Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Louis van Rensburg .co.za
vetseunvetseun
Tuiskoms ......................... JNSD202 2012 JNS MUSIEK
1. 1973 - Solo Sewes
2. 1974-1994 - Diverse Opnames
3. 1975 - Ek Ken 'n Melodie
4. 1976 - Ek En My Nooientjie
5. 1980 - Bosveldwinkel
6. 1981 - Katvoet
7. 1982 - Bosveldhotel Die Moewie
8. 1983 - Windharp Teen Die Tyd
9. 1985 - Oom Lewies Se Bosveldmusiek
10. 1986 - Ballade Vir 'n Enkeling
11. 1987 - Voshaarnooi
12. 1992 - My Musiek
13. 1993 - Ballade Vir 'n Enkeling
14. 1994 - Arende - Transkripsie
15. 1994 - Arende Album - Select Musiek
16. 1995 - Endangered Species
17. 1999 - Jy Mag Maar
18. 2000 - 7de Laan Album
19. 2012 - Louis Van Rensburg 2012

Hierdie CD is 'n fees van Louis se mees geliefde en opwindende skeppings. Dit bevat al sy musiek in MP3-formaat vanaf sy eerste vrystelling in 1967 tot by musiek wat in 2012 opgeneem is - 'n totaal van 231 musieksnitte- letterlik 'n argief van die musiek van Louis van Rensburg!

NB! Please note: that this CD contains 231 songs in MP3 format.

vetseunvetseun
kompilasie ................... SELBCD360 2000 SELECT/SABC2
1. Tema Van 7de Laan (7de Laan), Louis van Rensburg
2. Arende Tema (Arende), Louis van Rensburg
3. Enkeling (Ballade Vir 'n Enkeling), Richard van der Westhuizen
4. Sonkring (Sonkring), F. Roos, H. Hettema
5. Vyfster (Vyfster), Earle Ramsey, Lloyd Ross
6. Voshaarnooi (Ballade Vir 'n Enkeling) Louis van Rensburg, Boerneef
7. Kinders Van Die Wind (Phoenix & Kie), Koos du Plessis
8. Transkaroo (Transkaroo), Herman Holtzhausen
9. Ou Vlugvoet (Arende), Louis van Rensburg
10. Titelmusiek Meester (Meester), Louis van Rensburg
11. Chariots Of Fire (Chariots Of Fire), Vangelis
12. Daisy (Daisy de Melker), Louis van Rensburg
13. My Heart Will Go On (Titanic), James Horner, Will Jennings
14. Sabbatsee (Kinders Van Die Sabbatsee), Louis van Rensburg
15. Bosveldwinkel Tema (Bosveldwinkel), Louis van Rensburg
16. Wees Vry (Paula Se Tema) Sterk Skemer (Louis Se Tema), Paula Venter, Louis van Rensburg
17. Broer Teen Broer (Fourth Reich), Louis van Rensburg
18. Afskeidswals (Geknelde Land), Louis van Rensburg
19. The Entertainer (Scott Joplin) (The Sting), komposisie Q Pendle, Louis van Rensburg
20. Somewhere My Love (Lara's Theme) (Dr. Shivago), M Jarre, P Webster
21. Up Where We Belong (Officer & a Gentleman), Jennings, Mitzschel, Jainte
22. Endless Love (Endless Love), Lionel Richie
23. Geknelde Land (Die Tyd Stap Aan), Louis van Rensburg

vetseunvetseun
Jy Mag Maar ....................... JNSD72 1999 JNS MUSIEK
1. Jy Mag Maar (/Mari Grobler)
2. Jammer Meneer
3. Wie Is Jy?
4. Man Alleen (/Boerneef)
5. Sy Is Sy
6. Ek Soek Oral Na Jou
7. Blou Song
8. N'dibuya Kuphi
9. Liggieliedjie
10. Tuiskoms
11. Dis Baie Lekker Hier By Jou

vetseunvetseun
Endangered Species - The Project . 1995
1. You Make Me
2. Endangered Species
3. Question On My Mind
4. My Day
5. It Was A Good Day
6. New Horizons
7. The Singer (/N.P. van Wyk Louw, Vertaling: Louis van Rensburg)
8. Here Close To You
9. All Alone
10. My Name Is Willie
11. We Walk The Road
12. Brotherly Love
13. Save The Crane

vetseunvetseunvetseun
Arende (asook ....) klankbaan (film)/DVD . SELBCD184 1994 SELECT
1. Arende (Vuurdoop) (Arende)
2. Ou Vlugvoet (Arende)
3. Kerwin Se Heimweë
4. Kafee (Glaskasteel)
5. Sabbatsee (Arende)
6. Lyla Se Tema (Kinders Van Die Sabbatsee)
7. Eindtitels (Meester)
8. Pauline Se Tema (Meester)
9. Die Donkiekar (Meester)
10. Ralie Se Tema (Meester)
11. Afskeidswals (Geknelde Land Vanaf Arende)
12. Wanhoop
13. Annette Se Sloet
14. Grensplaas (Geknelde Land)
15. Gevaar En Dood (Geknelde Land)

met oa Gavin van den Berg, Ian Roberts

vetseunvetseun
Ballade Vir 'n Enkeling II . SELBC 177 1993 SELECT
1. Begintitels (Enkeling - Instrumentaal) (melodie, Richard van der Westhuizen, verwerking, Louis van Rensburg)
2. Enkeling (Ballade II) (Richard van der Westhuizen)
3. Voshaarnooi (Ballade II) (/Boerneef)
4. Kom En Hou My Vas
5. Bakens In Die Nag
6. Michael Se Lied
7. Jacques En Deidré
8. Shiva En Lood
9. Jonathan Se Tema
10. Liebet Se Tema
11. Liebet Se Smart
12. Wikus Se Tema
13. Mareike Se Tema
14. Verkragtingstoneel
15. Eindtitels - Enkeling (Ballade II) (Richard van der Westhuizen)

met Richard van der Westhuizen, Louis van Rensburg, Louise du Toit-Smit

vetseunvetseunvetseun
My Musiek .................... SELBCD172 1992 SELECT
1. Hier By Jou (/Fanus Rautenbach)
2. Voshaarnooi (My Musiek) (/Boerneef)
3. Ek Soek Oral Na Jou (My Musiek)
4. Pa Werk, Ma Werk
5. Jy Naby My (/Fanus Rautenbach)
6. Een Alleen
7. Ek Sing 'n Lekker Liedjie
8. Vuurdoop (Titelmusiek vir Arende) (My Musiek)
9. Op My Ou Ramkietjie (C. Louis Leipoldt, Jan Bouws, FAK Sangbundel)
10. Bolletjie Bol (Vir Stoppiebus - Geselsprogram deur Ronnie Watt vir TV1)
11. Sy Is Sy (My Musiek)
12. Afrikaanse Liedjies (geskryf, Fanus Rautenbach, Louis van Rensburg vir Stoppiebus, aanbieder, Cobus Robinson)
13. My Hinke Pinke Tjorrie
14. Manne, Moenie Huil Nie (/Fanus Rautenbach)
15. Bella Boklam (Soverby se lam) (/George H. Weideman)
16. Die Grofsmid
17. Olie Kolonie (Tradisioneel)
18. Ou Vlugvoet (My Musiek)

vetseunvetseunvetseun
Voshaarnooi TC/LP . SELC(B)104/SELBCD104 1987 SELECT
1. Ek Kan Jou Onthou (Voshaarnooi)
2. Voshaarnooi (Voshaarnooi) (/Boerneef)
3. Waarom Stap Jy So Alleen
4. 'n Nuwe Dag
5. Hoe Lank Nog
6. Liefdeslied
7. Net Die Liefde
8. Ek En Jy
9. Kom Almal Sing Nou
10. Hillbrow (/Wessel Pretorius)
11. Jy Is 'n Mooi Ding
12. Deur 'n Spieël
13. Koel Jazz

Ballade Vir 'n Enkeling
vetseunvetseun
klankbaan LP ............... DCB(O) 177 1987 DECIBEL
Kant 1:
1. Enkeling (Orkes o.l.v. L. van Rensburg) (R. van der Westhuizen)
2. Dis Literêr (Sang: J. Broderick/J. Engelbrecht) (R. van der Westhuizen/L. van Rensburg)
3. Carina Se Tema - Instrumentaal (Orkes o.l.v. L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
4. Voshaarnooi (Sang: L. van Rensburg) (Boerneef/L. van Rensburg)
5. Carina Kan (Orkes o.l.v. L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
6. Een Alleen (Sang: L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
7. Voshaarnooi - Instrumentaal (Orkes o.l.v. L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
Kant 2:
1. Enkeling - Instrumentaal (Sang: R. van der Westhuizen) (R. van der Westhuizen)
2. Alicia Se Tema (Orkes o.l.v. L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
3. Vêr Van Jou (Orkes o.l.v. L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
4. Kraai Jou Kraai (Sang: L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
5. My Karretjie Se Venster (Sang: L. van Rensburg) (L. van Rensburg)
6. Tuiskoms (Sang: L. van Rensburg) (L. van Rensburg)

Regisseur: Henry Mylne
Oorspronklike Musiek & Orkestrasies: Louis van Rensburg

Hoofspelers:
Gavin van den Berg (Jaques Rynhard)
Karin Fourie (Carina Human)
Babs Laker (Libet Rynhard)
Marie Pentz (Trudie Linde (Shivas))
Selma van der Vyver (Lena Aucamp)
Aalwyn van der Merwe (Jan-Paul Otto)
Anneline Kriel (Alicia Francke)
Shareen Swart (Meisie Moolman)
Hugo Taljaard (Gavin Greeff)

Vervaardig deur TV-Drama (Afrikaans)

Ballade Vir 'n Enkeling
'n SAUK Produksie
Regie: Henry Mylne met Gavin van den Berg
Musiek gekomponeer en georkestreer deur Louis van Rensburg.
Temalied, Die Enkeiing, musiek en woorde deur Richard van der Westhuizen.
Musiekopnames: Robin Richie, Pierre van Riel en Prikkie Potgieter vir SAUK; André Herbst - EMI.
Klavier, Yamaha Pf, Yamaha Dx7 en Juno: Zane Cronjé, Lionel Martin, Johan Laas en Keith Hutchinson.
Baskitaar: Carlo Mombelli en Denny Lalouette.
Tromme: Terry Hunt en Tony Moore.
Slagwerk: Romeo Avalino
Elektriese kitaar: Mark Kahn.
Akoestiese kitaar harmonika, klarinet en sang: Louis van Rensburg.
Addisionele sang: Richard van der Westhuizen, Jocelyn Broderick en Johan Engelbrecht.
Trompette: Hansel von Brugghan en Pino.
Tromboonz John Davis en George Thatcher.

1987,1993 - TV-Drama (afrikaans) SAUK (SABC2)

vetseun vetseun
Oom Lewies se Bosveldmusiek LP . LT 21016 1985 SAUK Transkripsie Album
1. Kruidjie-Roer-My-Nie (Anton Goosen)
2. Daar Oorkant Die Spruit (Trad. Verw. Louis van Rensburg)
3. Sproete
4. Veilig Tuis, By Die Huis
5. Pollenys Pollenys (Instrumentaal) (Trad. Verw. Louis van Rensburg, FAK Sangbundel)
6. Ek Stap Een Dag
7. Jantjie (Instrumentaal) (Anton Goosen)
8. Afskeidswals (Oom Lewies En Sy Bosveldmusiek) (verwerking, vir Afrikaanse Volksmusiek ensemble, Louis)
9. Die Grofsmid (Oom Lewies En Sy Bosveldmusiek)
10. Jy Naby My Naby Jou (Instrumentaal)
11. Bella Boklam (Oom Lewies En Sy Bosveldmusiek) (Instrumentaal)
12. Olie Kolonie (Oom Lewies En Sy Bosveldmusiek) (Trad. Verw. Louis van Rensburg)

vetseunvetseunvetseun
Windharp Teen Die Tyd LP . LT 19 551 1983 SAUK Transkripsie Album
Kant Een:
1. Daar's 'n Hoender Dood (met RAU-Koor) (Louis van Rensburg)
2. My Karretjie Se Venster (Louis van Rensburg)
3. Ek Kan Jou Onthou (met RAU-Koor) (Louis van Rensburg)
4. Ons Is Op Reis (met RAU-Koor) (Louis van Rensburg)
5. Speelman (Liriek: N.P. van Wyk Louw) (Louis van Rensburg)
Kant Twee:
1. 'n Hemelliggaam (Liriek: Fanus Rautenbach) (Louis van Rensburg)
2. Kosmos (Liriek: Barry van Rensburg) (Louis van Rensburg)
3. Windharp Teen Die Tyd (Liriek: Hennie Aucamp) (Louis van Rensburg)
4. Draaikewers (Liriek: D.J. Opperman) (Louis van Rensburg)
5. Johannes I (Louis van Rensburg)

Regisseur: Fanie van Staden
Opname: Robin Ritchie

Bosveldhotel Die Moewie
vetseunvetseun
klankbaan LP ................ MFP 57036 1982 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Voëlvry - Louis van Rensburg
2. Liefdestema (Bosveldhotel) - Louis van Rensburg
3. Die Grofsmid (Van Gister en eergister) - Louis van Rensburg
4. Bosvelddans - Hennie Oosthuizen
5. Bart Nel (TV drama Bart Nel) - Louis van Rensburg
6. Bosvelddrome - Louis van Rensburg
Kant 2:
1. Boeremusiek (Eindtitels) - Hennie Oosthuizen
2. Bosveldhotel (Die Moewie Begintitels) - Louis van Rensburg
3. Die Stootskraper - Louis van Rensburg, Hennie Oosthuizen
4. Ter Wille Van Ons S'n - Louis van Rensburg
5. Die Stookketel - Louis van Rensburg
6. Die Verleidster - Louis van Rensburg
7. Die Leeu - Louis van Rensburg
8. Joop Teken - Louis van Rensburg
9. Spykers - Louis van Rensburg, Hennie Oosthuizen
10. Die Helikopter - Louis van Rensburg
11. Sukses - Louis van Rensburg

met Keith Hutchinson, Denis Lalouette, Mike Pilot, Francesco Cignoli, Hennie Oosthuizen, Louis van Rensburg

vetseunvetseunvetseun
Katvoet TC/LP ...................................... 1981
1. Hier By Jou (Katvoet) (/Fanus Rautenbach)
2. Blommetjie Van My (/George Weideman)
3. Voshaarnooi (Katvoet) (/Boerneef)
4. Bella Boklam (Soverby Se Lam) (Katvoet) (/George H. Weideman)
5. Jy Naby My (Katvoet) (/Fanus Rautenbach)
6. Katvoet (Somernag Op Onseepkans) (/George Weideman)
7. Op My Ou Ramkietjie (Katvoet) (/C. Louis Leipoldt, Jan Bouws, verwerking, Louis van Rensburg, FAK Sangbundel)
8. Sy Is Sy (Katvoet)
9. Sprokie Van 'n Spikkelkoei (/D.J. Opperman)
10. Een Alleen (Katvoet)
11. Tuiskoms - Jy Naby My (Katvoet)

vetseunvetseun vetseun
Een Alleen / Hier By Jou 7" . BR. 3190 1981 BRIGADIERS MUSIEK
Kant 1:
1. Een Alleen (Louis van Rensburg)
Kant 2:
1. Hier By Jou (Louis van Rensburg/F. Rautenbach)

Verwerking en Orkestrasie: Louis van Rensburg
Produksie: Louis van Rensburg en André Herbst

vetseunvetseun
Bosveldwinkel - Van Gister En Eergister LP . MFP 55077 1980 MUSIC FOR PLEASURE
1. Bosveldwinkel Tema (Bosveldwinkel)
2. Bosveldmazurka
3. Daar Doer In Die Bosveld (/De Waal, Van Rooyen, Carstens)
4. Bosveld Bul (/Chris Blignaut)
5. Oom Bossie Van Die Bosveld (/Danie Bosman, Carstens, de Waal)
6. Bosveldwinkelsetties
6. Tabakblaarwals
7. Boeremense
8. Boerebrood
9. Tarete-Taretam (Volksmelodie Trad. Verw. Louis van Rensburg)
10. Ons Ou Plaashuis
11. Perdemeul
13. Tannie Met Die Vaalhare (Volksmelodie, Trad. Verw. Louis van Rensburg)

vetseunvetseun
Bosveldwinkel - Van Gister En Eergister LP . MFP 55077 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Bosveldwinkel Tema (Bosveldwinkel)
2. Bosveldmazurka
3. Daar Doer In Die Bosveld (/De Waal, Van Rooyen, Carstens)
4. Bosveld Bul (/Chris Blignaut)
5. Oom Bossie Van Die Bosveld (/Danie Bosman, Carstens, de Waal)
6. Bosveldwinkelsetties
Kant Twee:
1. Tabakblaarwals
2. Boeremense
3. Boerebrood
4. Tarete-Taretam (Volksmelodie Trad. Verw. Louis van Rensburg)
5. Ons Ou Plaashuis
6. Perdemeul
7. Tannie Met Die Vaalhare (Volksmelodie, Trad. Verw. Louis van Rensburg)

vetseun
Lieflike Lentedag / Hier By Jou 7" ... 1979
1. Lieflike Lentedag
2. Hier By Jou (/Fanus Rautenbach)

vetseun
Ek En My Nooientjie LP ..................... 1976
1. My Hartjie, My Liefie (Volksmelodie, Trad. Verw. Louis van Rensburg)
2. Kom Patertjie Buig Jou Stywe Dop (Volksmelodie, Trad. Verw. Louis van Rensburg)
3. Vaarwel My Eie Soetelief (Volksmelodie, Trad. Verw. Louis van Rensburg, FAK Sangbundel)
4. Fris Fraaie Meisie (Tradisioneel, Europees, verwerking, Louis van Rensburg)
5. Tuiskoms (Ek En My Nooientjie)
6. Ek Onthou Nog Goed
7. Ek En My Nooientjie
8. Een Alleen (Ek En My Nooientjie)
9. Lieflike Lente Dag
10. Dis Verby
11. Ek Sing 'n Lekker Liedjie (Ek En My Nooientjie) (SAUK Transkripsie opname)
12. Ek Stap Een Dag (Ek En My Nooientjie)

vetseun
Ek Ken 'n Melodie 7" EP ................. 1975
1. My Nooientjie Woon In Heidelberg (/DP Viljoen (Afrikaanse teks), K. Karow (1836), FAK Sangbundel)
2. Ek Ken 'n Melodie (J.R.L. van Bruggen, Gerrit Bon, FAK Sangbundel, SAUK Transkripsie opname
3. Net 'n Somerkindjie (Eitemal, Trad. Verw. Louis van Rensburg, FAK Sangbundel)
4. Versugtinge

vetseunvetseun
Die Tyd Stap Aan / Môre Môre 7" .... 1973
1. Die Tyd Stap Aan
2. Môre Môre


ook op :
Tydloos Vol. 3 - Hier By Jou
Tydloos - Voshaarnooi
Klankgrens Vol. 1 - Voshaarnooi
Renaissance: JNS Musiek 10 Jaar - Jy Mag Maar
Anton Goosen - Liedjieboer
Wielie-Walie liedjies
Weerskant die Nag, musiek


skakels : louisvanrensburg.co.za

















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)