Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lollos (Alta Joubert, Minkie Burger, Emo Adams)

vetseun
2020 07 25-31 - Bok Radio: Biltong Sessies - Live & Akoesties: Lollos - Jou Slim Ding!, wimtv.howler.co.za

vetseun
Lollos & Lettie 9: Mallemeule DVD . LOLL 023 LOLLOS

vetseun
Lollos & Lettie: Tickle, Wiggle & Giggle . LOLL 018 2016 LOLLOS/SELECT
1. He's On Fire
2. Nursery Rhymes
3. When You Laugh
4. Lollos In The House
5. Marry Me Suzie
6. Giggle
7. Thank You
8. Find Your Smile
9. Wash Your Hands
10. The Laughter Zone
11. Ho Ho Ha Ha Ha
12. Boom Shakalaka
13. Sport
14. Toot Toot Toot
15. Hold On

vetseun
Lollos 8: Skaterlag ......... LOLL 017 2016 LOLLOS/SELECT

vetseun
Lollos 1 - 6 6DVD Boks . LOLL 016 2015 LOLLOS/SELECT
Lollos 1: (My Naam Is Lollos!)
Lollos 2: Bons Dat Dit Gons DVD
Lollos 3: Boem Boem Ons Gaan Groen! DVD
Lollos 4: Oe La La, Suid-Afrika! DVD
Lollos 5: Ek Kyk Na My Lyf DVD
Lollos 6: Lalaland! DVD

vetseun
Lollos 7: Laat Jou Bene Bewe! DVD . LOLL 015 2015 LOLLOS/SELECT
- met Bobby van Jaarsveld & Desmond Wells

vetseun
Lollos 7: Laat Jou Bene Bewe! . LOLL 014 2015 LOLLOS/SELECT

vetseun
Lollos Boxset 2DVD . LOLL 013 2015 LOLLOS/SELECT
- Lollos 3: Boem Boem Ons Gaan Groen!
- Lollos 4: Oe La La Suid-Afrika

vetseun
Lollos 6: Lalaland! DVD .. 2014 LOLLOS/SELECT

vetseunvetseunvetseun
Lollos 6: Lalaland! .......... LOLL 011 2014 LOLLOS/SELECT

vetseun
Lollos 5: Ek Kyk Na My Lyf DVD . 2013 LOLLOS/SELECT

vetseunvetseun
Lollos 5: Ek Kyk Na My Lyf . LOLL 009 2013 LOLLOS/SELECT
1. Lollos 5 Temaliedjie
2. Lettie Se Lyfie
3. Eet Gesond
4. Die Kiem
5. Muisvriend In Die Gym
6. Die Vriendelike Dokter
7. As Boetie Bad
8. Veiligheidsgordel
9. Die Polisieman
10. Ek Wil Dans!
11. Die Ritteltits
12. Hokaai Stop Die Horrie, Mamma
13. Boomer Kom Weer
14. Ek Is Net 'n Klein Bietjie Bang
15. Dankie Vir My Lyfie
16. Slaap Saggies My Kind

Lollos 5 Ek kyk na my lyf! leer die maatjies om mooi na hulle gesondheid te kyk, om lief te wees vir hulle self en natuurlik te oefen en goeie kos te eet! Propvol vrolike nuwe liedjies almal sal te lekker saam sing en dans! Gaskunstenaars: Wicus Van Der Merwe Die kiem. Bongi Mthombeni Die vriendelike Dokter.

vetseun
Lollos 4: Oe La La, Suid-Afrika! DVD . LOLL 008 2012 LOLLOS/SELECT
1. Lollos 4 Temaliedjie
2. Oe La La Lettie!
3. Klim Op Die Wa
4. Die Honger Haai
5. Safarityd
6. Seerowers!
7. Die Seekoei met Rooies
8. Tande Borsel
9. Muisvriend In Kimberley
10. Hasie/Eendjies/Paddatjie
11. Jozi (Disco Jive)
12. Lief Vir Lees
13. Dis Myne
14. Die Vlag
15. Wishy Washy
16. Madiba Melodie
17. Dis My Land met Heinz Winckler
18. Slaap Nou Soet

Lettie kom kuier vir die eerste keer, al die pad van Lalaland op aarde! Lollos, Minki, Alta & Disco neem haar op 'n kleurvolle, vrolike en opwindende reis deur Suid-Afrika. Gedurende die 'toer' kyk die 2011 SAMA-wenners na al die dinge in Suid-Afrika waaroor ons gaande is: Hulle kuier in onder andere in Mpumalanga en die Wildtuin met Safarityd, die pragtige heuwels van die Oos-Kaap met Wishy Washy, die Waterfront in Kaapstad gedurende Lief vir Lees en Johannesburg met Jozi (Disco Jive). Lettie verskyn selfs in 'n rooi bikini op Durban se strand tydens Die Honger Haai. Die gaskunstenaar gedurende Dis my land is Heinz Winckler en hy, sy seun, Lian en die Lollos span dans omtrent dwarsdeur ons mooie land op die lekker liedjie. (https://www.youtube.com/watch?v=BFLOITj8pxA) Rooies kuier saam in Limpopo as Die Seekoei en hulle danspassies sal beslis almal aan die beweeg kry! Daar is 18 snitte op die DVD met ongelooflike animasie wat die DVD uiters uniek maak. Die kleinspan (en hul ouers!) sal heerlik saamdans maar natuurlik ook meer leer oor ons wonderlike land, Suid-Afrika!

vetseun
Lollos 4: Oe La La, Suid-Afrika! . LOLL 007 2012 LOLLOS/SELECT

vetseun
Lollos 3: Boem Boem Ons Gaan Groen! DVD . LOLL 006 2012 LOLLOS/SELECT
1. Lollos Skoffel
2. Muisvriend
3. Die Mooiste Plek
4. Morsjors
5. Skoert Vlieg!
6. Liewe Lettie
7. Maak Sin Om Te Herwin
8. Die Drie Dromme
9. Boem Boem Ons Gaan Groen!
10. Wurmplasie
11. Trap Trap Trap
12. Suurstof
13. Osoonlaag Rap
14. Kyk Hoedat Die Voëltjies Vlieg
15. Ons Planeet
16. Die Aarde Kry Warm
17. Lalabaai-Baai
18. Mamma's Lief Vir Jou
19. Lollos Bokopskop

Uiteindelik is Lollos, die SAMA-wenners, se derde DVD hier! Lollos, Minki Burger, Alta Joubert en Disco leer die maatjies om die aarde mooi op te pas, nie rommel te strooi nie en water en elektrisiteit te bespaar. Dit natuurlik als gedurende vrolike liedjies waar almal te lekker saam kan dans.
Daar is negentien snitte op die DVD en soos met Lollos 1 en 2 is daar pragtige en kleurvolle animasie-agtergronde. Elke liedjie het ook heerlike danspassies en oud en jonk sal beslis nie kan stil sit gedurende die DVD nie!
Gedurende Lollos 3 kom kuier daar twee gaskunstenaars: Robbie Wessels sing Skoert Vlieg! en hy maak seker alle irriterende goggas vat sommer vinnig die pad. Die liedjie gaan 'n treffer wees met 'n lekker tong in die kies verwysing na die Leeuloop!
Nianell sing die pragtigste wiegelied, Mamma's lief vir jou, en haar drieling wat saamspeel gedurende die video maak dit ekstra spesiaal.
Nog liedjies waarna onder andere uitgesien kan word is Liewe Lettie, Boem Boem Ons Gaan Groen!, Trap Trap Trap en Die Aarde Kry Warm.
Die DVD word gedurende Oktober 2011 uitgereik. Lollos 2 Bons dat dit Gons het in bietjie meer as twee maande Goue status bereik en ons is seker Lollos 3 se verkope sal net so vinnig daar wees!

vetseun
Lollos 1: (My Naam Is Lollos!) & Lollos 2: (Bons Dat Dit Gons) DVD . LOLL 005 2010 LOLLOS/SELECT

Hierdie Spesiale Lollos DVD Bestaan Uit Lollos 1 - My Naam Is Lollos! en 2 - Bons Dat Dit Gons!.
Dit Verskaf Dus Dubbel Soveel Vermaak En Dans Plesier Op Die 27 Snitte.
Almal Sal Sommer Heerlik Fiks Word Op Die Kleurvolle En Vrolike DVD's Saam Met Lollos, Alta En Minki!
Koop Nou ! Baie Kinders Is Nog Op Skool Vakansie !!!

vetseun
Lollos 3: Boem Boem Ons Gaan Groen! . LOLL 004 2011 LOLLOS/SELECT
1. Lollos Skoffel
2. Muisvriend
3. Die Mooiste Plek
4. Morsjors
5. Skoert Vlieg!
6. Liewe Lettie
7. Maak Sin Om Te Herwin
8. Die Drie Dromme
9. Boem Boem Ons Gaan Groen!
10. Wurmplasie
11. Trap Trap Trap
12. Suurstof
13. Osoonlaag Rap
14. Kyk Hoedat Die Voëltjies Vlieg
15. Ons Planeet
16. Lollos Bokopskop
17. Die Aarde Kry Warm
18. Mamma's Lief Vir Jou met Nianell
19. Lalabaai-Baai; Dankie Jesus

Kom al die maatjies, hier's jou kans
Op jou voete, laat ons dans!
Skud jou lyfie lekker los
Lollos het kom kuier by ons!

The brand new Lollos CD, Lollos 3 Boem Boem Ons Gaan Groen! kicks off on the beat of the well known, Mamma Mia! And that is the start of a fantastic seventeen tracklist CD by Alta Joubert and Minki Burger that will get old and young dancing.
The guest artist is Robbie Wessels and during the song, Skoert Vlieg! he ensures that annoying little insects like flies, mosquito's and cockroaches will not bother you anymore! The song will be a hit with kids as well as their parents and grandparents and there is a cheeky reminder of the Leeuloop song brought to us by Robbie a few years ago.
During the CD Lollos, Minki and Alta teaches our young friends to take good care of planet Earth, pickup our rubbish, recycle and to use water and electricity sparingly this of course always on a fun and dancing manner.
Some of the other songs that Lollos fans can look forward to are Liewe Lettie, Boem Boem Ons Gaan Groen!, Trap Trap Trap, and Die Aarde Kry Warm.

vetseun
Lollos 2: Bons Dat Dit Gons DVD . LOLL 003 2010 LOLLOS/SELECT
1. Lollos Remix
2. Kedang-Kedang
3. Smarties En Tamaties
4. See Toe
5. Spring Op
6. Boom Tjiekie Boomer
7. Tikke Takke Tok
8. Dae Van Die Week
9. Die Olifant
10. Tannie Met Die Rooi Rokkie
11. Rooi Blom Medley
12. 1-10
13. Shongololo
14. Stapsoldaatjie
15. Bons Dat Dit Gons
16. Totsiens Lollos

vetseunvetseun
Lollos 2: Bons Dat Dit Gons . LOLL 002 2010 LOLLOS/SELECT
1. Lollos Remix
2. Kedang-Kedang
3. Smarties En Tamaties
4. See Toe
5. Spring Op
6. Boom Tjiekie Boomer
7. Tikke Takke Tok
8. Dae Van Die Week
9. Die Olifant
10. Tannie Met Die Rooi Rokkie
11. Rooi Blom Medley
12. Heerlike Lente
13. 1-10
14. Shongololo
15. Stapsoldaatjie
16. Bons Dat Dit Gons met Emo Adams
17. Totsiens Lollos; Dankie Jesus

met Alta Joubert met Minkie Burger
vetseun
Lollos 1: (My Naam Is Lollos!) . 2009 SELECT
1. My Naam Is Lollos!
2. Die Blinkvosperd
3. Lekker Ry Liedjie
4. Hoe Maak Die Krokodil?
5. Boomer
6. Bobbejaan Klim Die Berg
7. Die Tandemuis
8. Januarie, Februarie, Maart
9. Saai Die Waatlemoen
10. Vissies Swem
11. Dankie Jesus

vetseun
My Naam Is Lollos! ............ AJCD02 2007 ALTA JOUBERT
1. My Naam Is Lollos!
2. Bobbejaan Klim Die Berg
3. Saai Die Waatlemoen
4. Lollos By Die Dam
5. Die Alfabet
6. Die Tandemuis
7. Boomer
8. Hoe Maak Die Krokodil?
9. Hansie Slim
10. Januarie, Februarie, Maart
11. Een Tot Tien
12. Lollos
13. Ek Hou Van Jou
14. Lekker Ry Liedjie
15. Vrolikheid
16. Die Blinkvosperd
17. 4 Seisoene
18. Dankie Jesus
19. As Hy Weer Kom
20. Siembamba
21. Imvula
22. Vader Jakob
23. Slaap Pikaninie
24. Jan Pierewiet
25. Dae Van Die Week
26. Vissies Swem


skakels : facebook












2017 08 05 - Leipoldt Kuier: Lollos, Dobbelsteun, Bianca Willemse, Schubertstraat 7, Franja du Plessis, Ricus Nel, Steyn Fourie & Ghapi, 10:00, R50, R120
vetseun




bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)