


















Marie Tjaden


Kinderverhale LP .................... KLS 241 KRISTAL
Kant Een:
1. Die Verhaal Van Hansie En Grietjie
2. Die Verhaal Van Die Goue Beer
3. Die Verhaal Van Die Jong Kneg En Die Kat
Kant Twee:
1. Die Verhaal Van Die Ganswagtertjie
2. Die Verhaal Van Jorinde En Joringel
3. Die Verhaal Van Tinktinkie


Kinderverhale LP .................... EL 1052 ELECTROCOPY/ANCORE-PLATE
Kant Een: Die verhale van
1. Hansie En Grietjie
2. Die Goue Beer
3. Die Jong Kneg En Die Kat
Kant Twee:
1. Die Ganswagtertjie
2. Jorinde En Joringel
3. Tinktinkie
Verwerk en aangebied deur Marie Tjaden
Opname en Klankeffekte: Pierre J. Lombard
"Mamma vertel vir my 'n storie, asseblief Mamma!"
Watter Moeder, watter Vader ken nie hierdie woorde nie. As die ogies so smekend kyk, word die werkies maar opsy gestoot en 'n geliefkoosde storie word vertel.
Toe ek genader is om hierdie reeks storietjies op plate vas te lê, het ek dit met graagte gedoen omdat ek gehoop het dat dit aan baie ander kindertjies met soveel genot sal verskaf, as aan my eie kleinspan. As Mamma en Pappa dan somtyds te besig is, of as hulle verhaaltjies uitgeput raak, los hierdie plate sommer hulle peobleme ook op.
Sit nader kleinspan en luister lekker, hoor! - Marie Tjaden - Tromp.
Marie Tjaden & Pierre Lombard


Rooikappie En Die Wolf / Goue Lokkies En Die Drie Beertjies 7" EP . KVS 1 KRISTAL
- Kinderverhale Reeks
ook op:
Verkeerde Nommer! 'n Nuwe Lagoperasie! (1982)
Nommer Asseblief? Die Rolprent (1981)
Ongewenste Vreemdeling (1974)
Die Wortel Van Alle Kwaad (Fanus Rautenbach) (1966-70)
skakels :