Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lindie Roux
vetseun
Hoor My Lied ....................................... 2003
1. Cu Cu Ru Cu Cu Paloma
2. Dankbaarheid
3. Die Lappop
4. Hoor My Lied
5. Feetjieland met Pietie Meyer
6. Elizabeth Serenade
7. Sarie Marais met Die Drakensberg Seunskoor
8. Tula Baba met Pietie Meyer
9. Bootjie Na Kammaland met Jurie Ferreira
10. Slaap Nou My Prinsie
11. Moederhuis
12. Pappa
13. Bonkie Se Donkie
14. Vir Ewig Is 'n Lang Tyd
15. O My Liefste
16. Rondomtalie met Pietie Meyer
17. Stille Nag met Gé Korsten
18. Sy Ou Kitaar met Pietie Meyer
19. Die A.B.C. met Gé Korsten
20. Ek Groet Vir Laas My Gryse Berge
21. Wimoweh met Die Drakensberg Seunskoor
22. Boereseun Slaap Soet
23. Die Lieflikste Aand In Die Jaar
24. Slaap Nou My Liefste Kindjie
25. Dierbaar
26. Westewindjie
27. Moederlief met Pietie Meyer
28. Lentewindjie
29. Verlore In Ons Drome

met Pietie Meyer
vetseunvetseunvetseun
Lindie & Pietie LP . MFP/SRSJ 7037/BRS 265 1970 MUSIC FOR PLEASURE/BRIGADIERS MUSIEKvetseun
Kant Een:
1. Moederhuis (Home Sweet Home) (Trad. Verw. André Viljoen)
2. Tula Baba (Egnos-Domingo-Viljoen)
3. Reis Na Die Maan (Animal Crackers) (Afrik: B. Meyer-R. Henderson-T. Kochlen-J. Ceasar)
4. Moederlief (Muterlein) (Winkler-Rauch)
5. Die Dapper Muis (Betty Misheiker)
6. Dankbaarheid (In The Garden) (Trad. Verw. André Viljoen)
Kant Twee:
1. Feetjieland (Fairy Tales) (T. Dempsey-A. Viljoen)
2. Die Lappop (Betty Misheiker)
3. Sy Ou Kitaar (The 2nd Minuet) (Verw. A. Viljoen-M. Besley)
4. Rondomtalie (T. Dempsey-A. Viljoen)
5. Maatjies (Trad. Gert van Tonder)
6. Ek Groet Vir Laas My Grys Berge (Theo Jandrell)

Sy het donkerbruin hare, pragtige blou oë, onnutsige sproete en is 'n Iangbeendogter van dertien. Duisende mense noem hoor Marietjie, na aanleiding van hoor debuutrol in die roIprent HOOR MY LIED soom met Gé Korsten, maar haar werkIike naam is Lindie Roux. Op hoor skouer is In geboortemerk wat Iyk soos 'n voëltiie met 'n oop bekkie wat sing. En dit, sê hoor ouers, is 'n aanduiding van hul dogter se groot en goue toekoms.
Lindie Roux het 'n klokheldere stem, die onskuld van 'n kind en die onwrikbare begeerte om heel bo uit te kom. Nou het Brigadiers die pragtige stem van Lindie Roux gekombineer met die kinderlike en ondeunde stemmetjie van tienjarige Pietie Meyer... die nuwe kinderster in Gé Korsten se musiekrolprent LIED IN MY HART wat vrygestel is deur Kavalierfilms.
LINDIE EN PIETIE glaan duisend hartsnore roer met huI warm en innige vertolkiings van liedjies soos ,,Moederhuis", ,,Ek Groet Vir Laas My Grys Berge", die erste Afrikaanse weergawe van ,,Tula Baba" en ,,Moederlief". Daar is ook die vroIike, kinderlike Iiediies soos ,,Die Dapper Muis", ,,Reis Na Die Maan", ,,Rondomtalie" en ,,Feetjieland. LINDIE EN PIETIE saI aanslag vind by kinders, ouers en grootouers. Dis 'n pIaat vir die heIe gesin. - omslag

Tegniese Afdeling:
Musiekdireksie: Zane Cronjé
Soliste-dirigente en afrigting van koor: Babbie Meyer
Koorlede: Dina Meyer, Rina Meyer, Tommie Meyer, Sandra Roggeband, Louise Roggeband
Nommerkeuse: Roy Evans - Tommie Meyer
Opnames: Peter Twait
Klankkontrole: Dimpel Pretorius
Ateljeekontrole: Manny Parkes
Studio-snywerk: Pietman Potgieter
Produksie: Albie Venter

vetseunvetseunvetseun
Hoor My Lied LP .. MFP/SRSJ 7036 1970 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Cu Cu Ru Cu Cu Paloma (Mendez-verw. C. Steyn)
2. Die Lieflikste Aand In Die Jaar (Aronson-Webster-A. Visser)
3. Elizabeth Serenade (Binge-C. Steyn)
4. Slaap Nou My Liewe Kindjie (Trad. C. Steyn)
5. Gebed Van 'n Klein Seuntjie (A.A. Milne-A. Visser)
6. Hoor My Lied (O. Andresen)
Kant Twee:
1. Slaap Nou My Prinsie (Trad. A. Viljoen)
2. Verlore In Ons Drome (Trad. C. Steyn)
3. Dierbaar (Lyne Baker-C. Steyn)
4. Westewindjie (C. du Toit-B. Pienaar)
5. Boerseun Slaap Soet (R. Stanley-A. Visser)
6. Lentewindjie (E. Raath)

vetseunvetseun
O My Liefste / Vasbyt, Daar Op Die Grens 7" . PD 9900 1973 GALLO

Gé Korsten met Leonore Veenemans; Lindie Roux; Drakensberg Seunskoor
vetseunvetseun
A New Life LP/CD . BRS 300/CDGSP 123 1970 BRIGADIERS MUSIEK/GALLO
Kant 1:
1. A New Life ()
2. The Brick Song (; Lindie; Drakensberg Seunskoor)
3. Song Of Love (; Leonore)
4. Tiritomba (; Drakensberg Seunskoor)
5. Celeste Aida ()
Kant 2:
1. Liefdeslied (; Leonore)
2. Wimoweh (Lindie; Drakensberg Seunskoor)
3. Una Furtiva ()
4. Sarie Marais (Lindie; Drakensberg Seunskoor)
5. A New Life
6. I Will Always Worship You (Leonore)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)