Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Mathys Roets .co.za (Drie Van Die Bestes)

2020 12 - Die Kunskombuis, Saronsberg Kunsteater, Tulbagh
vetseun
2020 12 06 - The Buckfever Underground, Chris Wait, Saronsberg Kunsteater, Tulbagh, 14:00, R100
vetseun
2020 12 12 - Canfield & Theron en Kaalkop Waarheid, R100
vetseun
2020 12 13 - Mathys Roets, R120
vetseun
2020 12 17 - Philip Moolman
2020 12 18 - NP van Wyk Louw met Nic de Jager en Leon Gropp


GoSi africa bied aan/presents Andra Cilliers, Bacchus Nel, Beeskraal, Cindy Alter, Dawid Kahts, Die Kaalkop Waarheid, Die See, Eckard Potgieter, Gert Vlok Nel, Jan Blohm, Luna Paige, Mathys Roets, Neil Nachtrein, René Bohnen, Riaan Smit, Ronel Nel, Shotgun Tori, Stean van der Walt, Toast Coetzer, Tanja Franzen - gosiafrica.co.za - My Stories SA

vetseunLAAI AF
Reën ................................................... 2020
1. Ballade Van Bertus
2. Stasie In Die Skemer
3. Reën
4. Prinses Van Wallis
5. Thanks For The Dance
6. Klaasvakie
7. Grassaad & Katedraal
8. Waantoe Nou
9. Jy Praat In Tale
10. Sprokie
11. Liedjie Van 'n Engel
12. Genadewater

vetseunvetseun
Iemand Soos Jy DVD .... 2013 MVA PRODUKSIES/SELECT
1. Iemand Soos Jy (Piet van Wyk de Vries)
2. Die Tyd Sal Leer (André Swiegers)
3. For Example (Piet van Wyk de Vries)
4. Fluister (Piet van Wyk de Vries)
5. Gert Vlok Nel Se Treine (Piet van Wyk de Vries)
6. Mariëtte Se Wals (Piet van Wyk de Vries)
7. Moenie Bad Nie Josephine (Piet van Wyk de Vries)
8. Lapland (Piet van Wyk de Vries)
9. In My Lewe (Nardus du Plooy)
10. Pelgrimsgebed (Amanda Strydom)
11. My Land (Rozelle Blackie)
12. Hier Is Ons Nou (André Swiegers)
13. Liedjie Van 'n Engel (Piet van Wyk de Vries)

vetseun
Iemand Soos Jy .................. MVA 25 2013 MVA PRODUKSIES/SELECT
1. Iemand Soos Jy (Piet van Wyk de Vries)
2. Die Tyd Sal Leer (André Swiegers)
3. For Example (Piet van Wyk de Vries)
4. Fluister (Piet van Wyk de Vries)
5. Gert Vlok Nel Se Treine (Piet van Wyk de Vries)
6. Mariëtte Se Wals (Piet van Wyk de Vries)
7. Moenie Bad Nie Josephine (Piet van Wyk de Vries)
8. Lapland (Piet van Wyk de Vries)
9. In My Lewe (Nardus du Plooy)
10. Pelgrimsgebed (Amanda Strydom)
11. Hier Is Ons Nou (André Swiegers)
12. Liedjie Van 'n Engel (Piet van Wyk de Vries)
13. September Morn; Play Me (Neil Diamond)
14. Madeleine (Piet van Wyk de Vries)
15. Partykeer (Piet van Wyk de Vries)
16. Ek Wens (Mathys Roets/Piet van Wyk de Vries)
17. Meisie In Die Maan (Piet van Wyk de Vries)
18. Soms (Danie Niehaus)
20. Gentle On My Mind

Twaalf jaar terug het Mathys Roets die eerste DVD in Suid Afrika opgeneem - Vrydag Die 13de. Hierdie DVD word steeds gereeld deur HiFi-winkels gebruik as verwysing vir klankkwaliteit, en het baie goed en baie vinnig verkoop.
Nou is hy en die kerngroep wat vir Vrydag Die 13de verantwoordelik was, terug met Iemand soos jy en hierdie is die klankbaan van daardie groot aand se DVD opname.
Hierdie produksie was onder die meesterlike Matthys Maree se musikale leiding, en die ewe briljante Mauritz Lötz, Juan Oosthuizen, Denny Lalouette, David Klassen, Brendan Ross en Rozelle Blackie kry die geleentheid om hulle musikale vernuf behoorlik ten toon stel.
Dis 'n lywige CD, met 19 liedjies, waarvan vier nog glad nie op CD opgeneem is nie. Luister veral na Iemand Soos Jy, Fluister, Madeleine, Pelgrimsgebed en Soms.


Mathys Roets - Gert Vlok Nel Se Treine


Mathys Roets - In My Lewe VID >>>

vetseun
Rembrandt Se Meisie In Die Maan . MVA 24 2012 MVA PRODUKSIES/SELECT
1. Ek Wens - Mathys Roets en Piet van Wyk de Vries
2. Gert Vlok Nel Se Treine - Piet van Wyk de Vries
3. Hier Is Ons Nou - André Swiegers
4. Rembrandt - Piet van Wyk de Vries
5. Vir Jou - Piet van Wyk de Vries
6. Meisie In Die Maan - Piet van Wyk de Vries
7. Sarie - Piet van Wyk de Vries
8. In My Lewe - Nardus du Plooy
9. Kersfees Kind - Piet van Wyk de Vries
10. Sonvanger - Valiant Swart
11. Afskeid met Lucas Maree (Lucas se laaste opname)
12. Dorsland - (Woorde: Richard van der Westhuizen, Musiek: André Swiegers)
13. Pelgrims Gebed - Amanda Strydom
14. Soms - Daniel Niehaus

South African born, sings in Afrikaans, English, and some Dutch songs (in a very Dutch dialect). He was introduced to the guitar by his father at the age of fourteen (according to his web site), but he has been playing the piano since early childhood; however, he only got to stage and studios in the 'nineties. Influenced by artists like Koos du Plessis (South African philosopher-singer), Leonard Cohen, Cat Stevens.

There's nothing much to say about Mathys except: 'Who needs a fire place in winter when you have his CD playing in the background' His warm voice just captivates you, close your eyes and listen to the music and you'll understand how much music means to him.
It has been 3 long years for him to release this CD of which you will not find any tracks on his other releases and all the songs have been written by true geniuses ie: Piet van Wyk de Vries, Danie Niehaus, André Swiegers and Nardus du Plooy and even Mathys has written a song himself. He also has a duet with Lucas Maree. He has taken his time in choosing the songs to his life since his accident, but has come out like a Gem in the industry. Don't waste time and purchase this CD NOW !

vetseun
Droomvrouens .................... MVA 23 2010 MVA PRODUKSIES/SELECT
1. Droomvrou
2. Madelein Madelein
3. Oh Mary
4. Mariette Se Wals
5. Arms Of Mary
6. Sad Lisa
7. Simone
8. So Long Marianne
9. Karla
10. Joan Of Arc
11. Delilah
12. Marica In Die Winter
13. Suzanne
14. Lisa Se Klavier
15. Maggie
16. Sweet Caroline
17. Medley: Liefling; My Meisie; Aai Aai; Loslappie; 'n Man Se Liedjie


Mathys Roets - Everybody Hurts VID >>> (2009) - BlixemTV


Mathys Roets - Partykeer VID >>> (2009) - BlixemTV

vetseun
2 Vir 1 - Dubbel Die Waarde 2CD . MVA 22 2009 MVA PRODUKSIES

vetseun
In Retrospeksie ................... MVA 20 2009 MVA PRODUKSIES
1. Die Tyd Sal Leer
2. Don't Believe In If
3. Droomvrou
4. Hillside Lullabye
5. Dance Me To The End Of Love
6. Skielik Is Jy Vry
7. Daar's 'n Plek
8. For Example
9. Splinterruit
10. Alleenheid
11. If
12. Bird On A Wire
13. Fluister
14. Take This Waltz
15. Sprokie Vir 'n Stadskind
16. Mariette Se Wals
17. Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
18. If It Be Your Will
19. Dwergieman
20. 'n Man Se Liedjie
21. Hallelujah
22. Gebed

vetseun
My Storie DVD ................. 2009
1. Daar's 'n Plek
2. Sprokie Vir 'n Stadskind
3. Skielik Is Jy Vry
4. Eva
5. Hillside Lullabye
6. Die Tyd Sal Leer
7. I Am I Said
8. Droomvrou
9. Fluister
10. Don't Believe In If
11. Dance Me To The End Of Love

... se Storie
vetseun
kompilasie .......................................... 2009

Chris Chameleon, Anna Davel, Blackie Swart, Gerrie Pretorius, Mathys Roets, Jannie Moolman, Klopjag

vetseun
The Very Best Of Neil Diamond . MVA 19 2008 MVA PRODUKSIES/SONY MUSIC
1. Hello
2. Mr. Bojangles
3. I Am I Said
4. Oh Mary
5. Brooklyn Roads
6. Happy Endings
7. Morningside
8. Cracklin' Rosie
9. Another Day
10. Love On The Rocks
11. Song Sung Blue
12. Longfellow Serenade
13. September Morn; Play Me
14. Sweet Caroline

vetseun
The Very Best Of Roger Whittaker . MVA 18 2008 MVA PRODUKSIES/SONY MUSIC
1. Durham Town
2. Gentle On My Mind
3. Morning Please Don't Come
4. Send In The Clowns
5. Mamy Blue
6. I Don't Believe In If
7. Last Farewell
8. New World In The Morning
9. Stranger On The Shore
10. Medley
11. Why

vetseun
The Very Best Of Cat Stevens . MVA 17 2008 MVA PRODUKSIES/SONY MUSIC
1. Morning Has Broken
2. Wild World
3. Can't Keep It In
4. Sad Lisa
5. I Love My Dog
6. Hard Headed Woman
7. How Can I Tell You?
8. Lady D'Arbanville
9. Moonshadow
10. Oh Very Young
11. The First Cut Is The Deepest
12. Where Do The Children Play?
13. Father And Son
14. Another Saturday Night

vetseun
Fluister .................................. MVA 16 2007 MVA PRODUKSIES/SELECT
1. Liedjie Van Jou
2. Hierdie Huis
3. Mariette Se Wals
4. All That Matters
5. Partykeer
6. Fluister
7. Al Gebeur Wat
8. Ami
9. Deeply Dippy
10. Sweet Caroline
11. September Morn
12. Lady
13. 'n Man Se Liedjie
14. As Ek Eintlik Net Vir Jou Wil Hou

vetseun
Sings Leonard Cohen DVD . DVDMVA 11 2005 MVA PRODUKSIES/SELECT
1. Instrumental
2. I'm Your Man
3. Lady Midnight
4. Everybody Knows
5. Hey, That's No Way To Say Goodbye
6. Who By Fire
7. Tower Of Song
8. So Long Marianne
9. Bird On A Wire
10. Tonight Will Be Fine
11. Chelsea Hotel
12. If It Be Your Will
13. Famous Blue Raincoat
14. Suzanne
15. Thousand Kisses Deep
16. Joan Of Arc
17. Take This Waltz
18. Dance Me To The End Of Love

vetseun
Live "Vrydag Die 13de" @ Centurion Teater DVD . DVDMVA 6/DVDMVA 15 MVA PRODUKSIES/SELECT
1. Daar's 'n Plek (Coenie de Villiers)
2. Dwergieman (Annecke Rhedelinghuys)
3. As Almal Ver Is (Koos du Plessis)
4. Lisa Se Klavier (Koos Kombuis)
5. Ain't No Cure For Love (Leonard Cohen)
6. For Example (Pieter de Vries)
7. Bird On A Wire (Leonard Cohen)
8. Skielik Is Jy Vry (Koos du Plessis)
9. I'm Your Man (Leonard Cohen)
10. I Am, I Said (Neil Diamond)
11. Die Tyd Sal Leer (André Swiegers)
12. Hillside Lullabye (Gert Vlok Nel)
13. Eva (André Swiegers)
14. Droomvrou (Lucas Maree)
15. Hallelujah (Leonard Cohen)
16. Te Lank Al (Anna Davel)
17. Gypsy (Anna Davel en Koos Kombuis)
18. It Was A Very Good Year (Frank Sinatra)
19. Streets Of London (Ralph McTell)
20. Anniversary Song (Al Jolson)
21. Lyf (Annecke Rhedelinghuys)
22. Medley; Dance Me To The End Of Love; If; Sprokie Vir 'n Stadskind; So Long Marianne
23. Encore: Wandrin' Star; Ol' Man River

vetseun
Live "Vrydag Die 13de" @ Centurion Teater . MVA 9 MVA PRODUKSIES/SELECT
1. Daar's 'n Plek (Coenie de Villiers)
2. Dwergieman (Annecke Rhedelinghuys)
3. As Almal Ver Is (Koos du Plessis)
4. Lisa Se Klavier (Koos Kombuis)
5. Ain't No Cure For Love (Leonard Cohen)
6. For Example (Pieter de Vries)
7. Bird On A Wire (Leonard Cohen)
8. Skielik Is Jy Vry (Koos du Plessis)
9. I'm Your Man (Leonard Cohen)
10. I Am, I Said (Neil Diamond)
11. Die Tyd Sal Leer (André Swiegers)
12. Hillside Lullabye (Gert Volk Nel)
13. Eva (André Swiegers)
14. Droomvrou (Lucas Maree)
15. Hallelujah (Leonard Cohen)
16. It Was A Very Good Year (Frank Sinatra)
17. Streets Of London (Ralph McTell)
18. Anniversary Song (Al Jolson)
19. Lyf (Annecke Rhedelinghuys)
20. Medley: Dance Me To The End Of Love; If; Sprokie Vir 'n Stadskind; So Long Marianne
21. Encore: Wandrin' Star; Ol' Man River

vetseun
Treffers ............................ CDSAMCDM1 CDM MUSIEK KLUB/EMI
1. Don't Believe In If
2. For Example
3. Dance Me To The End Of Love
4. Skielik Is Jy Vry
5. Dwergieman
6. Alleenheid
7. Daar's 'n Plek
8. If
9. Only You
10. Bird On A Wire
11. Take This Waltz
12. Sprokie Vir 'n Stadskind
13. Seewind
14. Kaleidoskoopland
15. Stuur Groete Aan Mannetjies Roux
16. Vir Jou Alleen
17. If It Be Your Will
18. Cottonfields
19. Gloryland
20. Gebed

vetseun
Somerkersfees CDS .................. MVA 7 MVA PRODUKSIES/SELECT
1. Somerkersfees
2. Stille Nag
3. Somerkersfees (Instrumenteel)

vetseun
Die Tyd Sal Leer - Platinum 2002 (Beperkte Uitgawe) . MVA 5 2002 MVA PRODUKSIES/SELECT
1. Die Tyd Sal Leer
2. Hillside Lullabye
3. Pretoria Prinses
4. Streets Of London
5. Eva
6. Tower Of Song
7. Droomvrou
8. Waar Kom Jy Vandaan?
9. Anniversary Song
10. Railway Hotel
11. It Was A Very Good Year
12. Lyf
13. Hallelujah
14. Magaliesburgse Aandlied
15. Klein
16. Houtgeweer; Boer

vetseunvetseun
Die Tyd Sal Leer .................... MVA 5 2002 MVA PRODUKSIES/SELECT
1. Die Tyd Sal Leer
2. Hillside Lullabye
3. Pretoria Prinses
4. Streets Of London
5. Eva
6. Tower Of Song
7. Droomvrou
8. Waar Kom Jy Vandaan?
9. Anniversary Song
10. Railway Hotel
11. It Was A Very Good Year
12. Lyf
13. Hallelujah
14. Magaliesburgse Aandlied
15. Klein
16. Houtgeweer; Boer

vetseun
Hy's Ons Man ......................... MVA 4 2000 MVA PRODUKSIES
1. I'm Your Man (Leonard Cohen)
2. As Jy My Kon Volg (Koos du Plessis)
3. Suzanne (Leonard Cohen)
4. Dance Me To The End Of Love (Leonard Cohen)
5. As Almal Ver Is (Koos du Plessis)
6. Ain't No Cure For Love (Leonard Cohen)
7. Hey, That's No Way To Say Goodbye (Leonard Cohen)
8. So Long Marianne (Leonard Cohen)
9. Karla (Koos du Plessis)
10. Sprokie Vir 'n Stadskind (Koos du Plessis)
11. Joan Of Arc (Leonard Cohen)
12. Skielik Is Jy Vry (Koos du Plessis)
13. Bird On A Wire (Leonard Cohen)
14. Splinterruit (Koos du Plessis)
15. If It Be Your Will (Leonard Cohen)
16. Gebed 0215 (Koos du Plessis)
17. Take 5 (Mathys Roets)

vetseun
Brug Na Nêrens .......................... MVA 3 MVA PRODUKSIES

vetseun
Brug Na Nêrens ..................... MVA 2 2000 MVA PRODUKSIES
1. Seewind (Mike van Rhyn)
2. Dwergieman (Anneke Rhedelinghuys)
3. Hawe Vir Die Hart (Harold Thiede)
4. Bird On A Wire (Leonard Cohen)
5. Vodka (Stef Bos)
6. Alone Again (Herman van den Berg, Jaco Adendorf)
7. Iets Het Verander (Herman van den Berg, Jaco Adendorf)
8. Jy Is My Wêreld (Johan van der Watt)
9. For Example (Pieter Last)
10. Alleenheid (Jaco Adendorf)
11. Joan Of Arc (Leonard Cohen)
12. Wonder (Mathys Roets)
13. Heartland (John Williams)
14. Gebed (Koos du Plessis)

vetseun
A Life In Song .................. CDMFA47 1997 MUSIC FOR AFRICA
1. Why
2. I Don't Believe In If
3. Dance Me To The End Of Love (Leonard Cohen)
4. Sad Lisa
5. Daar's 'n Plek
6. If It Be Your Will
7. Mona Lisa
8. Vir Jou Alleen
9. Father And Son
10. Morningside
11. Kaleidoskoopland
12. Take This Waltz
13. The Last Song

vetseun
Nokturne .............. CDMFA10/MVA 1 1996 MUSIC FOR AFRICA/MVA PRODUKSIES
1. Skielik Is Jy Vry (Koos du Plessis)
2. Sprokie Vir 'n Stadskind (Koos du Plessis)
3. Onthou Jy Nog Die Dae (Koos du Plessis)
4. Karla (Koos du Plessis)
5. Irma (Koos du Plessis)
6. Boshoek (Koos du Plessis)
7. Herbergier (Koos du Plessis)
8. As Jy My Kon Volg (Koos du Plessis)
9. Soektog (Koos du Plessis)
10. Swerwers (Koos du Plessis)
11. Skadu's Teen Die Muur (Koos du Plessis)
12. Herman (Koos du Plessis)
13. MolbergeMolberge (Koos du Plessis)
14. Kouevuur (Koos du Plessis)
15. Gebed (Koos du Plessis)
16. Nagwag (Koos du Plessis)
17. Nokturne (Koos du Plessis)


ook op :
So Onthou Ons.Koos du Plessis - Skielik Is Jy Vry, Boshoek, Skadu's Teen Die Muur
Diep - Musiek vir jou Siel Vol. 3 - Daar's 'n Plek
Song vir Bokkie - Hillside Lullabye
Musiek met "Feel" 2 - Droomvrou
Musiek met "feel" - Dwergieman
Alternatief Op Sy Beste 2 - Vodka
DKNT² Treffers - Dwergieman, Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (Drie Van Die Bestes) (2002)
Tydloos 2 - Skadu's Teen Die Muur, Sprokie Vir 'n Stadskind
Liriekeraai - I Don't Believe In If
Skouspel 2001 - Gloryland, Stuur Groete Aan Mannetjies Roux (Drie Van Die Bestes), Dwergieman, Daar's 'n Plek
Diep - Musiek vir jou Siel Vol. 2 - Dwergie Man
Muses op Besoek - Sprokie Vir 'n Stadskind
Karoopad - Daar's 'n Plek
Ekslusief - Skielik Is Jy Vry
Diep - Musiek vir jou Siel - Wonder
Aandag: Aardklop! - Lisa Se Klavier


flyers :vetseun
vetseun
2008 10 25 - Mathys Roets "Drie Van Die Bestes", Namibië
2008 10 19 - Mathys Roets, Zambië
2007 10 18 - Mathys Roets, Die Blou Hond
2006 18 Oktober - Mathys Roets, Die Blou Hond, Linden, JHB
2006 25 September - Rooi Rose lesers-ontbyt (Ontmoet Tydloos sangers), Coenie de Villiers, Mathys Roets, Art of Charf, Timeless / Tydloos, Dot Serfontein, DNA Strings, David Kramer, cultivaria.com
2006 21-25 September - Paarl-Cultivaria-fees: Mel Botes, Anna Davel, Chris Chameleon, Laurika Rauch, Dozi, Mathys Roets, Wolfgang Riebe, Kevin Leo, Zamar en Anna Davel, Coenie de Villiers, Theuns Jordaan, David Kramer, cultivaria.com
2006 24 September - Pleiboyz, Man, Lyf, Timeless / Tydloos, Rooi Rose Kerskonsert (DVD opname), Wolfgang Riebe, Die Tafel, Geleentheid van 'n leeftyd, Art of Charf, Leonard Cohen Tribute by Mathys Roets, Mel Botes & orkes met STEM/VOTE SSP - Die storie van Herrie, cultivaria.com
2006 23 September - Die Burger Monument-Monument Fietstoer, Dot Serfontein, "Braaivleis, Rugby, Sunny skies en Sussie", Wolfgang Riebe, Art of Charf, Chris Chameleon, Kevin Leo and the sweet voice masters, Mel Botes & orkes met STEM/VOTE SSP - Die storie van Herrie, Boheem! met Zamar en Anna Davel, Klipwerk: Ter herdenking van N.P. van Wyk Louw se 100ste verjaardag, Pleiboyz, Coenie de Villiers, Timeless / Tydloos, Man, Joseph Clark - The music of Queen, Laurika Rauch, Leonard Cohen Tribute by Mathys Roets, Theuns Jordaan, cultivaria.com
2006 22 September - Plaasstories - Die Melkweg het 'n ster laat val (Riana Scheepers), "Slaan vir my 'n masker, Vader", Art of Charf, Mel Botes Unplugged, Linger - Anna Davel, Man, Chris Chameleon, Laurika Rauch, Dozi met Orkes, Leonard Cohen Tribute by Mathys Roets, cultavaria.com
2005 08 03-07, Die Boer, Durbanville Mathys Roets
2005 08 08, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Mathys Roets
2005 08 09, Jan Harmsgat se Agterplaas, Cullinan Mathys Roets (Vrouedag)vetseun
2005 08 02, Aardvark Pub, 1 Odessa Street, SE16 5LJ (Canada Water) 20:00 020 7394 8644: Gratis Machiel Roets konsert in Londen!
2005 07 15-16, Kanada KaNasie Mathys Roets, Dozi met Stef Kruger; Henning Joubert: Theo Klassen; Ricus Nel, Pieter Smit, Martie Nel, Johan Rademan, Rufus Papenfus
2005 06 25, Seven Islands Leisure Centre, 100 Lower Road, Rotherhithe, London SE16 2TU (Canada Water Tube) 19:30 £10+ sokkies.com ticketline.co.uk Machiel Roets CD LAUNCH met Ddisselblom
2005 06 18, Seven Islands Leisure Centre, 100 Lower Road, Rotherhithe, London SE16 2TU (Canada Water Tube) 19:30 £10+2005 06 17, 1900-2030 ResonanceFM, Londen, wêreldwyd" Machiel Roets CD LAUNCH met Ddisselblom sokkies.com ticketline.co.uk" Londen is Lekker" ZULUSPICE "Daar vind binnekort 'n uniekeAfrikaanse gebeurtenis plaas in Londen: die eersteAfrikaanse radioprogramin Londenword uitgesaai op Resonance 104.4fm! Ludwig Wagner bied op 17 Junie 2005 van 19:00 - 20:30 "Londen is Lekker" aan, 'n kykie na die afgelope 5 jaar se kreatiewe en alternatiewe Afrikaanse musiek van Akkedis tot Karen Zoid en 'n paar wilde diere daarby ingegooi. Musiek en nuus om jou boerewors by te braai! Gryp 'n dop en skakel in vir 'n dosis media muti en herrineringe. Die ateljeegas is Machiel Roets wat pas sy debuutalbum,wat in Londen opgeneem en vervaardig is,vrygestel het.
2005 06 11, Securicor Loftus, Pretoria Rugby Klink goed!™ Thys die Bosveld klong, Blackie Swart, Ferdinand Rabie (C), Danie Niehaus, Pieter Smith, Vivian, Joe Niemand, Wicus van der Merwe, Jannie Moolman, Mathys Roets, Neil Sandilands, Johan Scholtz, Johnny, David Fourie, Zak van Niekerk, Kevin Leo, Johrné van Huyssteen, Arno Jordaan, Jaco Spies, Pieter Koen, skeidsregter, André Watson
2005 06 07, NKP Normaal Kollege KAPPITYT (Jak de Priester, Jacques de Coning, Grafsteensangers, Mathys Roets, Nadine Blom)
2005 05 14, Mosaïek Teater, Fairland, JHB Winter-Kind Musiekaand Liefdadigheidsmusiekaand met Nianell, Kurt Darren, Heinz Winckler, Mathys Roets, Melanie Lowe, Jennifer Jones. Ebi Halberstad en Elana Afrika, gasheer en gasvrou, fondse na Villa Lubet Kinderhuis en Abraham Kriel Maria Kloppers & Emdeni Kinderhuis.
2005 02 19, Vodacom Park, Bloemfontein Rugby klink goed! .co.za 'n dag waarop rugby en musiek heerlik vermeng word... 'n game tussen die twee spanne onder, en dan 'n konsert met almal, plus natuurlik baie braai Musikante spelers. Klink Goed! XV hys die Bosveld klong, Blackie Swart, Ferdinand Rabie(C), Danie Niehaus, Pieter Smith, Vivian, Joe Niemand, Wicus van der Merwe, Jannie Moolman, Mathys Roets, Neil Sandilands, Johan Scholtz, Johnny, David Fourie, Zak van Niekerk, Kevin Leo, Johrné van Huyssteen, Arno Jordaan, Pieter Koen, Afrigter, Kobus Wiese, Hulp Afrigter, Hennie le Roux, Span Dokter, Uli Schmidt Skeidsregter, André Watson Vrystaat legendes Dirkie Groenewald, Dippies Dippenaar, Dougie Heymans, Joe Beukes, Ryno Opperman, Martin Venter, André Venter, Rassie Erasmus, Tokkie Kasselman, Hendré Jacobs, De Wet Ras, Jan Harm van Wyk, David van Vuuren, Helgard Muller, Chris Badenhorst, André Pawson, Marco Greyling, Lourens Styger, Eric Herbert, Stompie Fourie, Kosie Venter, Pieter Steenkamp rugbyklinkgoed.co.za volksblad.com vodacom.co.za
30 06-3 07 04, Nelspruit Innibos, Die Laeveld Nasionale Kunstefees flyer bk met Valiant Swart, Dozi, Anna Davel, Cutt Glass, Nina Swart, Karen Zoid, Ddisselblom, Gys de Villiers, Dowwe Dolla, Die Grafsteensangers, Ollie Viljoen, Stef Bos, Anton Goosen, Prophet, Mathys Roets, Marion Holm die knoop innibos.co.za20040630innibosbk.jpg bk
15 05 04, Voortrekkermonument, PTA Mathys Roets voortrekkermon.org.za


skakels : mathysroets.co.za









2020 08 09 - Optog!: Gratis Vrouedag Konsert: Jak de Priester, Charl du Plessis, Anton Goosen, Mathys Roets, Jannie Moolman, Kevin Leo, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

2020 06 14 - Optog!: Mathys Roets & Mauritz Lötz, R50, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

2020 04 26 - Optog!: Drie Van Die Bestes: Danie Niehaus, Kevin Leo, Mathys Roets en Matthys Maree, R50, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

2020 03 29 - Optog!: e-konsert 1: Mathys Roets, Kevin Leo, Joshua Na Die Reën, Ruhan du Toit, Anna Davel, Johrné van Huyssteen, Atterbury Teater, 17:00, R50, www.optog.co.za - King Price Insurance - Atterbury Trust - Atterbury Teater
vetseun

2019 11 12 - Optog!: Drie Van Die Bestes met Kevin Leo, Mathys Roets & Danie Niehaus, Atterbury Teater, 20:00, itickets.co.za - Atterbury Trust - ATKV - Die GROOT Ontbyt - afrikaans.com - Tsogo Sun - Sarie - Vintale's - lekkeslaap - NTT Volkswagen Potchefstroom - King Price Insurance
vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)