Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Nedine Blom
vetseun
Heal Our Land ................................... 2018
1. Ek Kyk Op Na Die Berge
2. Heal Our Land
3. Die Gebed
4. Ek Sal U Loof Met My Hele Hart
5. Heart Of Worship
6. Hosannah
7. Come Now Is The Time To Worship
8. Op Vaste Fondamente
9. Nothing But The Blood
10. Heel Beste Pa
11. Val Voor U Neer
12. Wie?


Nedine Blom - Wiskunde Is Supercool VID >>>

vetseun
Wiskunde Is Supercool ................... 2016
1. Cami Cool
2. Opstaan Liedjie
3. Cami Verjaar
4. Is Jy Lus Vir Bak
5. Wiskunde Is Supercool
6. Kleure
7. Vorms
8. Tyd
9. Emosies
10. Geld
11. Planete
12. Cami 2 (Tafel Liedjie)
13. Cami 3 (Tafel Liedjie)

Nedine Blom - Bubblegum VID >>>

vetseun
Supercool Kinderfees - Live 2DVD . D/DVDBMP0014 2013
Disk 1:
1. Olke Bolke
2. Borrel
3. Pannekoek
4. Opskop Medley
5. Skoolsiek
6. Rondomtaliedraai
7. Allandale
8. Hoe Ek Voel
9. Let's Twist Again
10. Simple Simon
Disk 2:
1. Die Volstruidans
2. I've Got A Feeling
3. Big House
4. Jesus Loves Me
5. Bang
6. One Way Jesus
7. Star For Jesus (Rockstar)
8. Supercool Vir Jesus
9. Ek Sê Ja!
10. Bubblegum
11. Popcorn
12. I-pod
13. Ons Koning Kom

The Supercool Kinderfees Live DVD is the latest release by Nedine Blom. It follows the gold and double gold sales of Supercool and Supercool vir Jesus DVDs. With sales of nearly 130,000 in the Super Cool Stable, this product promises to be a hit. Nedine shares the stage with about 120 children dancing and singing. She has captivated the hearts of young and old with this innovative product. The Live DVD consists of two DVDs of 23 songs and promises hours of enjoyment for children. The Vibrant School of Dance shares the stage with Nedine Blom and grants special luster to the production.

Nedine Blom
vetseun
Supercool Vir Jesus 2 DVD . D/DVDBMP008 2011
1. A Okey
2. Bang
3. How Great Is Our God Medley
4. Big House
5. Borrel
6. We Shine
7. Liefde Verniet
8. Jesus Loves Me
9. The Butterfly Song
10. Niks
11. God Of This City
12. Beloftes
13. Tell The World That Jesus Loves Me
14. Stand Up And Shout It

Nedine Blom
vetseun
Supercool Vir Jesus 2 ...................... 2011
1. A Okey
2. Bang
3. How Great Is Our God Medley
4. Big House
5. Borrel
6. We Shine
7. Liefde Verniet
8. Jesus Loves Me
9. The Butterfly Song
10. Niks
11. God Of This City
12. Beloftes
13. Tell The World That Jesus Loves Me
14. Stand Up And Shout It
15. A Okey (Dubstep Mix)

Nedine Blom; Andries-Hendrik Potgieter; Soweto Gospel Choir
vetseunvetseun
Stand As One CD/DVD ........ SYAN211 SYAN PRODUKSIES
- The Stand As One Project -
Disk 1:
1. Stand As One
2. Staan As Een
3. Sibemunye
4. Ons Huis Is Hier
5. Hoor Jy My Stem In Die Nag?
6. Die Gebed
7. Nkosi Sikelel 'iAfrica
Disk 2:
1. Stand As One
2. Ons Huis Is Hier
3. Hoor Jy My Stem In Die Nag?

Nedine Blom
vetseun
My Inspirasie Vir My Vriendin . CDEMIM 431 2011 EMI
1. My Inspirasie
2. As Jy Lag
3. Let The Children
4. Mamma Mia Keurspel
5. Jy Is In Die Reën
6. Daar's Vir Jou 'n Ster
7. Don't Cry For Me Argentina
8. Mamma Mia Keurspel
9. I Dreamed A Dream
10. Meermin
11. O Mio Babino Caro
12. Because We Believe

Nedine Blom
vetseun
Supercool 2 - Party Hits ... NBP006 2010 SELECT
1. Super Trouper
2. I Think We're Alone Now
3. Soen My
4. I've Got A Feeling
5. Bulletjie
6. Opskop Medley
7. Sexy Eyes
8. Hokey Pokey
9. Jailhouse Rock
10. I'm Gonna Be (500 Miles)
11. Let's Twist Again
12. Party Medley
13. Simple Simon
14. Pannekoek

Nedine Blom
vetseunvetseun
Passie Vir Worship ............ NBP005 2010 SELECT
1. Wie?
2. Die Gebed
3. Ek Sal U Loof Met My Hele Hart
4. Heart Of Worship
5. Hosannah
6. Come, Now Is The Time To Worship
7. Op Vaste Fondamente
8. Nothing But The Blood
9. Heel Beste Pa
10. Heal Our Land
11. Val Voor U Neer
12. Ek Kyk Op Na Die Berge
13. Bonus Music Video

Nedine Blom
vetseun
Supercool Vir Jesus DVD . LBMDVD 16 2009 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Supercool Vir Jesus
2. Rockstar
3. U Is Alles
4. Ek Sê Ja!
5. Bubblegum
6. Ons Koning Kom
7. Popcorn
8. Wic
9. Lofprysing Medley
10. Koning Van My Hart
11. Weet Jy Dat Jesus Jou Liefhet?
12. Ons God Is 'n Groot, Groot God
13. Wapenrusting Staan Vas

Nedine Blom
vetseunvetseun
Supercool Vir Jesus ... LBMD034 2009 LOUIS BRITTZ MUSIEK
1. Supercool Vir Jesus
2. Rockstar
3. U Is Alles
4. Ek Sê Ja!
5. Bubblegum
6. Ons Koning Kom
7. Popcorn
8. Wic
9. Lofprysing Medley
10. Koning Van My Hart
11. Weet Jy Dat Jesus Jou Liefhet?
12. Ons God Is 'n Groot, Groot God
13. Wapenrusting Staan Vas
14. One Way Jesus

Nedine Blom
vetseun
Supercool CD/DVD ........... NBP 001 2008 SELECT
Disk 1: CD
1. IPOD
2. My Sussie Jol Die Jukeboks
3. Skoolsiek
4. Olke Bolke Partytjie
5. Superste Pa
6. Die Volstruisdans
7. Mamma
8. Akkedisse Likkewane
9. Rondomtalie
10. Hoe Ek Voelvetseun
11. Afrikaanse Medley
12. Ek Ry In My Rooi 4X4
13. Ag Pleez Deddy
14. Mamma
Disk 2: DVD
1. IPOD
2. My Sussie Jol Die Jukeboks
3. Skoolsiek
4. Olke Bolke Partytjie
5. Superste Pa
6. Die Volstruisdans
7. Mamma
8. Akkedisse Likkewane
9. Rondomtalie
10. Hoe Ek Voel
11. Afrikaanse Medley
12. Ek Ry In My Rooi 4X4

Nedine Blom
vetseun
Supercool DVD ........................ NBP003
1. Pannekoek
2. Ipod
3. My Sussie Jol Die Jukeboks
4. Skoolsiek
5. Olke Bolke Partytjie Song
6. Supercoolste Pa
7. Die Volstruisdans
8. Mamma
9. Akkedisse Likkewane
10. Rondomtalie
11. Hoe Ek Voel
12. Afrikaanse Medley
13. Ek Ry In My Rooi 4x4
14. Ag Please Daddy
15. Mamma
20 Bonus Backtracks

Nedine Blom
vetseun
Met My Hele Hart ........ CDEMIM 225 2007 EMIvetseun
1. Drakensberge Van Verlange
2. In My Dreams
3. My Night, My Day
4. Hoor Jy My Stem In Die Nag?
5. Meermin
6. The Sound Of Silence
7. Reën
8. On Raglan Road
9. Touch The Wind
10. Ma
11. What I Want The Most
12. Always (In My Heart)
13. Because We Believe
14. Vir Altyd 'n Kinderhart

Nadine Blom
vetseunvetseun
Veer ................................... F1000570 2005 BOWLINE
1. Gin
2. This Is Me
3. Potchefstroom
4. Veer
5. Jy Is In Die Reën
6. Raaisels
7. Meermin
8. Dindi
9. Tot Laat
10. Bly Vir Nog 'n Uur
11. Danny Boy
12. Wegkomkans
13. St. Tuiglik

Nadine Blom
vetseun
Reën .............................. LEOCD133 2003 LEO MUSIEK

onder andere "Sondagmiddagblues", "Potchefstroom"


flyers :
2007 11 17 - AfriForum Afrikaanse Musiekfees: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Kurt Darren, Lianie May, Hoofseun, Jofranie, Bobby van Jaarsveld, Freddie Nest, Jacques de Coning, Pieter Smith, DJ Ossewa, Beeskraal, Mel Botes, Adam Tas, Elizma Theron, Arno Jordaan, Nadine Blom, Jakkie Louw, Hennie Smit, Pieter Naudé, Marlene Schalkwyk, Caroline Bosch, Etienne de Koker, Pierre du Preez, die Rodeo Girls, Staalsnaar, asook Neels Ackerman en sy boere-orkes, Kerkplein, Pretoria
2005 07 15, Durbanville Kunskafee Nadine Blom
2005 07 02, Café Barcelona, Elardus Park Nadine Blom
2005 06 30, Swansrest, Centurion Nadine Blom
2005 06 11, Laerskool Tygerberg, Parow Tinus Strydom Musiekfees (Kurt Darren, Nianell, Anke, Die Campbells & Nadine Blom) roekeloos.co.za
2005 05 26, Steak'n'Ale, Nadine Blom


skakels :









vetseun
2015 03 10 - Die Roebaijat van Omar Khajjam (Daniel Hugo, Nedine Blom), Weltevreden, Woordfees, Stellenbosch, R120


SA, draai terug na God! Staatsteater Fees 15 - 20 Septembervetseun

Dit moes EEN of ander tyd gebeur. Die beweging wat SA aan die praat het moes musikaal ook vleuels kry en dit gebeur vir die eerste keer in die Staatsteater die 15 - 20ste September. Daar is min tyd om die wêreld hiervan te laat weet, so ons sal dit soooo waardeer as julle dit na AL julle e-mail kontakte toe kan uitstuur dat mense GOED kan weet.

Die voorlopige program vir die Turn2God Staatsteater fees:vetseun
15 Sept - Retief Burger, Nedine Blom, Bobby van Jaarsveld, Ronéll Erasmus, Wian Vos, Louis Brittz
16 Sept - Wanda Bam, Nedine Blom, Retief Burger, Wian Vos, Louis Brittz
17 Sept - Danie Botha, Réana Nel, Nedine Blom, Wian Vos, Louis Brittz
18 Sept - KrissTel, Louis Brittz, Lagnes, Joe Niemand, Pierre Spies, Vertikaal
19 Sept - Bobby van Jaarsveld. Wian Vos, Lagnes, Réana Nel, Louis Brittz
20 Sept - Nedine Blom, Louis Brittz, Joe Niemand, Wian Vos, Elza Meyer (sluit die week af)

- Turn2God Staatsteater Fees (In die "Opera")het ten doel om Pretoria en Suid-Afrika na die Here terug te draai. Ons wil die herlewingsvlam hoog sien brand - diep in die stad, buite die mure van die kerk! Ons wil ook 'n stylvolle fees van die hoogste kaliber hou, met uitstekende musikante, kunstenaars en tegnologie...Net ons beste vir Jesus!!

- 'n Fantastiese kunsuitstalling in die foyer van die Staatsteater, gaan "SA, draai terug na God" op 'n kragtige manier uitbeeld. Kunswerke sal te koop wees ten bate van die beweging.

- Nedine Blom tree Dinsdag tot Donderdag op en weer Sondagmiddag, want sy stel "Supercool vir Jesus!" vry. Dis 'n fantastiese CD en DVD vir kinders, en ons moedig die hele familie hiermee aan om die aande en Sondagmiddag by te woon!

- Wian Vos lei die worship-band, en sal elke aand open. Hy neem Saterdagaand (19 Sept) 'n nuwe DVD op met nuwe lof- en bedieningsliedere, en ou treffers soos "Weet jy dat Jesus jou liefhet?" Wian is een van SA se heel beste liedjieskrywers, worshipleiers en pianiste. Sy passie is dat God Suid-Afrika kragtiglik sal aanraak, en dat dit in die huisgesin sal begin.

- Louis Brittz sal elke aand praat oor "SA, draai terug na God!". Ons glo hierdie dinamiese beweging kom uit die Here se hart - en dit vat reeds vlam reg oor Suid-Afrika! Groot dinge is in die pyplyn en Louis sal niks terughou nie. Louis sal Vrydagaand en Sondagaand ook optree en aanbidding lei (dus nie net praat nie).

- Lagnes is SA se enigste "whose line is it anyway" groep situasie-komediante. Hulle is skreeusnaaks, briljant en natuurlik Christene. Hulle gaan seker maak dat Die Fees nie te swaar in die maag gaan lê nie!

- Vertikaal is die 2009 SAMA-wenner vir "beste Afrikaanse gospel produksie".

- KrissTel is 'n 2009 SAMA nominant vir "best pop/rock gospel".

- Retief, Danie, Ronéll en Wanda het geen bekendstelling nodig nie. Réana was lank stil, maar sy is een van SA se grootste talente, wat al reuse kontrakte in Amerika weggewys het om te bly waar die Here haar wil he. Bobby van Jaarsveld het onlangs begin om vir Jesus op te staan, en hy doen dit lekker eerlik en radikaal!

- Joe Niemand het die land verras toe hy 200 000 cd's weggegee het by die Mighty Men konferensie. Hy sing fantasties, skryf musiek vir rolprente en tree oral op saam met Angus Buchan.

- Pierre Spies sal sy splinternuwe DVD's met getuienisse op hier bekendstel!

- Daar is nog sportmanne wat moontlik sal optree, en ons sal die nuus bekendmaak soos dit "breek".

- Daar is slegs 1300 kaartjies per konsert!!!

Aande begin om 19:00 en hou aan tot 22:00. Elke aand sal 'n pouse hê.
Sondagmiddag (20ste) begin 15:00 en hou aan tot 17h00.

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)