


















Nadia Louw .co.za

2020 07 31 - Bok Radio: Biltong Sessies - Live & Akoesties: Divas, wimtv.howler.co.za - Treffers van die grootste Suid-Afrikaanse Divas deur Natisha, Leah, Le-Lue & Nadia Louw


Ek Mis Jou So Vanaand . CDMAR 6184 MAROELA MUSIEK
1. Ek Mis Jou So Vanaand
2. Foto Van Jou
3. De Ja Vu
4. My Liefde Vir Jou
5. Briefie Uit My Hart
6. Standing In The Twilight
7. Vanaand
8. Moet Hom Nooit Ooit Vergeet
9. Spanish Eddie
10. Saam Met Jou
11. Ring On My Finger
12. Stay With Me
13. Vir Jou Kom Ek Haal
14. Ek Dink Jy Dink
15. Ons Sing Afrikaans
Nadia Louw stel haar debuut album "PLAIN JANE" bekend!!!!
- Datum: Vrydag die 25ste April 2008
- Plek: Kraaifontein Stadsaal
- Tyd: 19:00 - 20:00
Kaartjies beskikbaar teen R60 pp. Vir besprekings skakel 021 981 6464. Kontant kroeg sal beskikbaar wees en verversings sal verkoop word ten bate van Die Voortrekkers.
Nadia is 'n CD kontrak aangebied deur Maroela Musiek (wat verantwoordelik is vir die sukses van Juanita du Plessis, Gerrie Pretorius ens.). TV en Radio advertensies volg eersdaags.
Bespreek nou om teleurstelling te voorkom. Hoop om almal daar te sien!!!!!!!!!
Plain Jane ................... CDMAR 6098 2008 MAROELA MUSIEK
1. Plain Jane
2. Back Home
3. Ja Ek Wil
4. We Belong
5. Dancing In The Dark
6. Rio
7. Wat Verby Is, Is Verby
8. Gloria
9. All Out Of Love
10. Jy's Die Een
11. Stand By Your Man
12. My Sussie Soek 'n Boer
13. Iemand Anders
14. I Drove All Night
15. You And I
16. Jump
17. Follow Me
Olke Bolke ..................................................
From A Girl To A Woman . CDRNADIA01
1. Over The Edge
2. Why Turn Back
3. Dance The Night Away
4. From A Girl To A Woman
5. Hundred Smiles Per Hour
6. Don't Want To Lose You
7. Don't You Realise
8. When I Dream
9. Secret Admirer
10. Shed A Tear
11. I'll Miss You
ook op :
Weskus Woema kompilasie - Secret Admirer; Over The Edge (2003)
skakels : nadialouw.co.za