Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
MD Greyling .co.za (Karoo, Skrikkel)


MD Greyling - Boer Se Geloof VID >>> (2020)

vetseun
Boer Se Geloof CDS ......................... 2020 UNIVERSAL

vetseun
Ons Eie MD Greyling ......................... 2015 STER MUSIEK
1. My Pa Was 'n Rock En Roll Man
2. Jo'burg Girl
3. Duisend Bottels
4. Ek Verstaan
5. Hier In My Hart
6. Binne My
7. Ek Wil Lewe
8. Donker Geheime
9. Suikerbos
10. Boemelaar
11. Bid Vir Reën
12. Diep In Die Somernag

vetseun
MD Greyling ................. LNMCD 006 2014 LUISTERNET MUSIEK
1. Kronkelpad
2. Karoo
3. Ek Wil Vir Jou
4. Ons Pak Saam
5. Die Wiel Sal Draai
6. Liedjie Vir Jou
7. Droomkasteel
8. The Seagull's Name Was Nelson
9. Somerreën
10. Homeward Bound
11. Hierdie Land
12. Madalla

With his 4th album release, MD Greyling shows a fresh side of his musical talent and it is impressive! The music is acoustic driven, Afrikaans Folk music, which one don t hear enough of. This is feel good music. The album consists of twelve tracks of which ten are new tracks. Songs such as Kronkelpad, Ek Wil Vir Jou, Liedjie Vir Jou and Droomkasteel are all songs that MD wrote. There are two covers on the album - The Seagull's Name Was Nelson (Des and Dawn Lindberg) and Homeward Bound (Simon & Garfunkel) and these songs fits his beautiful voice like a glove. MD is well known in the music circles as well with the public. He is also a member of the very popular SES SNARE and a radio presenter at Groot FM. The first single, Ek Wil Vir Jou, went out to radio during October 2014 and was very positively received with playlisting on all major and community radiostatons in SA. The next single, Kronkelpad will be released during February 2013. Ek Wil Vir Jou is already charting on radio stations such as Maroela Media (Draadloos) - Nr. 10 and Bosveld Stereo Nr. 5.

vetseunvetseun
Foto's Teen Die Muur . STIDCD 177 2011 STING MUSIEK
1. Nêrens Meer (Foto's Teen Die Muur)
2. My Pa Was 'n Rock En Roll Man
3. Dubbeldosis Liefde
4. Bid Vir Reën
5. Die Boogie Woogie Song
6. Ek Kom Jou Weer Haal
7. Wenners met Pieter Smith
8. Ek Wil Lewe
9. Een Stap Nader
10. Sê My Waar Ek Staan
11. Ek Verstaan
12. Duisend Bottels (Remix)

Foto's Teen Die Muur is the 3 album by local singer / songwriter sensation, MD Greyling. From release to release, MD Greyling has captured a wide audience with his song writing abilities complemented by his amazing voice and ability to mix words and music together perfectly. His songs have been heard on radio stations across the country, his face has been on TV and across the press. The new album sees a new side to MD with a more commercial sound, yet staying true to MD Greylings style that audiences across the country have grown to love.

vetseunvetseun
Binne My .................... STIDCD 120 2008 STING MUSIEK
1. Duisend Bottels
2. Hier In My Hart
3. Diep In Die Somernag
4. Jy Sê
5. Suikerbos (Tradisioneel/Lucas Maree)
6. Hello Hello (Anton Myburgh)
7. Binne My (lirieke, Birgit Barret)
8. Die Skoene Moet Jy Dra (Valiant Swart)
9. Een Dag (Anton Myburgh)
10. Hoe Lank Nog
11. Halala Medley
12. Langstraat (Koos Kombuis)

met Louis Langerman, Johan Rautenbach, Jaques Rautenbach, Denny Lalouette, Mathys Maree, Brendon Ross, Mariette Botha

"MD Greyling se musiekpad kom al van ver"

Die Afrikaanse musiekwêreld is tans 'n borrelende pot wat oorkok. Dis 'n deurmekaarspul van melodie en nuwe gesigte en vreemde woorde ... niemand kan byhou nie!

Dankie tog! Na die vrystelling van sy debuutalbum, Droomkasteel, stel die talentvolle MD Greyling sy nuwe album, Binne My, wat verligting bring na hierdie warboel!

Binne My jou laat besef dat Afrikaans tog wel die mooiste en beskrywendste taal in die hele wye wêreld is.

Binne My bring jou terug na jou eie waarheid en jou eie skoonheid word weereens geopenbaar soos 'n sprankelende fontein vol lewenswater.

Ietsie oor sy eerste 'single', Hier In My Hart, van MD Greyling: "Nieteenstaande die omstandighede, al is julle duisende myle uitmekaar: - niks kan die onkeerbare band van trou aan mekaar wegneem nie. 'n Lewenslange liefde tussen twee person, beproefd deur aile storms, maar blywend."

Die liedjieskrywer, komponis en musikant se 15-snit album is vars en uniek en val in In Afrikaanse ligte-rock kategorie. Die album is vervaardig deur Johan Rautenbach.

MD Greyling het al 'n gevestigde naam in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. MD se liefde vir musiek kom al van kleintyd af. Op skool het MD musiek as vak gehad en ook verskeie musiekkursusse bygewoon onder andere; Klavier by die Royal Schools of Music, liedjieskrywer by the ATKV Liedjieskrywerskool onder leiding van Lucas Maree asook 'n a jaar se sangonderrig by die Operaskool onder leiding van Lize Theron. Die jong Pretorianer het op Affies gematrikuleer en geweet dat daar vir hom net een pad is om te stap. Hy was wenner van die 2005 RSGroentjieafdeling en sy musiek is op baie kompilasies.

So elke nou en dan gee ons taal geboorte aan In briljante liedkieskrywer; en so dan en wan is die liedkjieskrywer geseend met In wonderlike sangstem daarby!

So ook is MD Greyling gebare en sal kort voor lank trots sy plek inneem en uit volle bars saamsing langs name soos Coenie de Villiers, Lize Beekman, Anna Davel en Steve Hofmeyr.

Vir meer inligting, kontak Monica Ferreira op 011 6141911 of monica@stinqmusic.co.za

vetseunvetseun
Droomkasteel .................... STIDCD 086 STING MUSIEK
1. Eenvoudig
2. Droomkasteel
3. Strate Van Jou Lyf
4. Boemelaar
5. Donker Geheime
6. Môre-Aand
7. Die Sewe Af
8. Jo'burg Girl
9. Home Tomorrow
10. Tussen Die Lyne
11. Sort Jouself Uit
12. Alleen Sonder Jou


ook op :
Rots 3 kompilasie
MK89 Hoordosis Vol. 1 kompilasie - Droomkasteel
MK89 Die DVD Video kompilasie - Die Boemelaar


flyers :
2005 08 30, DIE AFRIKAANS MUSIEK SKOP met Tradisie Masjien, Rooisand, Skrapnel, & M.D. Greyling.Hosted by Jacques du Preez
2005 03 07, Ceasars in Gauteng GMT 2005 RSGroentjie: Albert de Wet (Lyf), Bobby van Jaarsveld (Talina, Boemelaar), MD Greyling (Eenvoudig), Slagyster (Spooklag), Kaktus (Kaktus) pitstoptv.co.za


skakels : mdgreyling.co.za









vetseun
2015 03 07 - Ses Snare (Blackie Swart, Giep van Zyl, Pieter Smith, Thean Kotze, Leon Ecroignard, Peter Hoven, MD Greyling), Neethlingshof, Woordfees, Stellenbosch, R60-R95




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)