


















Machiel Grobler (Die Grobler Broers; Die Tweeling Grobler Broers)

My Siel Wees Bly LP ... MFP 57012 1981 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. My Siel Wees Bly
2. Wonderlike Sang Van Liefde
3. Lelie Van Die Dale
4. In Die Blomtuin
5. Die Plek Van My Aanbidding
6. God Sal Jou Trou Behoed
Kant Twee:
1. Daar Is Krag
2. Soet Vrede, Gawe Van God
3. Gesang 12
4. Dit Is Wel Met My Siel
5. As Die Rol Daar Afegelees Word
6. Die Boek Van Die Lewe


Hoe Groot Is God LP ............ TRLP 3007 TRIO RECORDS
Kant Een:
1. Hoe Lank Sal Jy Wag (Grobler)
2. Vrede, Gawe Van God (Evangelie Liedere)
3. Hoe Groot Is God (Verw. Raath)
4. In Die Blomtuin (Evangelie Liedere)
5. As Die Rol Daar Afgelees Word (Trad.)
6. Wonderlike Genade (Amazing Grace)
Kant Twee:
1. Wat Dit Sal Kos (Evangelie Liedere)
2. Goddelike Liefde (M. Grobler)
3. Dit Is Wel Met My Siel (Halleluja)
4. My Heiland (Evangelie Liedere)
5. Waar Die Goue Klokke Lui (Verw. Grobler)
6. Wie Kan Troos Soos Jesus (Evangelie Liedere)


Dan Drink Ons Met Die Onnies / Die Apies Sit En Droom 7" . KA.4327 1968 WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Dan Drink Ons Met Die Onnies (M. Grobler)
Kant Twee:
1. Die Apies Sit En Droom (M. Grobler)

Die Ou Kraalliedjie LP ...................... 1967 WELKOM PLATE

Op Toer Deur Kaapland LP . GALP 1290 GALLOTONE
Kant Een:
1. Jy Is My Liefling
2. Bloubossie
3. Die Wapad
4. Konsertina Boogie
5. Fluisterende Hoop
6. Kaapse Kêrels
Kant Twee:
1. At Home In The Bushveld
2. Boerekos
3. Lettiebrand Setties
4. Blonde Matroos
5. Babsfontein Vastrap
6. Far Away

Sing Crosby Gunstelinge LP . GALP 1063 GALLOTONE
Kant Een:
1. Mag Die Heer Jou Geseënd Hou
2. Het Ek Jou Te Laat Gesê
3. Huis Op Ons Plaas
4. Jy Is My Sonskyn
5. Marie Lief
6. Blom Van Die Liefde
Kant Twee:
1. Lente Op Die Eiland
2. Net 'n Jaar Gelede
3. Wees Eerlik Met My
4. Vaarwel My Liefling
5. Gee My Saal En My Ryperd
6. Op 'n Skuitjie Met Jou
Machiel Grobler en die Harmonie Koor

God Sal Jou Trou Behoed LP ............... WELKOM PLATE
Kant Een:
1. Soet Vrede Gawe Van God
2. Weet Jy Wat Dit Sal Kos
3. Vir Jou En Vir My
4. Die Ou Ruwe Kruis
5. Meer Heiliheid Gee My, Meer Gloed
6. O Soetste Uurtjie Van Gebed
Kant Twee:
1. Hoe Groot Is U Heer (How Great Thou Art)
2. God Sal Jou Trou Behoed
3. Waar Die Goue Klokke Lei
4. Gaan My Nie Verby O Heiland
5. Daar's Bemindes In Die Hemel
6. God Bly Met Jou

In Die Skadu Van Die Groen Doringboom LP . KRISTAL
Kant Een:
1. In Die Skadu Van Die Groen Doringboom
2. Die Ou Meulstroom
3. Seemans Nooi
4. Huis Op Ons Plaas (Home On the Ridge)
5. Hoekom Het Jy My Laat Staan
6. Juanita
Kant Twee:
1. Seeman, Swerwer
2. 'n Lied Vir Jou, Madelein (Rose Of San Antoine)
3. Draf Maar Aan, Ou Ryperd
4. Eensaam En Vol Berou
5. Goue Maan (Golden Star)
6. Hoe Geval Die Lewe Jou (How Is Life Treating You)
Soos die naam aandui is hierdie plaat weer een van MACHIEL GROBLER se "immergoren" plate waarvoor mens net nooit moeg word nie. MACHIEL het geen bekendstelling nodig nie en ons weet sy honderde bewonderaars wat hierdie plaat aangevra het, sal nie teleurgesteld wees nie. - omslag

Vastrap Vanaand LP ............................... KRISTAL
Kant Een:
1. Perskies Verkoop
2. Leentjie
3. Tannie Met Die Rooirokkie
4. Vastrap Vanaand
5. O, My Hartlam
6. Daar By Die Boomtree
Kant Twee:
1. Dassie Se Stert
2. Jamtert
3. Nagmerrie
4. Opsitaand
5. Ons Dans Die Liewe Nag Deur
6. Oom Boggom En Die Boeliebiefblik

Little Tear Drops LP ........ TRL-A-7002 TROUBADOUR
Side One:
1. I Know One
2. Sweetheart Of The Town
3. Hungry For Love
4. The Best Time Of All
5. Partners
6. Not Until The Next Time
Side Two:
1. Lynchin' Party
2. Release Me
3. What Little Teardrops Are Made Of
4. Satan Can't Hold Me
5. Pick Me Up On Your Way Down
6. Do It Now

Dit Is Weer Lente LP ............................. WELKOM PLATE
Machiel Grobler en Jimmy Dames

As Ek Klop Aan Jou Deur LP ............... GALLOTONE


Machiel En Hester Grobler - Daar Is Hande / Flip Grobler - Prisoner's Gesang 7" . GE. 7-4263 GALLOTONE
Kant Een:
1. Daar Is Hande - Machiel En Hester Grobler (Irwin)
Kant Twee:
1. Prisoner's Gesang - Flip Grobler (Massey)


Ek Mis My By Jou Bruilof / Ag Pleez, Is Al Wat Ons Hoor 7" . GE. 7-4214 GALLOTONE
Kant Een:
1. Ek Mis My By Jou Bruilof (I Missed Me) (Anderson)
Kant Twee:
1. Ag Pleez, Is Al Wat Ons Hoor (Grobler)


Machiel En Hester Grobler - Bly Jy By My / J. Shanahan - Maanlig Op Die Vaalrivier Se Walle 7" . GE. 7-4212 GALLOTONE
Kant Een:
1. Bly Jy By My - Machiel En Hester Grobler (Botha, Botha)
Kant Twee:
1. Maanlig Op Die Vaalrivier Se Walle - J. Shanahan (Moll, King)
skakels :