


















Moses Metro Man - facebook
2022 06 03 - Straatligkinders, Moses Metro Man, Skelm, Sowaar Bar, Pretoria, R80, R100

Moses Metro Man - Lief & Leed VID >>> (2020)



Lief & Leed CDS ................................ 2020


"Reus" CDS ........................................ 2019


"Broos" CDS ....................................... 2018 VONK MUSIEK


Mona Lisa CDS .................................. 2018


Rosemary CDS .................................. 2017

Bloed & Asem CDS .......................... 2017
Moses Metro Man - Vuur Teen Vuur VID >>> (2015)



Vuur Teen Vuur CDS ......................... 2016

Spektrum EP ..................... RCD104 2016 ONBEKEND
1. Bloed & Asem - MP3 >>>
2. Mooirivier
3. Mona Lisa
4. Vuur Teen Vuur
5. Vreemdeling
6. Rosemary
7. Deurnag
Moses Metro Man - Mooirivier VID >>> (2014)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/07/03


Mooirivier CDS ................................... 2015


Vreemdeling CDS ............................. 2014
Moses Metro Man - Wêreld Se Tyd VID >>> (2014) - BLIMP FILMS



Samoerai (Johan de Kock Remix) CDS . 2013
- nou op mk kanaal 324 dstv



Konstellasies ................. DGR 1850 2011 DAVID GRESHAM
1. Piramiede
2. Huigelaar
3. Glaskastele
4. Op Grond Van / Sterrestelsels
5. Gerig Op Ruimte
6. Draai (Waarheen Ons Gaan)
7. Samurai
8. Orion
9. Dieper In Die Donker
10. Die Eenvoud In...
is Jako Meyer (Reaan Rottweiller, Flip A Coin), Dewald Pieters (Winterstasie), Benjamin de Jager (Straatligkinders), Hein Kruger (Straatligkinders), Ruan Kruger (Straatligkinders, ekhouvanjou,okay!)
Hierdie relatiewe nuwe musiekgroep het laat in 2010 ontstaan. Die lede van Moses Metro Man was en is ook deel van ander groepe genaamd Straatligkinders, Winterstasie, Flip A Coin en Reaan Rottweiller. Almal het naam gemaak op die Afrikaanse "rock scene" veral die groep Straatligkinders. Beide Straatligkinders en Winterstasie is vir vele toekennings genomineer en het ook 'n paar huis toe gevat.
Die ondervinding van hierdie lede saam met die inspirasie van groepe soos" 30 Seconds to Mars"en "Angels & Airwaives" het gesorg dat Moses Metro Man 'n vars en unieke "rock" klank bring tot die Suid-Afrikaanse musiek industrie.
skakels : facebook : https://www.youtube.com/channel/
2022 04 29-05 01 - Misty Waters Music Festival 2022: Shadowclub, Tidal Waves, Moses Metro Man, Painted Flowers, Warongx, Aya Nixon, Defy Theory, Double Sun, Apollo Motel, Joy Club Cassidy Cassidy, Lake Umuzi Waterfront, Secunda, mistywatersmusicfestival.co.za, facebook.com




2014 04 23 - Moses Metro Man - Wêreld Se Tyd - BLIMP FILMS
