


















Mynie Grové .co.za (M. Grové)


A Portrait Of Mynie Grové . MORCD581 1997 DAWN MUSIC
1. Aia
2. That's What Friends Are For (Paul Williams)
3. Pa
4. All Ways
5. Nothing More Nothing Less
6. Retoriese Vraag (Tony Osler, Jan Grové)
7. Look On The Bright Side
8. It Feels So Right
9. Straattroebadoere
10. Love Thief
11. It Didn't Come Easy
12. Jy Los My Alleen
13. Shining
14. It's A Mystery
15. Die Mense Wat Ek Lief Het
16. Everybody's Gotta Play A Part
17. Little By Little
18. Daar's Winter In My Hart
19. It's Over
20. Never Say Never
21. Caravan Song

Liedjies Vir Kleuters (Kinnerpret Reeks) . CDTGE 99 2003 GALLO
1. Pinocchio
2. Tjoeke-Tjoekepaf
3. Vyf Klein Paddatjies
4. Yamahokiko
5. Kalie Kieterkat
6. Sleutels
7. Skapie-Mê
8. Ons Ou Motorkar
9. Kleuterliedjies
10. Die Paddakonsert
11. Al In Die Rondte
12. Slaaptydliedjie
met Jan Grové


Ek Verlang Nog Altyd . CDGSP 007 2002 GALLO
1. Ek Verlang Nog Altyd
2. Welkom Tuis
3. Waar Is Ons Liefde?
4. Stuur Net 'n Brief Aan My
5. Man Van Die See
6. Die Meulstroom
7. Vaarwel, My Liefling
8. Die Oukraalliedjie
9. Daar's Altyd Na Die Nag 'n Môre
10. In Die Môre
11. Die Eikeboom
12. Want So Is Die Liefde
Sheba

I Love Africa / I Love Africa (Dub Mix) 7" . ACT 34 1985 REACTION
Side One:
1. I Love Africa (Mynie Grové) (Prod. deur Greg Cutler & Joe Arthur) (Eng. by Greg Cutler)
Side Two:
1. I Love Africa (Dub Mix) (Mynie Grové) (Engineered by Greg Cutler) (Produced by Greg Cutler)
A Jumbo Music Production
Die Army Van Kandas - Mynie Grové


Iets Anders LP ........... SHINE 5567 1982 MOONSHINE
Kant Een:
1. Toorwoorde (M. Grové/B. Pretorius)
2. Dolly (M. Grové)
3. Musikant (M. Grové)
4. Laat My Weet (M. Grové)
5. Dis Donker (M. Grové)
Kant Twee:
1. Mallemeulemalhuismoeras (O Mamma Kom Haal My) (M. Grové)
2. Jy Was (M. Grové/R. van Tonder)
3. Mis Jou Vanaand (M. Grové)
4. Middernagsensasie (D. East/M. Grové/A. Goldswain)
5. Daar's Winter In My Hart (Jan Grové)
6. Kiepie En Kandas (M. Grové)
Produksie en Verwerkings J.B. Arthur


Dolly / Midnight Sensation 7" . US 301 1982 TUSK
Side One:
1. Dolly (M. Grové)
Side Two:
1. Midnight Sensation (D. East, A. Goldswain)
Produced by J.B. Arthur


Sprokiesparadys / Pa 7" . BR. 3187 1981 EMI


Groot Meneer / Ek Wil Weet 7" . BR. 3178 1980 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Groot Meneer (M. Grové/S. Bouwer)
Kant Twee:
1. Ek Wil Weet (M. Grové/L. Martin/B. Pretorius)
Produksie: Boet Pretorius
Verwerkings: Zane Cronjé


Pinocchio: Die Jakkals & Die Kat Leer 'n Les LP . MFP 54958(FC) 1979 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Pinocchio Ontmoet Die Goeie Feë
2. Die Jakkals & Die Kat Leer 'n Les
Kant 2:
1. Vervolg: Die Jakkals & Die Kat Leer 'n Les
2. Pinocchio Gaan Seil
Die rol van Pinocchio word vertolk deur Anneke van Niekerk, bekende Kaapse radiospeelster en joernaliste. Die bekende aktrise, Grethe Fox speel die rol van Gina, die eendtjie, wat al Pinocchio se avonture meemaak. Die speler en bekende Kaapse radiokunstenaar, Johan van Jaarsveld speel die sluwe Jakkals, Mario, en sy maat Gatto word deur André Rossouw, 'n bekende gesig in die radio- en toneelwêreld.
Die stories vir die plaat geskryf deur Batho Brink en gebaseer op die karakters oorspronklik geskep deur Carlo Collodi. - omslag


Pinocchio: Begin Sy Lewe LP . MFP 54957 1979 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Pinocchio Die Houtpop
Kant 2:
1. Pinocchio Gaan Skool Toe
Die rol van Pinocchio word vertolk deur Anneke van Niekerk, bekende Kaapse radiospeelster en joernaliste. Die bekende aktrise, Grethe Fox speel die rol van Gina, die eendtjie, wat al Pinocchio se avonture meemaak. Die speler en bekende Kaapse radiokunstenaar, Johan van Jaarsveld speel die sluwe Jakkals, Mario, en sy maat Gatto word deur André Rossouw, 'n bekende gesig in die radio- en toneelwêreld.
Die stories vir die plaat geskryf deur Batho Brink en gebaseer op die karakters oorspronklik geskep deur Carlo Collodi. - omslag



Pinocchio en ander liedjies vir kinders LP . MFP 54946 1979 MUSIC FOR PLEASURE/EMI
Kant Een:
1. Pinocchio (Svoboda-Cusano/Grové/Van Rensburg)
2. Tjoeke-Tjoekepaf (Mynie Grové)
3. Vyf Klein Paddatjies (Mynie Grové/Tientjie du Toit)
4. Yamahokiko (Claude Larson/Mynie Grové)
5. Kalie Kieterkat (Claude Larson/Mynie Grové)
6. Sleutels (Mynie Grové)
Kant Twee:
1. Skapie-Mê (Mynie Grové)
2. Ons Ou Motorkar (Claude Larson/Jan Grové)
3. Kleuterliedjies (Gutsche/Hering/Barry/Traditional)
4. Die Paddakonsert (Claude Larson/Jan Grové)
5. Al In Die Rondte (Mynie Grové)
6. Slaaptydliedjie (Claude Larson/Jan Grové)
Produksie: Boet Pretorius
Verwerkings: Zane Cronjé
met Jan Grové


Dink Jy Nog Aan My? / Kom Na Die Karnaval 7" . PD 1092 1975 GALLO
met Jan Grové


Die Somer Het Liefde Gebring / Jy Is Die Lig In My Lewe 7" . PD 1112 1975 GALLO
Mynie


Maybe Tomorrow / As Long As We're Together 7" . PD.9978 1974 GALLO
met Jan Grové


Gee My Jou Liefde / As Jy My Wil Hê 7" . PD 1014 1974 GALLO
Kant Een:
1. Gee My Jou Liefde (Claude Larson, Jan Grové)
Kant Twee:
1. As Jy My Wil Hê
Produksie en Verwerk: Claude Larson
met Jan Grové


Vaarwel, My Liefling / In Die Môre 7" . PD 9977 1973 GALLO
met Jan Grové


Die Karoo / Ek Verlang Nog Altyd 7" . PD.9878 1973 GALLO
Kant Een:
1. Die Karoo (Klaus Netzie, Jan Grové)
Kant Twee:
1. Ek Verlang Nog Altyd (Klaus Netzie, Mynie Grové)
1972-85 - Weertema Mynie Grové (Springbok Radio)
flyers :
1997-03. Kaktus Op Die Vlaktes, Oudtshoorn Die Saai Lewe - Die Naaimasjiene se re-release, 'n huge show met Amanda Strydom, Mynie Grové, Nico Carstens, Al Debbo, Worsie Visser, Miriam Makeba, Piet Botha, Johannes Kerkorrel, Valiant Swart en die Nude Girls.
1992 05 29, Tweede Houtstokfees 'n Boere-booghie buite Pretoria multikulturele fees, Anton Goosen, Live Jimi Presley, Die Naaimasjiene, Johannes Kerkorrel, Mynie Grové, Prophets Of The City, Tananas, Nico Carstens, Bernoldus Niemand
ook op :
Hier in die Grys - Pedro Kruger - Ek Droom Jou met Pedro Kruger
Danie Niehaus - Kerslantern - Kersfees Emakhaya met Danie Niehaus, Bandla Mbewu, Busisiwe Bontshi, Eltoneo Minnaar, Celeste Williams
Afrikaanse Goue Jare - Volume 1 kompilasie - Wie, Waar En Hoe?
Saranti & Ollie speel ons eie liedjieskrywers - Dis Donker, Sweef Soos 'n Arend
Potpourri Van Afrikaanse Treffers Vol. 2 kompilasie - Ek Verlang Nog Altyd - met Jan Grové
Zing Top 10 - Dis Donker
Om Te Breyten - Oun'
Merino Merino Merino - Skapie-Mê
Anton Goosen - Liedjieboer
Skittersterre kompilasie - Kom Na My Vanaand (1980)
1972-85 - Weertema Mynie Grové (Springbok Radio)
skakels : myniegrove.co.za : amagroove.co.za : twitter