Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Melk
vetseun
Suur ...................................................... 2003
1. Miskien Later
2. Skindersessies
3. Anderkant Die Berg
4. Hallo Adriaan
5. Michell's Plain
6. Kêrrerwên Country
7. Josie Josie
8. Illusies En Suspisies
9. Na Alles

is Jacqueline Brits, Liezl Spies

sien Groenflam, Kokkelolwol


skakels :








Dis tyd vir 'n Ongesonde liggaam huisves ook 'n gees-toer. Kapenaars hou vas hier kom ons. Ek en meneer Piet Van Wyk de Vries (enige idee hoe donners moeilik dit is om sy naam vinnig te tik??!!) slaat Maandag die N1 in die alombekende suidelike rigting. Ek tree om die beurt saam met hom, die pragtige dames van Melk en my sielkundige vriend meneer Hanru Niemand op. Saam met my (op sy kitaar) is daardie Louis Esterhuizen, voorheen van die Betlehemse Supergroep Rooibaardt. Hoop om jou en al jou vrinne by een (of dalk selfs meer?) van die beoogde vertonings raak te poetry (bier?).

2008 11 19 - Piet Van Wyk de Vries, Kabous Verwoed, Dorpstraat Teater
2008 11 20 - Melk, Kabous Verwoed, Plaasteater, Kuilsrivier
2008 11 21 - Piet Van Wyk de Vries, Kabous Verwoed, Skiba's, Ceres
2008 11 22 - Kabous Verwoed, Hanru Niemand, 99 On Beach, Strand




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)