Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Machiel Roets .com facebook

AFRIKA KIND, die debuutalbum van Machiel Roets is nou beskikbaar.
Luister en Bestel by www.machielroets.com
(en as jy daarvan hou, vertel asseblief jou vriende!)
Machiel woon al 7 jaar in Londen, waar die CD geskryf, opgeneem en vervaardig is. In 1996 het hy by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) die Beste Nuweling toekenning gewen vir sy kabaret Die Bloementals. Hy was van 1999 - 2001'n ATKV/Crescendo finalis (al drie liedjies verskyn ook op die album) en het in 2000 as Dozi se gaskunstenaar op kykNET se Draadloos opgetree. Van sy liedjies is ook opgeneem deur SA groepe Eden en Shine 4. Machiel het in 2002 sy MMus ontvang en is tans die Hoof van Musiek by Redroofs Theatre College in Londen.

vetseunvetseun
Afrika Kind ........................... MRCD1 2005 ZULUSPICE
1. Afrika Kind - MP3 by myspace
2. Hoor Hoe Sing Die Lewe
3. Ek En My Klavier
4. Jy Is Die Een
5. Jan Maak 'n Plan
6. Ek Sal Vir Jou - MP3 by myspace
7. Waar Is Jou Liefde?
8. Ek Verlang - MP3 by myspace
9. Bly By My - MP3 by myspace
10. Wie Is Jy?
11. Hoe Kan Dit Reën?vetseun
12. Berge Van Verlange

met Timothy Moloi, Thana Nel, Danie van Rensburg, Martin Arnoldi, Robert Flynt, Anthony Galatis, Jake Telford, Didi Kriel, Mauritz Lötz, Juan Oosthuizen, Marius Brouwer, Ludwig Wagner

17 Junie 2005!!
sien hom op Ludwig Wagner se Radioshow op Resonance FM

2005 06 18, Seven Islands Leisure Centre, 100 Lower Road, Rotherhithe, London SE16 2TU (Canada Water Tube) 19:30 £10+2005 06 17, 1900-2030 ResonanceFM, Londen, wêreldwyd" Machiel Roets CD LAUNCH met Ddisselblom sokkies.com ticketline.co.uk" Londen is Lekker" ZULUSPICE "Daar vind binnekort 'n uniekeAfrikaanse gebeurtenis plaas in Londen: die eersteAfrikaanse radioprogramin Londenword uitgesaai op Resonance 104.4fm! Ludwig Wagner bied op 17 Junie 2005 van 19:00 - 20:30 "Londen is Lekker" aan, 'n kykie na die afgelope 5 jaar se kreatiewe en alternatiewe Afrikaanse musiek van Akkedis tot Karen Zoid en 'n paar wilde diere daarby ingegooi. Musiek en nuus om jou boerewors by te braai! Gryp 'n dop en skakel in vir 'n dosis media muti en herrineringe. Die ateljeegas is Machiel Roets wat pas sy debuutalbum,wat in Londen opgeneem en vervaardig is,vrygestel het.


skakels : machielroets.com















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )