


















Lucille Ackerman (Francois & Lucille)

My Hart Verlang LP .......... JCLP 10052 HIS MASTER'S VOICE

Loof Die Heer LP ............. JCLP 10045 HIS MASTER'S VOICE

Hendrik Susan Groet Julle Weer! LP . JCLP 10036 HIS MASTER'S VOICE/SUNSHINE
- Hendrik Susan met sy nuwe orkes en die sweefstem van Lucille Ackerman -
Kant Een:
1. Ons Groet Julle Weer! (T. Kikillus)
2. Vaal Karooland* (Gilbert Gibson)
3. Never On Sunday (Hadjidakis)
4. My Eensame Hart* (Nico Carstens-Anton de Waal)
5. Die Vrolike Lied (T. Kikillus)
6. Hoe Ry Die Boere (Rangskikking: Hendrik Susan & T. Kikillus)
Kant Twee:
1. Simbaal Opskud! (T. Kikillus)
2. Ouboet Se Viool (Hendrik Susan)
3. My Hart Verlang Na Die Boland* (Olaf Andresen)
4. Fyndraai Se Mense (Gilbert Gibson)
5. Die Ossewa* (Jan Swart)
6. 'n Volmaakte Lied (Carrie-Jacobs-Bond)
*met Lucille Ackerman
ook op :
Ons Beste Soprane kompilasie
Nog Legendes kompilasie
Uit die Wakis kompilasie
Afrikaanse Volksliedjies Vol. 3 kompilasie
Afrikaanse Volksliedjies Vol. 2 kompilasie
Afrikaanse Volksliedjies Vol. 1 kompilasie
Afrikaanse Goue Jare - Volume 1 kompilasie
skakels :