Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
middelklAs
vetseun
Weergalm Van Die Middelklas EP . 2008
1. Staatsbeheerde Media
2. Vrye Gees - lirieke by facebook
3. Weergalm Van Die Middelklas - lirieke by facebook
4. Kwesbaar
5. 1985
6. Misdaad Sindikaat - lirieke by facebook
7. Camden


skakels : facebook : blueworld.co.za...









2008 10 28-30 - Die Sterrefees/2008: Anton Goosen, Dewald Louw, Etienne Terblanche & Dikazzins, middelklAs, New Holland, Semyazah, Willim Welsyn en die Sunrise Toffies, Zinkplaat, Cotten-Kola + many more, Karnmelkspruit, Lady Grey, Eastern Cape, R165
vetseun

2008 07 26 - middelklAs is 'n 4stuk post-punk band van PTA.
kombineer die sterk klank van Rise Against, die passie van Anti-Flag en die alternatiewe gees van Patti Smith en jy kry die wortels wat middelklAs voed.
anders as 3/4 van bands sing hulle nie net oor liefde en/of selfvernietiging nie, maar oor dinge wat betrekking het tot elke inwoner van die land, maar veral die middelklas..
die band se eerste single, Weergalm Van Die Middelklas, uit hul 7song EP, is baie goed ontvang en roteer reeds op Matie (MFM), sowel as PUK FM en gaan binnekort op TUKS FM ook begin draai, na die band se onderhoud met die stasie, don 26 Junie.
gigs saam met bands soos Revolusie, Running With Scissors, Vermoor jou Vriende asook Die Straatligkinders (om maar 'n paar te noem) het vinnig gevolg.
middelklAs doen einde Jul - begin Aug, 'n EP launch toer deur Stellenbosch, Potch, JHB en PTA. die datums lyk soos volg;
vetseun


2008 08 20 - middelklAs met Vermoor jou Vriende, Maloney's, PTA facebook
vetseun
2008 08 08 - middelklAs met Groen Vir Swart, Castillions, Potch facebook

2008 08 02 - middelklAs met Whining Orphans, Back2Basix, JHB facebook

2008 07 26 - middelklAs met Die Seks, Die Mystic Boer, Stellenbosch facebook


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )