


















Lynette Baskind


Vermenigvuldigingspret - Stories : Liedjies LP . DKL 32 1981 DISNEYLAND/GALLO
- Getallegeluk - 'n audio-opvoedkundige reeks - Geskik vir kinders 5 tot 8 jaar -
Kant Een:
1. Openingstoneel
2. Tel in 2's (Die 12 Prinsesse)
3. 6 x 2 tot 12 x 2 (Moekie)
4. 3 x tafel (Gratis Roomys)
5. Tel in 3's (Apiespore)
Kant Twee:
1. Tel in 4's (Sout in die Sop)
2. 4 x tafel (Die Verfblik)
3. 5 x tafel speletjie
4. Tel In 5's (Sarel Winkeltrollie)
5. Slottoneel (Linda's 'n ster!)
Linda: Bettie Kemp; Hompie: Alwyn Swart; Japie Francois Stemmet; Tina: Elma Potgieter
Klank: Robyn Ritchie
Vertaal deur Mariette du Toit
Verwerking: Glynn Storm
Baskitaar: Les Goode
Kitaar: Malcolm Watson
Perkussie: Ivor Back
Klavier: Glynn Storm


Die GGG geniet Apiepret! LP . MFK(AE) 85032 1982 MUSIC FOR PLEASURE
- Almal's dol oor die Goeie Gawie Groep! -
- Geskik vir kinders 4-7 jaar oud -
Kant Een:
1. Howard, Izzy, Ida, Des Di
2. Die G.G.G.
3. Apie Pret
4. Ma En Pa
5. Sleutels
6. Wat Maak Tien
7. Hullo
Kant Twee:
1. Na Die Maan
2. Die Cowboy
3. Generaal Orde
4. Potespel
5. Die Soldate Van Die Koningin
Woorde en Musiek deur Lynette Baskind
Amanda Strydom (Diana)
At Botha (Izzy, Des)
Pierre Knoessen (Howard)
Verwerk Deur: Danny Antill
Regisseur: Lynette Baskind
Ingenieurs: Phillip Nel, Henry Prentice
Samestelling: Ian Martin
Musikante: Wally Curtis; Ashley Kelly; Mike Pilot; Jethro Butow; Danny Antill
Hierdie plaatis sorgvuldig nagevors en spesiaal ontwerp om die taal en verstaanbaarheid van die vroeë wiskundige begrippe te verstaan.
skakels :