Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lize Beekman .co.za
vetseunLAAI AF
Hier En Nou ....................................... 2020
1. Ek Wonder
2. Steeds En Altyd Lief
3. Kan Alles Net Stil
4. Hier En Nou
5. Kersgeskenk
6. Jy Is Hier Geliefde My
7. Sê Nou Maar
8. Oase met Deon Meyer
9. Wag Net 'n Oomblik

vetseun
Kersgeskenk met Jaconell Mouton CDS . 2018

vetseunLAAI AF
Gunstelinge ........................................ 2018
1. 'n Sonneblom Uit Bethlehem
2. Halleluja Op Nieu-Bethesda
3. Sit 'n Bietjie Langs My
4. So Is My Tafel Gedek
5. Iemand Het Gesê
6. Ek Het Jou Lief
7. Ek En Jy In Die Kaap
8. Ek Sou, As Ek Kon
9. Draadkar Oor Die See
10. Rooiborsduif
11. Kyk Die See
12. Dankbaar Vir Aeroplanes
13. As Ek Jou Verlang
14. Soutmansland Tema
15. Ek Het 'n Boer Sien Dans
16. Diepsee Of Knysna Bos
17. Ami
18. 'n Bietjie Nader
19. Kom Ons Dans
20. Ewewig En Stilte
21. I Pray For You
22. Suidland Gebed

vetseunvetseun
Ek Het Jou Lief ................... LBM003 2011 LIZE BEEKMAN MUSIEKvetseun
1. Ek Was Al Daar
2. Slotsom Van Jou Hart
3. Anders
4. Alles Goed En Alles Mooi
5. Die Laaste Ding
6. Gister Is Lank Verby
7. Kyk Die See
8. Ek Wil Bly
9. Ek Het Jou Lief
10. Sewe Dae Week En Jy
11. Weskus Makietie
12. So Is My Tafel Gedek
13. I Pray For You
14. Die Rynrivier En Jy
15. Madiba, Dans!

This album consists of 15 tracks. Track 1 to 13 is a dedication to Love !
She touches on subjects of relationships, friendship and even her relationship with God in "I Pray For You".
The album starts with a summary 'Ek Was Al Daar" and continues to take you on a journey of heartbreak and farewells "Slotsom Van Jou Hart" and "Anders", of healing "Alles Goed En Alles Mooi" and "Die Laaste Ding", feeling at peace with yourself "Gister Is Lank Verby" and "Kyk Die See" and the rediscovery of love "Ek Wil Bly" and "Sewe Dae Week En Jy" and "Ek Het Jou Lief" and finally goes into joy and surrendering with the songs "Weskus Makietie" and "So Is My Tafel Gedek".
She has two bonus songs on her CD which was by request "Madiba, Dans!" and "Die Rynrivier En Jy"
This is a Must HAVE CD for any shelf. Place your orders now for a cataloque CD for the years to come.

vetseunvetseun
Ek Was Al Daar DVD . LBM002 2010 LIZE BEEKMAN MUSIEK/SELECT
1. Ek Was Al Daar
2. 'n Sonneblom Uit Bethlehem
3. Sit 'n Bietjie Langs My
4. Diepsee Of Knysna Bos
5. Weskus Makietie
6. Ek Sou, As Ek Kon
7. Dit Dan Dit
8. Alles Goed En Alles Mooi
9. Soveel-So Lullaby
10. Ami
11. Draadkar Oor Die See
12. Dankbaar Vir Aeroplanes
13. 'n Bietjie Nader
14. Kyk Die See
15. Suidland Gebed
16. Halleluja Op Nieu-Bethesda
17. Ek Het 'n Boer Sien Dans
18. Hoe Jy Dit Oor Jou Hart Kry
19. Sal Jy Probeer Onthou?
20. Seënwense

vetseunvetseunvetseun
Sit 'n Bietjie Langs My ....... LBM001 2008 LIZE BEEKMAN MUSIEK
1. Dit Dan Dit
2. Hoe Jy Dit Oor Jou Hart Kry
3. Diepsee Of Knysna Bos
4. Ek Het 'n Boer Sien Dans
5. Sit 'n Bietjie Langs My
6. 'n Bietjie Nader (Franse weergawe)
7. Baby (Ek Kry Jou Daar)
8. Halleluja Op Nieu-Bethesda
9. Ek Sou, As Ek Kon
10. Sal Jy Probeer Onthou?
11. Dankbaar Vir Aeroplanes (verhoog weergawe)
12. Ami (verhoog weergawe)
13. 'n Sonneblom Uit Bethlehem (verhoog weergawe)
14. Suidland Gebed

vetseun
Lize Beekman Lullabies . F1001087 2007 BOWLINE
1. Binne In 'n Wysie Liefde
2. The Day Is Turning
3. Ithi Chaphachapa
4. Klein Gebed
5. Liefiekind
6. God Bless You, Little One
7. Lala Ikuthi Cum
8. Klanke Wiegeliedjie
9. A Pretty Picture
10. Tot Dan Lief
11. Ndihlala Nawe
12. Vir Jou Lief Engelkind
13. The Night Is Turning
14. Baby Goodnight
15. Nina's Lullaby
16. Lisa's Melody

RED CROSS CHILDREN'S HOSPITAL hier

vetseun
Draadkar Oor Die See . F 1000704 2006 BOWLINE
1. Draadkar Oor Die See
2. As Ek Jou Verlang
3. Hierdie Dag
4. 'n Bietjie Nader
5. 2 Keer
6. Die Aandag Van Jou Oë (Petra Müller)
7. Intimiteit (Antjie Krog)
8. My Suikerbos
9. Te Lank Al
10. So Waai Die Wind
11. Onder Soms Bo
12. Soveel-So Lullaby
13. Anna met Gloria Bosman

met Juan Oosthuizen, Denny Lalouette, Vinnie Henrico, Marius Brouwer

vetseunvetseun
Iemand Het Gesê ............. JNSD113 2004 JNS MUSIEK
1. Dankbaar Vir Aeroplanes
2. Ek En Jy In Die Kaap
3. Byna Herfs
4. Rooiborsduif (Breyten Breytenbach)
5. 'n Sonneblom Uit Bethlehem
6. Ek Hou Van Jou
7. Die Toneelstuk
8. Saartjie (SS Botha, Gebôre 1973)
9. Iemand Het Gesê
10. Ami
11. Woorde Het Vlerke
12. Die Engele

Lize Beekman & Vusi Mahlasela
vetseun
All The Same CDS ........... F1000378 2004 BOWLINE
1. All The Same (Lead vocals Lize Beekman & Vusi Mahlasela)
2. All The Same (Lead vocals Lize Beekman & Vusi Mahlasela)
3. All The Same (Lead vocals Elzabé Zietsman, piano Rocco de Villiers)

A very blessed project and a hauntingly beautiful piece of music "All the Same" is written and produced by Lize Beekman and featuring a moving vocal contribution by Vusi Mahlasela. More than 5,000 CD's have been sold within the first month of release, mostly in Japan and Australia - and the dream is to sell many, many more.
All artist proceeds are donated to the St. Francis Home, a centre that provides support and care for those suffering from terminal illness and in particular those patients and orphans suffering and affected by HIV & AIDS.
This song captures the challenges and fears facing those living with HIV and AIDS and represents a passionate attempt by a local SA musician to make a real difference in her country.

vetseunvetseun
Cake ...................................... JNSD88 2000 JNS MUSIEK
1. Cake
2. Iemand Het Gesê
3. Coming Home
4. The Singer/Actress
5. Soutmansland (TV-reeks Temalied)
6. It's Pouring
7. Please Don't
8. Rooiborsduif (Breyten Breytenbach)
9. I Promise
10. Something To Say

vetseun
Eyes Of A Child ................................... 1997
1. I'm Flying
2. Extraordinary Fascinating
3. Boulevard Genie
4. Liewe Dagboek
5. What I Want Most Now
6. I Think You're Sleeping
7. Lerato
8. Wie Dink Jy Is Jy?!
9. Deuntjie In My Kop
10. You've Never Seen
11. Eyes Of A Child
12. Malie
13. Lord, It's Raining
14. Remember Me


ook op :
MK89 Die DVD Video kompilasie - Draadkar Oor Die See
Valiant Swart - Weg Is Jy
Danie Niehaus - Kerslantern
Johann Erasmus - Kleinhoewe Op Die Maan
Laurinda Hofmeyr - Ligdag
Om Te Breyten - Rooiborsduif (Breyten Breytenbach)
André Schwartz - Mors Met My! - This Place
Ekslusief - Soutmansland Se Temalied
Renaissance: JNS Musiek 10 Jaar - Eyes Of A Child
Jannie du Toit - Leeuspruit


flyers :vetseun
2007 10 06 - Lize Beekman, Centurion Teater
2006 28 Oktober - Lize Beekman, Boland Kollege, Stellenbosch
2006 13 September - Lize Beekman, "Draadkar Oor Die See", Centurion Teater
2006 26 Augustus - Lize Beekman, Durbanville Kunskafee, R70
2005 09 22, 23, Die Boer, Durbanville Lize Beekman
2005 08 18, Oude Westhof Restaurant, Durbanville Lize Beekman
2005 07 30, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Lize Beekman
2005 06 10, Durbanville Kunskafee Lize Beekman
2004 09 25, Carnival City Afrikaanse Musiekfees 3 Eclips, Guillaume, Helenè Bester, Jacques Botes, Jannie Moolman, JJ Stephens, Johnny en Vivian, Juan (Floors) Oosthuizen, Jurie Els, Koos Kombuis, Lize Beekman, Lucas Maree, Rina Hugo, Robbie Klay, Saranti Reeders, aanbieders, Nina Swart, Thys-die Bosveldklong computicket.com musiek.coza


skakels : lizebeekman.co.za











vetseun
2015 03 13 - Eeu van Eybers (Elisabeth Eybers, Lize Beekman), kykNET Fismer, Woordfees, Stellenbosch, R120



KUNSTENAAR : TERRA NAOMIvetseun
PLEK: CENTURION TEATER
DATUM VAN OPTREDE: 24 AUGUSTUS 2013
BESPREKINGS: COMPUTICKET


Terra Naomi, 'n sanger-liedjieskrywervan Los Angeles, toer gereeld in Europa en die Verenigde Koninkryk, maar op 24 Augustus is Suid-Afrikaners gelukkig om haar te kan sien, hoor en beleef by die Centurion Teater in Pretoria.

Terra het bekendheid verwerf as een van die grootste musiek-suksesstories in die geskiedenis van YouTube met haar internettreffer "Say It's Possible" (hier) en sy was ook die eerste wenner van die YouTube toekkenning in die kategorie Beste Musiek Video.

Die begaafde sanger-liedjieskrywer Lize Beekman, gaan as gaskunstenaar optree. Soos Terra Naomi, skilder Lize met woorde, en beide hierdie kunstenaars word al vir jare geken aan gehalte luistermusiek wat blywend is.

Maak seker jy en jou geliefdes bespreek vroegtydig vir hierdie besondere vertoning om plek te verseker. Besprekings kan gedoen word by Computicket.

Kontak:
Tarryn Edwards
Selfoonnommer: 0833279522
Kantoor: (011) 726-6076
Email: tarryn@contractors.org.za


2009 11 - kykNet presents Backsberg Picnic Concerts: Valiant Swart, Koos Kombuis, aKING Acoustic, Lize Beekman, Gert Vlok Nel, Robin Auld, James Stewart, Laurinda Hofmeyr, Neo Muyanga, Albert Frost, Backsberg Wine Estate, Simondium Road, Paarl, 15:00, R85
vetseun

vetseun


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )