


















MaxNormal.TV .tv (WAD:e, Yo-landi Visser)
Yolandi Visser - Spook Asem VID >>>

Good Morning South Africa DVD 54min . 2008 MNTV
1. How To Draw A Giraffe
2. Total Fuck Up
3. Kwaai Mix (WAD:e, Yo-landi Visser, Die Antwoord)
4. How To Draw A Panda
5. MNTV Live In Africa
6. How To Draw A Pony
7. Spook Asem
8. Picnic
9. The Way Of The Dassie
10. Scopie
11. Jakkals Is Here
12. Wat Pomp? (WAD:e, Yo-landi Visser)
13. This Is How We Party
resensie: http://www.artsmart.co.za/visual/3106.html
MaxNormal.TV


Good Morning South Africa ............. 2007 MNTV

1. Total F--k Up
2. Rap Fantasy
3. I Like Your Body
4. Ons Is Hier
5. Laf Nag
6. Rap Made Easy
7. Eat Meat
8. The Way Of The Dassie
9. Dangerous Man To Love
10. Love Is...
11. Tik Tik Tik
12. Rap-Rave Megamix
13. Hipnwidit
14. You Look Stupid
15. Angel Claw
16. Moon Love
17. Deluxe
- LYN VAN DIE DAG 2020/12/28 - " ... Kyk hier, kyk hier, kykie fok you, kom gee die tik, ons maak 'n pypie, ek is (eks)lus ... " - Tik Tik Tik (flashlyrics.com)
MaxNormal.TV - Dassie VID

MaxNormal.TV - Making of a Dassie VID




Rap Made Easy MP3s ...................... 2007 MAXNORMAL.TV
1. Rap Fantasy - MP3 by tuisblad
2. Laf Nag - MP3 by tuisblad
3. You Look Stupid - MP3 by tuisblad
4. Rap Made Easy met MC Yo-landi Visser - MP3 by tuisblad
5. Eat Meat met Eugène Terror Blanche (AWB)* - MP3 by tuisblad
6. I Like Your Body met 2-ply, Panga Tha Boy Wanda - MP3 by tuisblad

En daar strompel ons oor die MP3s op die tuisblad van beatmeester MaxNormal ... .. Ons het hulle verloor op 'n manier. Ons word begroet deur Yolande wat haar rol verduidelik en Max Ahaaaa!!! voorstel met 'n infectious bassline en kooragtige onheilspellende gehumm in die agter grond ...
.. " ... Max Ahaa! Saviour of the Universe ... "
.. " ... Max Ahaa! He'll save everyone of us ... "

........................ " ... Hou jou bek! Voetsek!!! ... "
Laf Nag is 'n vertellende track waarin Max op die Vlaktes vashak na 'n verkeerde afdraai. Na rigtingaanwysings nie regtigduidelik genoeg is nie, kuier hy maar in die "ghettos". 'n Dronkerige klank oor oneweredige ritmes dra pragtig die ongemaklikheid en paranoia van die beskryfde situasie oor. Tot dit afbreek in 'n sjebeen saamsing en ge-Go-go-go-ery, mal.
Sonies breek MN hier weer die (skyn)vooropgestelde maatstawwe en


.......................... " ... Can you rap? ... "
Hier is die 123 van rap soos aangebied (met volledige Power Point Presentation). MN stel voor wat om te doen en Y volg stap vir stap, maklik. Om enige verdere inligting hier mee te deel mag dalk kopiereg issues meebring so kry die een asseblief. Mens weet nooit wat nog 'n rapper of twee kan help nie.

En ons sal hierdie een nie weer versit nie. ET beskryf in reguit Afrikaans met Mej Visser wat saam afgaan, alles aan vleis eet motiveer. Die lirieke is bo-oor Super Evil, wat insigselwers 'n mal track was en 'n hele campaign saam met hom gehad het. Dadelik een van die meer hectic liedjies op Vetseun, lekker. Daar was 'n Readalong-Song, soos regs adverteer, maar ons sien dit nie meer nie. (GoVeg.com)

Ons hou aan met die taalstryd met meerinheemse lirieke wat oor meer van die gatswaai beats gebruik word as inleiding vir MN wat or vertel hoe hy sexy terugbring. Dis nou nie 'n ballad nie, maar jy kan die een vir jou meisie speel en die gevolge na ons mail ...
ook : Power Point Presentation; Don't Give Up; Touch the Sky
* - Apathetic White Blockheads
2007 06 08 - MaxNormal.tv, 88 lounge, Johannesburg
MaxNormal.TV - Doing Nothing VID

ook op:
Cape Town Beats Vol. 1 kompilasie - Eat Meat (2007)
skakels :
2009 02 27-03 01 - Ramfest III: Lark, Fokofpolisiekar, aKING, Battery 9, Bed On Bricks, Taxi Violence, Van Coke Kartel, The Dirty Skirts, Hog Hoggidy Hog, Foto Na Dans, Die Antwoord (aka MaxNormal.TV), V.O.D, Kidofdoom and many more Reggae, Electro and Metal Acts plus 2nd SA Air Guitar Championship, Nekkies Resort, Worcester, Cape Town - ramfest.co.za - computickets.co.za - Hunter's



2008 02 09 - MaxNormal.TV, Die Mystic Boer, Stellenbosch, R40

2007 09 29 - OppiAarde eXplosion: Karen Zoid, Evolver, Bed On Bricks, Foto Na Dans, The Parlotones, Springbok Nude Girls, Fokofpolisiekar, Valiant & Ollie en die Mystic Boere orkes, MaxNormal TV, Love Jones, Japan And I, Fanie du Toit Sport Centre, 12:00, R100 - Sounds Good - Oppikoppi - Aardklop - MK - Kampus Beeld - Vodacom


