Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Mike Heine en Schalkie van Wyk
vetseun
Kersstories LP ............. MFK 85033 1982 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Die Kersgeskenk (Schalkie van Wyk)
Kant Twee:
1. Die Speelgoed Dief (Schalkie van Wyk)

Verhale en Verwerking: Schalkie van Wyk
Verteller: Mike Heine
Stemme: Mike Heine/Schalkie van Wyk/Charles George/Michell Heine
Liriek: Schalkie van Wyk
Musiek: N. Labuschagne
Regisseur: Mike Heine

vetseunvetseun
Gorra-Sluk En Donke-Doef LP . MFK(LC) 85025 1981 MUSIC FOR PLEASUREvetseun
Kant A:
1. Gorra-Sluk En Donke-Doef (S. van Wyk/M. Heine)
Kant B:
1. Gorra-Sluk En Donke-Doef (S. van Wyk/M. Heine)

Verhale: Schalkie van Wyk
Verwerking en Vertelling: Mike Heine
Stemme: Iris Bester, Schalkie van Wyk, Mike Hiene
Liriek: Schalkie van Wyk
Musiek: Nic Labuschagne
Ook in boekvorm van JP van der Walt & Seun

Bettie het 'n fraai modderkoek vir haar mamma gebak, maar wanneer sy die modderkoek vir haar mamma wil gee, val dit op die vloer. Daarby is Bettie se voetjies vuil en sy trap oral modderspore op die skoon vloere. Bettie moet gaan bad en haar mamma vertel haar in elke bad in elke land, woon daar 'n gawe, klein kalant. Hy is 'n ronde waterman, Gorrasluk is sy naam en van. Is dit alles waar? wonder Bettie. Haar mamma stap uit die badkamer uit en wanneer die water uit die bad loop, hoor Bettie skielik 'n stemmetjie sê:
"Gorra-sluk! Gorra-sluk!" Woon daar werklik 'n Gorra-sluk ook in hulle bad? En sal die gawe watermannetjie haar help om die vloere weer mooi skoon te was?
Danie kuier baie graag by sy oupa Klasie en sy ouma Sannie op die plaas. Hy is lief vir hulle en ook vir al die plaasdiere, veral vir Mamma Konyn en haar sewe kleintjies. Maar Danie hou niks van die donker nie, daarom klim hy die aand uit sy bedjie om voor die venster te gaan staan en na die blink sterre te kyk. In die donker trap hy op iemand se voet en dan hoor hy 'n vrolike stemmetjie sing: "Moenie skrik nie, liewe maat, ek is die donker wat kan praat. Klein Donke-Doef, dit is my naam, dis altyd donker waar ek gaan." Danie hou dadelik van Donke-Doef en saam het hulle allerhande avonture, en die dapper Donke-Doef probeer selfs om Mamma Konyn en haar kleintjies van die skelm, ou jakkals te red.

vetseunvetseun
Krinkel Kabouter LP .... MFK 85023 1981 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Krinkel Kabouter Se Nuwe Maatjie
Kant Twee:
1. Krinkel Kabouter Se Dapper Daad

VERHAAL: Schalkie van Wyk
VERWERKING EN VERTELLING: Mike Heine
STEMME: Mari Coetzer, Susan Voormolen, Schalkie van Wyk, Mike Heine.
LIRIEK: Schalkie van Wyk
MUSIEK: Nick Labuschagne

Krinkel is 'n kabouter wat saam wat sy baie maatjies in Kabouterland woon. Krinkel is 'n boodskappertjie van Kabouterkoning en op dia rug van die feevarkie, Otjie-Kapot, vlieg hy oraIs rond. Maar Hoapla Haas is Krinkel se beste maat, an hy word jaloers omdat hy nie Krinkel se ryperdjie kan wees nie.
In Kabouterland woon ook Kappartjie, die lang, maar kabouter met armpies an beentjies wat soos diea stingel van die kappertjieblomme lyk. Hoepla spot die arme Kappertjie, maar dan val die nare grondmannetjies Kabouterland binne, en dia dapper Kappertjie dink aan 'n plan om van hulle ontslae ta raak.
Krinkel en sy maats gaan 'n partytjie vir Lindie Ligkindjie hou, en terwyl Skillie Skilpad, Ekie Eekhoring en die ander maatjies gaan boodskappe doen, pas Krinkel en Otjie-Kapot die lekker eetgoed op. Maar dan gebeur iets baie snaaks: eers kom Hoepla, dan Ekie en later Elkarie en gryp handevol kos wat hulle vinnig opeet. Om sake te vererger, vertel klein Lente, die blomfeëtjie dat die Feëkoningin se towerstaf gesteel is. Almal weet dat die een wat die towerstaf het, baas is oor Kabouterland. Stoute Wouter kry die Feëkoningin se towerstaf id die hande en Krinkel en sy maats is Stoute Wouter se slawe. Hoe sal hulle ooit weer die towerstaf terugkry?

vetseunvetseun
Ek Staan Vroeg Op - Deel I / Ek Staan Vroeg Op - Deel II . GE. 7-4270 1963 GALLOTONE
Kant Een:
1. Ek Staan Vroeg Op - Deel I (Ehshardt Planje))
Kant Twee:
1. Ek Staan Vroeg Op - Deel II (Ehshardt Planje)


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)