 1992 HUMAN & ROUSSEAU

'n Jong man besluit om sy verlore skoolvriend te gaan opsoek. Dancing with John is die verhaal van sy reis deur Suid-Afrika.

During 1991 Nataniël took to the road for 3 months, and gave sold-out performances nationwide of his bilingual cabaret Dancing with John. This book contains the complete script plus a collection of photographs from that production - omslag

Excuse Me ................... 1990 HUMAN & ROUSSEAU

Work of Art .................... 1989

Weird People ............... 1988

ook op :
Laurika Rauch - Die Gang - Sy's Al Wat Ons Het
Muses op Besoek - Now I Can Die
Ekslusief - Saam
Diva-Divine met Mimi Coertse
Piekniek by Dingaan

flyers :
2005 05 19, Royal Albert Hall, Londen
CD LAUNCH, met Jak de Priester en Hi-5
plus orkes Lydia vom Hagen, Wess-Lee, Tonia Selley, Charl du Plessis, Vinnie Henrico, Juan Oosthuizen, Corné Dannhauser.
GERRIE JAMNECK & HANDS-ON EVENTS


skakels : nataniel.co.za













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )