Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Malie Kelly .co.za (Odyssey, Fringe Benefits) (Malie Conradie)
vetseun
Lied Van Die Lewe LP .. RPM 1232 1987 RPM
Kant Een:
1. Lied Van Die Lewe (Chariots Of Fire)
2. Ek Bly Lief Vir Jou (Elizabeth Serenade)
3. My Hart Bly Getroud Aan Jou (Barcarolle)
4. Een Somerdag (A Summer Place)
5. Speel Speel (Last Date)
6. Ek Glo (Love Theme From "St. Elmo's Fire")
Kant Twee:
1. Jy Is... (Ballad For Adeline)
2. Deel Van My (Song For Guy)
3. Wals Van Die Wind (Against The Wind)
4. Dans Met My (Love Is Blue)
5. Ek En Pa (Cavanita)
6. Heelal Vir My (Theme From "St. Elsewhere")
7. Plet Se Baai (Clap Clap Song)

vetseun
Eye Of The Hurricane / You Keep Me Hanging On 7" . RPM 00/601 1983 RPM

vetseun
Women Only / You Keep Me Hanging On 7" . RPM 00/597 1983 RPM

vetseun
Everybody's Baby / Hot Night In The City 7" . NGS 240 1981 NITTY GRITTY

vetseunvetseunvetseun
Dans! Dans! Dans! LP . SRSJ 8067 1978 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Jampot Polka (Carstens)
2. Hasie (Carstens-De Waal)
3. Grammadoelas (Carstens)
4. Net Jy Alleen (Carstens)
5. Purdy Waltz (Carstens)
6. Kootjie Emmer (Carstens)
Kant Twee:
1. Dans! Dans! Dans! (Carstens-Hogarth)
2. Skattebol (Carstens-Hogarth)
3. Chicken Kwêla (Carstens-Botes)
4. Willem, O! Willem (Carstens-Hogarth)
5. Met Net 'n Bietjie Liefde (Carstens-Hogarth)
6. Loura (Carstens-Kok-Hogarth)

Net na Nico Carstens in 1945 'n Kunskollege in Johannesburg verlaat het, het hy aktief tot die musiekwêreld toegetree. Hy was deel van die beroemde Hendrik Susan-orkes wat vyf jaar lank Suid-Afrika, S.W.A. en Rhodesië kruis en dwars getoer het met hul vrolike towerklanke. In Desember 1950 het Nico egter besluit om op eie pote te staan en het hy 'n ooreenkoms gesluit met EMI - dieselfde groep vir wie hy tot vandag nog plate maak. Onder die bekwame leiding van sy opnameregisseur, Joe Nofal (ook nog vandag aktief by EMI-Brigadiers Musiekmaatskappy), het hy sulke immergroen-treffers die lig laat sien soos Outa In Die Langpad en Warmpatat. In 1951 het komediant Al Debbo hom by die wenspan gevoeg en is treffers opgeneem soos Hasie, Riksja Boy en Ek Ry Met Die Trein.
Tussen 1951 tot 1957 het Nico Carstens meer as een miljoen plate in Suid-Afrika verkoop - 'n rekord wat nog steeds onge-ewenaar is deur enige ander plaaslike kunstenaar! Vir hierdie onderskeiding is Nico vereer met 'n spesiale Goue Plaat-toekenning in 1958 deur Sir Joseph Lockwood, voormalige Voorsitter van die internasionale EMI-groep. Na 70 langspeelplate en 880 komposisies is Nico se nuutste langspeler DANS, DANS, DANS 'n vrystelling wat gewaarborg is om eindelose plesier te gee; Sy ou vriend, Al Debbo, maak ook 'n buiging om die vrolikheid nog 'n ekstra bietjie op te kikker.
Lekker DANS, DANS, DANS!

*Sang: Al Debbo en Koor
**Sang: Al Debbo en Malie Conradie
***Sang: Al Debbo
****Sang: Koor
† Orkes

Malie Conradie met Nico Carstens
vetseun
White Christmas / ... 7" ............ DE 440 COLUMBIA

Malie Conradie met Nico Carstens Orkes
vetseun
Kom Gee Vir My 'n Glimlaggie LP . SCXJ 11187 1970 COLUMBIA


ook op:
100 Oorspronklike Afrikaans Treffers kompilasie
Best Of SA Pop - Vol. 1 2CD kompilasie
Shilo - Waai Die Seer Goodbye
Treffers kompilasie


skakels : maliekelly.co.za : facebook : discogs


















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)