Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Liesl du Toit (Shine 4)
vetseun
Stukkie Van Jou Hart ......... ODY 032 2010 ODYSSEY RECORDS
1. Doodgewoon
2. Maanskyn En Rose
3. Stukkie Van Jou Hart
4. Mooi Kaap
5. Janneman Roberts
6. As Dit Reën
7. Ek Mis Jou
8. Ver Weg
9. Strate Vol
10. Nee met CH2
11. Leaving On A Jet Plane
12. Dans

Na haar 7 jaar sukses-lopie as deel van die uiters populêre groep Shine 4, het die vier lede besluit om elk sy eie nuwe rigting in te slaan.
'n Stukkie van jou Hart is 'n album waarvan die kwaliteit, oorspronklikheid en afronding waarmee die produksie behartig is, 'n duidelike indikasie gee dat hierdie maar net die begin is van 'n musiekloopbaan wat die toets van tyd sal deurstaan.
Omdat sy haarself nie regtig voorheen as 'n liedjieskrywer gesien het nie, was sy self verras nadat sy, met 'n bietjie inspirasie deur die vervaardiger Matthys Maree, 10 unieke liedjies geskryf het wat elkeen 'n eerlike weerspieling is van wie en wat sy nou is. Dit vestig haar definitief as sanger en skrywer, 'n wonderlike bonus in 'n mark waar oorspronklikheid 'n skaarsheid is.
Die kontemporêre klank maak die album toeganklik vir ou en jonk. Onder die vervaardiger Matthys Maree (Afri-Frans) se bekwame hande, kleur die land se beste musikante die album in; met o.a. Mauritz Lötz, Johan Rautenbach (kitare), David Klassen (Tromme), Denny Lalouette (Baskitaar). Daar is ook 'n heerlike verassing met die kitaar-duo CH2 as gaskunstenaars op "Nee".
Hoogtepunte op die album is "Stukkie Van Jou Hart", "Ver Weg" en "Maanskyn En Rose". - http://www.bidorbuy.co.za/

ook op:
Steve Booysen - My Musical Boardroom - Jeans On


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)