


















Louis Minnaar (Eentonig, Coded Sleep, Bittereinder, MiNNAAR, LT)


Everything Moves CDS .................... 2020
Jägermeister Presents: NUWE ENKELSNIT & MUSIEKVIDEO: FRANCOIS VAN COKE & VAN PLETZEN bied aan:'n Fees vir jou oë en jou brein - KAKMAL


Francois van Coke & Van Pletzen (Nik Nax & Peach van Pletzen) Fotograaf: Hein Kruger
"Francois van Coke het al gesê 'Die wêreld is mal', maar dit is eintlik verkeerd. Die wêreld is kakmal!" Van Pletzen
Van Pletzen & Francois van Coke - Kakmal VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/08/29
Francois van Coke en Peach van Pletzen (Van Pletzen) kom al 'n lang pad saam. Hul vriendskap strek al oor twee dekades.
Dit het alles in 2009 begin toe hulle saam liedjies vir 'n mal teater produksie genaamd 2-21 geskryf het. Daardie liedjies het ontaard in Oorlog Frankenstein. Peach het toe Van Coke Kartel se Skop, Skiet & Donner album in 2010 vervaardig.
Nou, uiteindelik, het die tyd gekom vir die "vader van Bellville" (Francois van Coke) en die "prins van die Noord" (Peach van Pletzen) om saam te smelt en 'n MASSIEWE, kakmal liedjie los te laat!
Die musiekvideo, wat deur Louis Minnaar gemaak is, is 'n kakmal fees vir jou oë en brein.
Francois en Van Pletzen sal Kakmal vir die eerste keer saam opvoer by Francois van Coke & Vriende Livestream 2020 op 18 September om 8pm.
KOOP NOU >>> Sing Saam!!!!
As jy wil groot gaan dan kom saam met ons
Dekades se ervaring in rock & roll en bons
Van laat aand parties tot 'n tactical kots
Van Coke en Groothond ons ken die scores
En ons bring die kakgroot gees
So kom ons gaan groot
Kom ons dans tot die dood
Die vader van Bellville en die prins van die Noord
Cos now's the time, Oorlog Frankenstein
Kom ons gaan mal soos 2009
Kom ons gaan kakmal vanaand
Ons is deurmekaar
Dis hele wêreld is
Mis die skrif teen die muur
Nutteloos & clueless
Ons ervaring beteken niks
As ons in elkgeval heengaan
Vat my saam
Ons moet groot gaan
Ons moet altyd groot gaan
Van my saam
Van Pletzen
Kom ons gaan kakmal vanaand
>>>: francoisvancoke.co.za / Twitter: @FrancoisVanCoke / Facebook: francois.vancoke / Instagram: francoisvancoke
>>>: VanPletzen.co.za / Instagram: vanpletz / Facebook: VanPletz
Siklus

film DVD ........................ 2019
meer hier, dirigeer
Die Stropers


film DVD 107min . SIDD-030 2019
meer hier
Vuil Wasgoed


film DVD .......................... 2018
meer hier
Walkie Talkie


United For Bafana met LT MP3 ....... 2015
is Toast Coetzer, HemelBesem, Jaco van der Merwe met Henry Cloete, Jacques Smit en Hunter Kennedy
skakels :