Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Louwtjie Naudé
vetseunvetseun
Jy's So Eksie Perfeksie . VCD 5266 2013 VENUS
1. Jy's So Eksie Perfeksie
2. As Ek In Jou Oë Kyk
3. Staan Op In Die Oggend
4. Kom Huis Toe
5. Ek Laaik Jou Stukkend
6. Maak Jou Hart Oop Vir My
7. Jy Is Ons Pappa
8. My Volla
9. Maggie
10. Sonder Jou
11. Forever And Ever
12. Keurspel: Hen Se Nessie; Pamellaar Se Ouma; Hasie Daar's 'n Hoender Wat 'n Eier Nie Kan Lê Nie; Wat Maak Daai Hoendertjie; Ekke Is 'n Ou Jonas Ekke..

Jy's So Eksie Perfeksie is Louwtjie se vierde album met twaalf liedjies, agt van hulle is oorspronklike liedjies wat hy self geskryf het. Louwtjie sê dat sy musiek het altyd 'n storie wat dit vertel. Dit maak nie saak of dit 'n vinnige of stadige liedjie is nie. Dit is altyd opreg en uit sy hart. Sy weerspieël maar net watter gevoel in sy hart is en hy skryf dan ook asof hy vir die publiek skryf. Louwtjie glo elke liedjie baai in sy eie glorie, maar as hy een snit moet uitsonder, sal dit snit twee wees As Ek In Jou Oë Kyk . Hy is ook trots op sy drie kinders wat Jy Is Ons Pappa saam met hom sing. Vanweë die uiteenlopende klanke, melodieë en lirieke glo Louwtjie dat oud en jonk hierdie album van begin tot einde sal geniet.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )