Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Mike Schutte
vetseun
Ek Maak 'n Comeback! / I Made A Comeback! . CDEMIM 107 2004 EMI
1. I Made A Comeback
2. Rocking And Rolling
3. Die Speedcop
4. Da Da Da
5. Kallie, Mike En Gerrie Speel Saam Golf
6. O Brandewyn Laat My Staan
7. My Suster In Pretoria
8. Die Ou Roker
9. Hier't Jou Kat
10. Bin Laden En Taliban
11. Mike's Medley: You're My Mate / I'm Too Sexy / Stand Up
12. Bosveld Boeredansvetseun
13. Medley: Brakke Van Turfontein / Hans Wors / Baba Boogie

vetseun
Ek/I Like Mike ................... DCB161 1986 DE LA MUSIEK/DECIBEL/EMI
1. Hillbrow Blues (/J. Groenewald)
2. En Haar Pa Het Baie Geld (/J. Groenewald)
3. Mike Se Bike (/J. Groenewald)
4. Boereplaas (/J. Groenewald)
5. Moeilike Mike (/L Carstens)
6. Ek Is Net 'n Bokser (/L Carstens)
7. Ek Is Mike (/J. Groenewald)
8. Ref Getref (/J. Groenewald)
9. Schutte (/J. Groenewald)
10. Vrypostige Schuster (/J. Groenewald)
11. Don't Mess With My Toe-Toe (/S Simien) (SIDSIM/FLATTOWN MUSIC)
- LYN VAN DIE DAG 2021/02/11 - " ... My naam is nie ten sprake, my tong is tog vol gate, my lippe dik, my neus gebreek, my ore sing nogsteeds ... " - Ek Is Net 'n Bokser

klankinginieur, Keith Forsyth, digitale redigering, skoonmaakproses, Bags Farrel, produksie, Boet Pretorius

Vir Mike ken 'n mens nie aan sy Sondagse pak en sokkies nie, dis daai stoei-arms en -kuite wat hom maak. Traai vir Mike, hy is Suid-Afrika se Vannemerwe. So van traai gepraat, Mike is reeds getraai as bokser. Mike is reeds beroemd as stoeier, en vir Mike traai mens nie, want hy's ook nou collectiing agent; ... ha ha! Mike pêl van Leon en pêl van Kallie, raak nou pêl van musiek- en lagliefhebbers. Mike, om die waarheid te sê, raak nou Top-platekunstenaar. Traai vir Mike, sê Boet Pretorius van Decibel, 'Mike gaan jou lagspiere traai'. - omslag

vetseunvetseun
Ek/I Like Mike LP .............. DCB161 1986 DECIBEL/EMIvetseun
Kant 1:
1. Hillbrow Blues (Johan Groenewald)
2. En Haar Pa Het Baie Geld (Johan Groenewald)
3. Mike Se Bike (Johan Groenewald)
4. Boereplaas (Johan Groenewald)
5. Moeilike Mike (Johan Groenewald)
6. Ek Is Net 'n Bokser (Louis Carstens)
Kant 2:
1. Ek Is Mike (Louis Carstens)
2. Ref Getref (Johan Groenewald)
3. Schutte (Johan Groenewald)
4. Vrypostige Schuster (Johan Groenewald)
5. Don't Mess With My Toe-Toe (S. Simien)

Produksie: Boet Pretorius
Ingenieur: Keith Forsyth
Kopiereg: De La Musiek

Vir Mike ken 'n mens nie aan sy Sondagse pak en sokkies nie, dis daai stoei-arms en kuite wat hom maak.
Traai vir Mike, hy is Suid-Afrika se Vannemerwe. So van traai gepraat, Mike is reeds getraai as bokser, Mike is reeds beroemd as stoeier, en vir Mike traai mens nie, want hy's ook nou "collecting agent"... ha ha!
Mike, pêl van Leon en pêl van Kallie, raak nou pêl van musiek en lagliefhebbers. Mike, om die waarheid te sê, raak nou Top-Platekunstenaar.
Traai vir MikeBoet Pretorius van Decibel, Mike gaan jou lagspiere traai." - omslag

You Must Be Joking!
You Must Be Joking!HIRE / HUUR
film VHS/DVD 96min . 1986/7 ELMO DE WITT FILMS/KAVALIER FILMS/KOUKOS FILMS/STER-KINEKOR
meer hier

met Amanda Strydom
vetseun
Da-Da-Da / Mevrou 7" ...... PD 2162 1983 GALLO/SAM
Kant Een:
1. Da-Da-Da (Remmier, Kralle)
Kant Twee:
1. Mevrou (R. Keet, A. Strydom)

Musiekverwerkings en Produksie: Zane Cronjé
Opgeneem deur Keith Forsyth by Gallo Ateljees
13-6-1983 Brigadiers Musiek Publikasies EMI Music S.A. / Gema / Veeja Music

You Must Be Joking!
I'm For the Hippopotamus 109min . 1979

met Les Marcowitz, Johan Naude, Sandy Ngkomo, Hugh Rouse, Mike Schutte, Kosie Smith, Joseph Szucs, Nick van Rensburg, regisseur, Italo Zingarelli

The brothers Slim (Terence) and Tom (Bud) are at odds on how to make a living in South Africa. Tom runs a safari outfit while Slim tries to sabotage it due to his fondness for wildlife (although he doesn't know that the safari guns are loaded with blanks). Both join together, grudgingly of course, to rid their province of a sadistic tyrant called Ormond who is trying run everyone off their land to build a big safari-park. Tom and Slim try to get Ormond and his stupid gang out of the way ...


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)