


















Manie Putter En Sannetjie Putter

Besieling en Vertroosting LP . KLS 230 KRISTAL/ SAFFIER PLATE
Kant Een:
1. Jesus Sal Nimmer Sê Nee
2. Die Man Met Die Purperkleed
3. Wees Lief Vir Mekaar
4. Hul Kyk Hierheen
5. As Die Miswolk Eers Verdwyn
6. Liefde Vergaan Nooit
Kant Twee:
1. O, Heiland Seën Hul
2. Wees 'n Daniël
3. My Vader Weet
4. Buig Nooit Vir Versoeking
5. Wandel Met My
6. O, Hemelland
Manie en Sannetjie Putter

Vir Ewig En Altyd LP ............... KLS 203 KRISTAL
Kant Een:
1. Net Na Die Reën
2. Moet My Nie Laat Kul Nie
3. As Ek Slaap
4. Swerweling
5. Blind In My Hart
6. Vir Ewig En Altyd
Kant Twee:
1. Doof Uit Herinnerings
2. Heel Die Pyn In My
3. Goudstad Liggies
4. Die Mure Hier Om My
5. Net 'n Naamlose Brief
6. Silver Hare Tussen Goud
Manie en Sannetjie Putter wat beslis een van die Republiek se gewildste sangpare is, lewer op hierdie vierde langspeelplaat van hulle 'n verskeidenheid van gekeurde liedjies wat beslis in almal se smaak sal val. - omslag
Manie en Sannetjie Putter

Terug Na My Ouerhuis LP ..... KLS 311 KRISTAL
Kant Een:
1. Lank, Lank Geleë
2. My Droombeeld
3. Aan Die Oostekant Van Die Berge
4. Terug Na My Ouerhuis
5. Adriana, Klein Adriana
6. God Gee My Jou
Kant Twee:
1. Jy Mag Nie Begeer Nie
2. Veel Meer Dan Eenkeer
3. Mielielande Tuis
4. Nooit Weer Alleen
5. Ons Moes Vriende Bly
6. My Tuiste Was Die Velde
Manie en Sannetjie het natuurlik geen voorstelling nodig nie, Hulle is landswyd bekend vir hul ritmiese, gevoelvolle komposisies, wat tog soos ou gunsteling klink - ... wat ontstaan uit vele ure van bepeinsing omtrent die ou lewe en al sy lief en ... al die onverstaanbare begeurtenisse wat mens soms tref. Elke lied op hierdie ... besiel deur een of ander wedervaring wat Manie die pen laat opneem het.
As u soms huis-toe verlang, of na 'n heengegane, of sommer net heimwee-agtig ... is dat die plaat vir u hierdie, want Manie is ook so 'n persoon en daarby 'n ... die gebied van sulke beskrywende liedjies.
Manie en Sannetjie Putter

Bly Getrou LP .......................... KLS 184 KRISTAL
Manie en Sannetjie Putter



Liefdesskeiding LP . KLS 157/BON 255 KRISTAL/BONUS
Kant Een:
1. Dis Is Te Laat (M. Putter)
2. Dikwels Kniel My Moeder (M. Putter)
3. Ek Bemin Jou Meer (Trad.)
4. Vaalrivier-Vallei (Trad.)
5. Ek Dink Weer Vanaand Aan My Blou-Oog (Trad.)
6. Liefdesskeiding (Trad.)
Kant Twee:
1. Droog Jou Trane (M. Putter)
2. Die Ou Gemerkde Boom (M. Putter)
3. Dit Brand Nog Hier In My Hart (M. Putter)
4. Vertel Haar Ek Kom Aan (M. Putter)
5. Hoeveel? (M. Putter)
6. Frauline (Botkin, Garvis, Williams)
Na die vrystelling van hulle eerste Kristal - Langspeelplaat (Liedjies Van Hartseer En Verlange - KLS 150) het Manie en Sannetjie Putter gou bekendheid verwerf vir die gevoelvolle uitvoering van hulle liedjies. Sogewild was hierdie eerste opnames dat daar dadelik aanvraag was om meer van hulle opnames.
Die rede van Manie en Sannetjie se sukses is dat die twee al van jongs af saamsing en die stemme was al so gemakliksaamvloei dat hulle meer gevoel aan die uitvoering van die liedjies kan gee.
As u van die eerste opnames van Manie en Sannetjie gehou het, sal u sekerlik hierdie nuwe opnames nog meer geniet! - omslag
Manie en Sannetjie Putter

Liedjies Van Hartseer En Verlange LP . BON 198/KLS 150 BONUS/KRISTAL
Kant Een:
1. Ek Wonder Waar Is Jy Vanaand
2. Die Hande Van Moeder
3. Ver In Die Hemel
4. My Liefling Is Weg
5. Roos Van Mooirivier Se Vlakte
6. Laat U Wil Geskied
Kant Twee:
1. Klein Marie
2. Soete Beloftes
3. Meer En Meer
4. Maak Plek In Jou Hart Vir My
5. Rotse Van Hawaai
6. Huis Op Die Plaas
Manie en Sannetjie Putter het opgegroei op hulle vader se plasie wat grens aan die Mooirivier naby Potchefstroom. Van kleins af al het hulle saam met hul vader liedjies saamgestel en gesing. Later het hulle verhuis na die Rand om hier 'n heenkome te vind en ou Oom Manie het in Potchefstroom gebly, maar broer en suster het hier ook nog baie geheg aan mekaar gebly en dikwels bymekaar gekom om te sing.
Toe hierdie opname van hulle gemaak is het hulle reeds vir byna twintig-jaar saam gesing en het hulle bekendheid reeds oor die hele Rand versprei.
Plaas die plaat op 'n draaitafel en word weggevoer in die verlede terwyl Manie en Sannetjie liedjies van Hartseer en Verlange sing. - omslag
ook op:
Niemand Soos Moeder kompilasie LP - Dikwels Kniel My Moeder; Die Hande Van Moeder
skakels :