Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Murray Lubbe
vetseun
Hiervandaan ............ MORFCD764 2007 UNIVERSAL
1. Hoog Bo Die Son
2. I Will Be Waiting
3. Anything For You
4. Jantjie Pieterse
5. Without Love
6. Jy Mors Met My
7. Sien Jou In My Drome
8. Take Me Back
9. Lewe Vir My
10. On The Other Side
11. Jy Is Die Een
12. It's OK
13. All Alone
14. DATA

vetseun
Vir Almal .............................. JNSD74 1999 JNS MUSIEK

Twaalfjarige Murray se debuut knap
Murray Lubbe sing vir almal. Die twaalfjarige Murray Lubbe van Nelspruit se debuutalbum is puik. Hier is vir 'n slag 'n sangertjie wat nie met 'n geforseerde stem sing nie en wat die materiaal natuurlik en gevoelvol vertolk. Lubbe sing 'n verskeidenheid liedjies wat by oud en jonk byval sal vind. Hy sing onder meer die meesleurende ballade Wind Beneath My Wings, die prettige liedjie Waarom?, Can You Feel The Love Tonight? uit The Lion King, Lady In Red, Laeveldliedjie (pragtige lirieke en 'n treffende melodie, geskryf deur sy pa, Andy, van Trilogie-faam en Wim Bosman), Ik hou van hard (geskryf deur Stef Bos), 'n geestelike liedjie Weet Jy Dan Nie?, Candle In The Wind en A Whole New World saam met Helani Jacobs. Lubbe speel self die klavier in Lady In Red en Candle In The Wind. Die verwerkings is gedoen deur Christa Steyn, Harold Schenk en Doug Campbell. Lubbe is 'n veelsydige sanger met 'n suiwer stem (al sukkel hy soms bietjie met die baie hoë note). (7) JNS Musiek (JNSD74) - Beeld argief (1999)


ook op :
Dorpe, Stede, Streke kompilasie - Laeveld Liedjie


skakels : murraylubbe.co.za













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )