


















Louisa


Saamdans ................ SELBCD252 1997 SELECT
1. Vat My Na Die Weskus
2. Saamdans
3. Vir Altyd
4. Jy Hoef Nooit 'n Traan Te Stort Nie
5. Ken Jy Die Bosveld
6. Vanaand
7. Lentefees
8. Besef Jy
9. Weet Hulle Wat Kersfees Is?
10. Weskus Wals
11. Balke Toe
12. Een Rede
Kom proe 'n stukkie van die jolige Kaap. Louisa vat jou aan die hand en vertel graag van al die Kaapse lekkerkry wat ons almal na 'n Weskus vakansie laat verlang. SAAMDANS is Louisa se eerste vrystelling van splinternuwe musiek uit die pen van Malcolm Ormond.
skakels :