Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Leon Schuster .co.za


Leon Schuster - Masker VID >>> (2020)

vetseunLAAI AF
Hey Bokke! CDS ................................ 2019 VONK MUSIEK

Schuks! Your Country Needs You


vetseunvetseunvetseun
film DVD ......................... 2014


Leon Schuster - Bok Tjoppie VID >>>

vetseunvetseun
Bok Tjoppie (Op, Op, Op) . SELBCD965 2012 SELECT
1. Bok Tjoppie
2. Bobby Spiked The Ball
3. Umshini Wam (Nationalise The Bokke)
4. Die Bokke Rol
5. Bok Se Kind met Rosie Doring
6. Dra Die Bok
7. Ou Snorre
8. Die Beste Wat Jy Kry
9. Kick It Up met Don Clarke
10. Forever Green And Gold
11. Opskudtaal met Rosie Doring
12. Webabo
13. Swallow My Sorrows
14. Hie' Kommie Bokke
15. Druk Manne
16. Byt Soos 'n Likkewaan

Leon Schuster's new album is entitled Bok Tjoppie (Op, Op, Op) and is comedy at it's very best in the style that one has come to expect and love from South Africa's master of comedy and it's very very funny. The album comprises a variety of brand new original songs and includes 'Hie' Kommie Bokke' which has become a rugby anthem. 'Dra Die Bok' which Leon recorded as his impassioned plea to rugby administrators allow the SA Rugby Team to always be able to display the Springbok logo prominently on their jerseys is also included. It's a haunting melody and stirs the emotion and is spine tingling stuff. The 13 new original songs are terrific with great melodies and a top notch production from Don Clarke and touches on all aspects of rugby life and the fans are in for a treat.
Bok Tjoppie is a sing along which will be on everyone's lips and will have everyone up and "jiving soos in '95". It's the lead track and by all accounts one of Leon's best since Hie' Kommie Bokke. Bobby Spiked The Ball is how the Indian Rugby team entered the World Cup. It's hilarious with Leon singing in his Indian accent. There's a comedy song about Peter de Villiers (Ou Snorre) and even one with Julius Malema who wants to "nationalize the Springboks". There are comedy duets with a new artist from Leon's upcoming Record Label, Rosie Doring in Bok Se Kind and Opskudtaal. Die Bokke Rol is a driving dance song which will have everyone up and dancing in the stands and shouting for the Bokke. Kick It Up is an afro reggae melody with a lively blend of English, Afrikaans and Zulu and the song also features Don Clarke who is the principal songwriter and producer of the project. Swallow My Sorrows is just that - If the Boks lose a game don't despair, they will make the final and it's still party time with the manne. Leon Schuster has provided just the tonic needed for the fans to start partying and supporting their team with passion and commitment. Fans will also treasure the sleeve design as it's vibrant and the best yet. The CD is a must have for every braai and rugby party before and during the World Cup.

vetseunvetseun
Diamante Versameling - 3CD Super Boksie . CDABOXT 040 2010 EMI
Disk 1: Op Dun Eish! CD
Disk 2: Gautvol In Paradise CD
Disk 3: Hie' Kommie Bokke 2 CD

Leon Schuster's Schuks Tshabalala's Survival Guide to South Africa
vetseunvetseun
film DVD .......................... 2010 INDIGENOUS FILMS DISTRIBUTION

vetseun
Crouch, Touch and Boogie / Hie' Kommie Bokke 2CD . CDEMIMD 345 2009 EMI
Disk 1:
1. Hie' Kommie Bokke
2. Ag Pleez Deddy
3. Bang Johanna
4. Achie Breakie Ear
5. Dink Jy Darem Nog Aan Dok?
6. Gauteng
7. Ipi Koppie
8. Hippo In 'n Scrum
9. Pretty Kabousie
10. Gee Hom Gas
11. Ek Soek Die Bokke
12. (We Are The) Champions Unplugged
Disk 2:
1. Ons Is Hier Vir Die Bokke
2. Pasop Vir Die Bok
3. Bokkie Sokkie
4. Bliksem
5. Do Wah Diddy (Druk 'n Drietjie)
6. Groen Gawie
7. Bok Van Staal
8. Rugby Dolla
9. Daar Gaan Vere Waai
10. Veg, Bokke, Veg!
11. Waai, Waai Die Wallabies Goodbye
12. Hie' Kommie Bokke
13. Op Loftus
14. Voorryvoete
15. Die Rugby Onthaal
16. Pale Toe

"Crouch,Touch & Boogie met Hie' Kommie Bokke" is a huge offering with the two best rugby albums combined into a 2CD slimline, jewel case featuring "Hie' Kommie Bokke" 1 & 2. "Hie' Kommie Bokke 1" has sold over 230 000 copies and "Hie' Kommie Bokke 2" has sold over 40 000 units. This set comprises 28 Tracks, 12 tracks on Disk 1: and 16 tracks on Disk 2. This release is very well priced at the WL price point. This is undoubtedly the best rugby package out there! It also has a brand new face...a brand new comedy sleeve that's sure to draw attention!

Mr. Bones 2: Back from the past
vetseunvetseunHIRE / HUUR
film DVD 104min ........... 2008 VIDEOVISION ENTERTAINMENT/NU METRO
meer hier

vetseun
Dra Die Bok ................ CDEMIM 331 2008 EMI
1. Dra Die Bok - Leon Schuster
2. Ons Vir Jou Suid-Afrika - Bok van Blerk
3. Puke Watson - Leon Schuster
4. Hie' Kommie Bokke - Leon Schuster
5. Ek Bly 'n Bok - Steve Hofmeyr
6. Steek Hom Innie Pad - Leon Schuster
7. Spickerish - Bok van Blerk
8. Dink Jy Darem Nog Aan Dok? - Leon Schuster
9. Pale Toe - Leon Schuster
10. Bang Johanna - Leon Schuster
11. My Mates Die Bokke - Leon Schuster
12. Bokke No. 1 - Leon Schuster met Patricia Lewis
13. Ons Is Hier Vir Die Bokke - Leon Schuster
14. Al Die Manne - Zoon Stander
15. Give Us Hope Die Bokke - Leon Schuster
16. Bring Die Bokke - Leon Schuster
17. Die Rugby Onthaal - Leon Schuster
18. Tatta Tatta Hakka Hakka - Leon Schuster
19. Ag Pleez Deddy - Leon Schuster
20. Groen Gawie - Leon Schuster
21. Bokke From Africa - Bobby Louw

'Dra Die Bok' is the latest offering from Leon Schuster. Following on the recent controversial Springbok logo issue, Leon decided to make a stand to show his support for the Springbok logo. The track 'Dra Die Bok' was penned by the same team that wrote Bok van Blerk's 'De la Rey' and the song evokes a strong sense of national pride andpatriotism for the Springbok logo.
Leon also penned a 'cheeky' song about the Watson saga and the track once again contains Leon's satirical wit.
The album also features tracks from Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Zoon Stander & Bobby Louw.

vetseun
Oh Schuks Dis 33 Jaar - Volume 2 1988-2007 6CD . CDEMIM 307 2008 EMI
Disk 1:
1. Ek Is Voos!
2. Province!
3. Dirty Dancing
4. Verkouelied
5. Foxie Foxtrot
6. Dasiefoutie
7. O Mona
8. Boelie Van Die Strand
9. Bloekomboom Blues
10. Doedelsakkiepakkie
11. Give Us Hope Die Bokke
12. Vat Die Bottel Fluit Innie Fles
13. Liefde Is Lekker
14. My Linkerswart Skoene
15. Goodness Gracious Me! (Daai "Boot")
16. Louis Se Losie
17. Domkrag
18. Nie Vanaand Nie
19. Waatlemoen En Boerpampoen
20. Uli Boelie
21. Tie The Springboks Down
22. Two Beers A Night
23. Baba Boogie
24. Itsy Bitsy Teeny Weeny Yellow Polka Dot Bikini
Disk 2:
1. Hie' Kommie Bokke
2. Ag Pleez Deddy
3. Bang Johanna
4. Achy Breaky Ear
5. Dink Jy Darem Nog Aan Dok?
6. Gauteng
7. Ipi Koppie
8. Hippo In 'n Scrum
9. Pretty Kabousie
10. Gee Hom Gas
11. Ek Soek Die Bokke
12. (We Are The) Champions Unplugged
13. Go In F.S.!
14. Viva Die Vaal
Disk 3:
1. Gautengeleng
2. Flat Wheel
3. SABC
4. Ons Ly Medley
5. Lion King Luyt
6. Affirmative Boula
7. Bring Die Bokke
8. Gangster's Paradise
9. Amasokka Bokke
10. Rugby Fan
11. Five Hundred In My Taxi
12. Die Super 12 Zoo
13. We Want A Wicket, Hansie!
14. Ek Is Baie Lief Vir Mammie
15. Guru Tutu
16. Take Me Home Jonty Rhodes
Disk 4:
1. Animal On The Motorbike
2. Memories Are Made Of This
3. Poopscoop Boogie
4. Sunday Morning Coming Down
5. Why Me Lord?
6. Bokke No. 1
7. Go! Bok, Go!
8. We Won The Cup Again
9. Give Him
10. My Mates Die Bokke
11. Daai Wyn
12. Hansie, We Miss You
13. The Catchup Song
14. Gee My Die Bok
15. I Don't Want To Sit Next To Manto
16. My Naam Is Naas
Disk 5:
1. Jan, Asseblief Empower My
2. Bietjie Bietjie Lank
3. Hie' Kommie Cheetahs
4. Bielie Van 'n Mielie
5. Steek Hom Innie Pad
6. Alone Again
7. Medley
8. Afrikaners Drink Gedurig
9. Eish! Part 1
10. Eish! Part 2
11. Gee My Krag
12. Hamba Polisiekar
13. Vat Jou Goed En Rap
14. Jan Pierewiet
15. Twee Duisend En Tien
16. My Taxi's Name Is Lucky
17. Druk Jou Tswane In Jou Polokwane
18. Kortbroek Kaskenades
19. Waar's Daai Manne Nou?
Disk 6:
1. Sit Jou Lyfie Langsaan My
2. Ons Is Hier Vir Die Bokke
3. Pasop Vir Die Bok
4. Bokkie Sokkie
5. Bliksem
6. Do Wah Diddy
7. Groen Gawie
8. Bok Van Staal
9. Rugby Dolla
10. Daar Gaan Vere Waai
11. Veg, Bokke, Veg!
12. Waai, Waai Die Wallabies Goodbye
13. Hie' Kommie Bokke
14. Op Loftus
15. Voorryvoete
16. Die Rugby Onthaal
17. Pale Toe

vetseun
Oh Schuks Dis 33 Jaar - Volume 1 1976-1987 6CD . CDEMIM 308 2008 EMI
Disk 1:
1. Skitterwit En Die Tandaarts
2. Die Voornemende Digter
3. Deon de Villiers Sing Ramaja
4. Die Groot Trourok
5. Tant Ellie
6. The English Commentator
7. Sjokoladekoek Vir Die Eerste Minister
8. Mevrou, Ek Moet U Foon Uithaal! I
9. Mevrou, Ek Moet U Foon Uithaal! II
10. Die 3000 Kuikens
11. Die Onwettige "Anti-Fiefie" Boom
12. Thys Louwrens Die Seremoniemeester
Disk 2:
1. Die Ontvanger En Die Boer
2. Die Ontvanger En Die Boer Se Vrou
3. Kollekteer Oproep Uit Japan!
4. Trek! Hier Kom 'n Snelweg I
5. Trek! Hier Kom 'n Snelweg II
6. Deon de Villiers Sing Weer!
7. Praat Afrikaans
8. Krokodiltande Skoonmaak
9. Oom Klein Fer
10. Schuster Self Gevang!
11. Nuwe Telefoon "Toetse"
12. Diere Stemme Nabootsing
Disk 3:
1. Gerrie "Seerhandjies" Coetzee
2. Boomstraat Blues
3. Oom Flippie Se Bielie Bokmasjien
4. Die Boxberg Droom
5. Morné
6. Breker Vannie Bokskryt
7. Hou Jou Bek
8. Ek Was Op Jou Troue
9. Voorryvoete
10. Hokaai Hou My Vas
11. Die Rugby Onthaal
12. Dis Lekker Innie Army
13. Voetjies
14. Ek Sê: "Pale Toe"
15. She Sells Sea Shells
16. Drieë, Drieë
17. Water Op Sy Knieë
18. Die Rugbyfabriek
19. Haak! Vrystraat, Haak!
20. Kaartjies, Nartjies En Ander Verkoues
Disk 4:
1. Die Hoender In Die Vliegtuig
2. Gerhard Viviers En Die Haelgeweerlisensie
3. "Jou Honde Lawaai!"
4. Kallie Knoetze Se Kroeggeveg
5. My Seun Het Gedruip
6. Die Mekênniek En Die Ratkas
7. Twee Duisend En Tien
8. Tant Mien Roberts
9. Die Alkoholtoets
Disk 5:
1. Swem Jannie Swem
2. Mokkiesdam Se Eerstespan
3. Op Loftus
4. Foefie Met 'n Fluitjie
5. Die Baba Se Lala-aas
6. My Ratpack, My Skietding En Ek
7. Rugbyland
8. Druk Hom Sakkie
9. Die Rugbytroebadoer
10. Popsh Grênadelsh
11. Annerkant Die Bult
12. Ratara
13. Hello Bokkie
14. Voorry Brekervreter
15. Briekdans
16. Mamma, Waar Is Mike?
17. My Naam Is Mike
18. Daai Voël Medley
19. Hei Lady Lou
20. Klap Klap: Die Song
21. Pappa Sing Bas
22. Sorrie Jakkewieterie
23. Jan Disselboom
24. Willemiena
Disk 6:
1. Tatta Tatta Hakka Hakka
2. Hoppitieskoppitie Rugbybal
3. Rugbymaatjie In Sy Rugbybaadjie
4. What A Boytjie
5. Daai Daisyblom
6. Doring Van Despatch
7. Bokbusters
8. Ekke Boo
9. Die All Blacks Kom
10. Lekker In Suid-Afrika
11. Rugbyklanke
12. Vet Let
13. Gee Hulle Keer Hulle PW
14. Don't Mess With My Toe-Toe
15. Die Bloutrein Se Pel
16. Oom Groot Koos van der Heever
17. Wa Samsebam Waar Samsoelle
18. Ek Skeer Van Kleins Af Gek
19. You Must Be Joking
20. To All The Girls (I've Loved Before)
21. Ruk En Rol

vetseunvetseun
Hie' Kommie Bokke 2 . CDEMIM 255 2007 EMI
1. Ons Is Hier Vir Die Bokke
2. Pasop Vir Die Bok
3. Bokkie Sokkie
4. Bliksem
5. Do Wah Diddy (Druk 'n Drietjie)
6. Groen Gawie
7. Bok Van Staal
8. Rugby Dolla
9. Daar Gaan Vere Waai
10. Veg, Bokke, Veg!
11. Waai, Waai Die Wallabies Goodbye
12. Hie' Kommie Bokke
13. Op Loftus
14. Voorryvoete
15. Die Rugby Onthaal
16. Pale Toe

vetseunvetseun
Op Dun Eish! ............. CDEMIM 215 2006 EMI
1. Jan, Asseblief Empower Myvetseun
2. Bietjie Bietjie Lank
3. Hie' Kommie Cheetahs
4. Bielie Van 'n Mielie
5. Steek Hom Innie Pad
6. Alone Again
7. Medley: Tussen Jou En My En Ons Duvet; Verbode Vrugte Is "Eish"; Loslyfies; Soos Bloed; Binne My Is 'n "Y"; Maak Tog Jou Mond Toe As Ons Soen met Nádine; Jy's 'n Vrot Pampoen met Steve
8. Lekka By Die A.N.See
9. Eish! Part 1
10. Eish! Part 2
11. Gee My Krag
12. Hamba Polisiekar
13. Vat Jou Goed En Rap
14. Jan Pierewiet
15. Twee Duisend En Tien
16. My Taxi's Name Is Lucky
17. Druk Jou Tswane In Jou Polokwane
18. Kortbroek Kaskenades
19. Waar's Daai Manne Nou?

Waar's Daai Manne Nou?
It's the early eighties on a Saturday night. The punches are raining in.
In 'n bar luister ons na die radio. Vanaand fight Gerrie Leon Spinks
Dit was anner dae daai in Suid-Afrika en die enigste geweld innie land
was Kallie en Gerrie en Pierre Fourie wat die houe in die bokskryt kon plant.

En die Groot Krokodil swaai sy vinger rond, maar hy kruis nie die Rubicon nou.
En die wêreld se geduld raak al minder en Oom FW begin sy naels te kou.

Onthou jy vir Springbok Radio, Jan en Esmé en So Maak Mens?
En allie ou Tantes innie Geheim van Nantes. Hospitaaltyd onthou tog my wens.
Staal Burger wat sê "Dis my doedie daai". Koos "welaan vriende: roep hy.
Daar was Caltex Kaskenades en Fanus se ekskepades.
En die Du Plooys van Soetmelksvlei.

Dok Craven het 'n hond gehad Bliksem, en E.T. 'n perd wat kon spring.
En sy AWB wou die land regeer, tot daai perd E.T. aarde toe bring.
En onthou die Bokke se Betogertoer, en ou Naas wat nooit wou pass?
En ek onthou hoevil keer wou hy my roer, want daai tanne het sy koppie laat raas

En die Groot Krokodil swaai sy vinger, maar hy kruis nooit die Rubicon nou.
En die wêreld se geduld raak al minder en Gerrie plant die uitklophou.

En ek dink weer terug aan Zola Budd; sy het Marie Decker getrip.
En ons noem haar Black en Decker van toe af, want haar moer het vir Zolatjie gestrip.
En ou Gerrie en Spinksie raak pelle. Ons noem hom Gerrie-seer-handjies nou
En die wêreld skree FREE MANDELA! En oom PW tiekie-wawiel nou.

Mama Jack
vetseunvetseunHIRE / HUUR
film DVD ........................... 2005 VIDEOVISION ENTERTAINMENT
meer hier

vetseun
Leon Schuster Digi Pack (8 DVD Boks) . 2004
Sweet and Short
Panic Mechanic
There's a Zulu on my stoep
You must be joking 1
You must be joking 2
Oh Schucks! ...it's Schuster
Oh Schucks! ...here comes UNTAG!
Oh Schucks! ...I'm gatvol

vetseun
The Collector's Edition 3CD ..................... READER'S
Disk 1: Speel Sport Of Kom Kort! / Dans En Vat Kans!
Speel Sport Of Kom Kort!
1. We Want A Wicket, Hansie!
2. Voorry Brekervreter
3. Drieë Drieë
4. Druk Hom Sakkie
5. Voetjies
6. Goodness Gracious Me! (Daai "Boot")
7. Hoppitieskoppitie Rugbybal
8. Ek Is Voos!
9. Vat Die Bottel Fluit Innie Fles
Dans En Vat Kans!
10. Briekdans
11. Baba Boogie
12. To All The Girls
13. Bokbusters
14. Foxie Foxtrot
15. Don't Mess With My Toe-Toe
16. Give Us Hope Die Bokke
17. Dirty Dancing
18. Hello Bokkie
19. Boetebessie Briekdans
Disk 2: Rugby Uber Alles
1. Die Rugby Onthaal
2. Haak Vrystaat Haak
3. What A Boytjie!
4. Province!
5. Mokkiesdam Se Eerste Span
6. Op Loftus
7. Rugbymaatjie In Sy Rugbybaadjie
8. Ek Sê: "Pale Toe"
9. Die All Blacks Kom
10. Die Rugbyfabriek
11. Foefie Met 'n Fluitjie (Blame It On The Ref)
12. Ekke Boo
13. Lion King Luyt
14. Rugbyland
15. Voorryvoete
16. Die Rugbytroebadoer
17. Bring Die Bokke!
Disk 3: You Must Be Joking! / Gautengeleng!
You Must Be Joking!
1. You Must Be Joking
2. Pappa Sing Bas
3. Bloekomboom Blues
4. Daai Voël
5. Verkouelied
6. Popsh Grênadelsh
7. SABC
8. Die Baba Se Lala-aas
9. My Ratpack, My Skietding En Ek
Gautengeleng!
10. Gautengeleng
11. Flat Wheel
12. Affirmative Boula
13. Gangster's Paradise
14. Amasokka Bokke
15. Five Hundred In My Taxi
16. Die Super 12 Zoo
17. Guru Tutu
18. Ons Ly

Oh Schucks! ...I'm Gatvol
vetseunvetseunHIRE / HUUR
film VHS/DVD 104 min . 2004 SCHUSTER PRODUCTIONS
meer hier

vetseunvetseun
Oh Schucks! ...I'm Gatvol Soundtrack Album klankbaan . CDEMIM(WLM)093 2004 EMI
1. I Don't Wanna Sit Next To Manto
2. Gatvol
3. Rambo Nation
4. Dig A Little Deeper
5. Dig A Little Deeper (Instrumenteel)
6. Sarie Marais / Sanbonani / Shosholoza
7. My Name Is Naas
8. Naastin Theme
9. Oh Schucks We Wanna Go Home
10. Kaalgat
11. Don't Do Crime
12. Going Home
13. Bakgat Land

vetseun
Treffers Deur Die Jare / Oh Schucks, I'm Gatvol klankbaan 2CD . CDABOXD 005 2004 EMI
Disk 1: Treffers Deur Die Jare CD
Disk 2: Oh Schucks, I'm Gatvol klankbaan CD

vetseun
Treffers Deur Die Jare .....................

The Catchup Song And Every Cricket Hit
vetseun
kompilasie .................. CDEMIM 058 2003 EMI
1. The Catchup Song - Leon Schuster
2. We Want A Wicket, Polly! - Leon Schuster
3. Hey Baby - DJ Otzi
4. Affirmative Boula - Leon Schuster
5. Dis Sommer Lekker By Die Krieket - Maak 'n Lag Orkes
6. Liewe Zulu - Maak 'n Lag Orkes
7. I Don't Like Cricket, I Love It - Ringo Madlingozi
8. Stand Up - The Third Man
9. Here We Are Again - Alvin Bruinders
10. Stand By Me - Charlie Boy
11. Hit You All Over - Die Hervormde Partytjie Op Horings
12. Take Me Home Jonty Rhodes - Leon Schuster
13. Moker Nog Een - Die Hervormde Partytjie Op Horings
14. Olé Olé Olé - Die Hervormde Partytjie Op Horings
15. Wicket Cricket - Ringo Madlingozi
16. Krieket Uit Die Boonste Rakke - Bles Bridges
17. Polly's Boys - Bill Flynn & Paul Slabolepszy
18. Nkalakatha - Mandoza
19. Chialo Six Zimbabwe - John Edmund
20. You'll Never Walk Alone - Gerry & The Pacemakers
21. Shosholoza - PJ Powers
22. Cricket Commentary Highlights - Charles Fortune

vetseunvetseun
Hansie, We Miss You EP . CDEMS197 2003 EMI
1. Hansie, We Miss You
2. Memories Are Made Of This
3. Why Me Lord?
4. For The Good Times

vetseun
Go In F.S.! .........................CDEMS 57 2003 EMI

Mr. Bones
vetseunvetseun
film DVD (Collector's Ddition) 107min . 2010

Mr. Bones
vetseunHIRE / HUUR
film VHS/DVD .................. 2001 VIDEOVISION ENTERTAINMENT/NU METRO

Leon Schuster & Jeremy Mansfield
vetseunvetseun
Gee Hansie Nog 'n Kansie EP ....... 2000
1. Gee Hansie Nog 'n Kansie - Leon & Jeremy
2. Affirmative Boula - Leon Schuster
3. I Smaak U Stukkend - Jeremy Mansfield
4. Flat Wheel - Leon Schuster
5. National Anthem - Jeremy Mansfield

Millennium Menace
vetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 82min .... 1999 VIDEOVISION ENTERTAINMENT/NU METRO
meer hier

vetseunvetseun
Baas Funny Plaas (Best Of) 2CD . CDEMCJ 5837 1999 EMI/SABC2
Disk 1:
1. Animal On The Motorbike
2. Poopscoop Boogie
3. Memories Are Made Of This
4. Gerrie "Seerhandjies" Coetzee
5. Hou Jou Bek
6. Sjokoladekoek Vir Die Eerste Minister - Die Vrypostige Mikrofoon
7. Gee Hulle Keer Hulle PW
8. Morné
9. Boomstraat Blues
10. Kallie Se Kroeggeveg - Die Vrypostige Mikrofoon
11. Breker Vannie Bokskryt
12. Die Rugby Onthaal
13. Voetjies
14. Dis Lekker Innie Army
15. Swem Jannie Swem
16. Briekdans
17. Gerhard Viviers En Die Haelgeweerlisensie - Die Vrypostige Mikrofoon
18. Goodness Gracious Me! (Daai "Boot")
19. Voorry Brekervreter
20. Hie' Kommie Bokke
Disk 2:
1. Gauteng
2. Sunday Morning Coming Down
3. Uli Boelie
4. Dirty Dancing
5. Verkouelied
6. Ant Mien 1
7. Aan Al Die Girls (Van Leon En Mike)
8. Ant Mien 2
9. Nie Vanaand Nie
10. Dink Jy Darem Nog Aan Dok?
11. Liefde Is Lekker
12. Daai Voël
13. Ag Pleez Deddy
14. Dasiefoutie
15. Flat Wheel
16. Bang Johanna
17.Die Mekênniek En Die Ratkas - Die Vrypostige Mikrofoon
18. Gautengeleng
19. Affirmative Boula
20. Bokke No. 1 /3
21. Why Me?

nie net is Leon Schuster een van bekendste suid-afrikaanse kunstenaars nie, maar hy het seker al ook die meeste uitgawes. die miljeu waarin hy (en ons) hom bevind gee miljoene gapings vir die snyende maagvashou humor waarmee Leon Schuster se musiek, tv programme en videos vol is.
op baas funny plaas is omtrent almal saamgeneem. oeroue treffers soos Swem Jannie Swem, Briekdans en seer handjies coetzee wys hoekom 'n man soos die nie nie deel kan wees van 'n afrikaanse musiek verduidelikings site nie. meer volg ...


Leon Schuster - Gautengeleng vetseun

met Patricia Lewis
vetseunvetseun
Bokke No. 1 (A Little Bit of ...) CDS . CDVATS(WS)104 1999 VAT VYF MUSIEK/SONY MUSIC/BMG
1. Bokke No. 1 (A Little Bit of ...)
2. We Want The Cup
3. Single Girl (Remix 99) (Lewis)
4. Single Girl (Lewis)
5. Tatta Tatta Hakka Hakka (Schuster)
6. Bokke No. 1 (A Little Bit of ...) (Instrumenteel)

met 1,2,5 Kevin Kruger, Dan Hill, Ali Heyns, Deon Roberts, Jethro Butow, Denny Lalouette, en 3,4 Jurie Els, Dennie East, Keith Forsyth, Mauritz Lötz, Myles Shannon, Danny Antill, Wally Cullis, Bobby Louw, Dennis East, Eric McCallaghan

'My Mates' Die Bokke en ander rugby-treffers
vetseun
kompilasie ....................... CDEMIM 001 EMI/TOPSPORT
1. My Mates Die Bokke
2. O, Liewe Bobby
3. Dink Jy Darem Nog Aan Dok?
4. Hie' Kommie Bokke
5. Die Bloubul
6. Hak Hom, Blokkies
7. Bang Johanna
8. Bring Die Bokke
9. Royal Hotel
10. Bokke No. 1
11. Skeeloog Schutte
12. Die Blinne Referee
13. Give Us Hope Die Bokke
14. Groen En Goud
15. Al Die Manne
16. Tjollie
17. Go In F.S.!
18. Shosholoza
19. Die Bok Kom Weer
20. Ag Pleez Deddy
21. Bliksem
22. Brannewyn Babbelas
23. Africa

vetseun
Die Vrypostige Mikrofoon - Volume 2 . MORBCD659 1998 DAWN MUSIC/POLYGRAM
1. Die Ontvanger En Die Boer
2. Die Ontvanger En Die Boer Se Vrou
3. Kollekteer Oproep Uit Japan!
4. Trek! Hier Kom 'n Snelweg I
5. Trek! Hier Kom 'n Snelweg II
6. Deon de Villiers Sing Weer!
7. Praat Afrikaans
8. Ek Soek 'n ...
9. Krokodiltande Skoonmaak
10. Oom Klein Fer
11. Schuster Self Gevang!
12. Nuwe Telefoon "Toetse"
13. Diere Stemme Nabootsing

"Opgeneem en uitgesaai deur die Afrikaanse Radiodiens"

vetseun
Die Vrypostige Mikrofoon - Volume 1 . MORBCD658 1998 UNIVERSAL
1. Skitterwit En Die Tandarts
2. Die Voornemende Digter
3. Deon de Villiers Sing Ramaja
4. Die Groot Trourok
5. Tant Ellie
6. Ek Wil Met Jou Trou!
7. The English Commentator
8. Sjokoladekoek Vir Die Eerste Minister
9. Mevrou, Ek Moet U Foon Uithaal! I
10. Mevrou, Ek Moet U Foon Uithaal! II
11. Die 3000 Kuikens
12. Die Onwettige "Anti-Fiefie" Boom
13. Thys Louwrens Die Seremoniemeester

"Opgeneem en uitgesaai deur die Afrikaanse Radiodiens"

vetseunvetseunvetseun
Leon Schuster Se 44 Gunsteling Treffers 2CD . L4 DCB (WDB) 343/CDDCB (WF) 343 1995 DECIBEL
Disk 1:
1. Voorryvoete
2. Drieë, Drieë
3. What A Boytjie
4. Foefie Met 'n Fluitjie
5. Ek Sê: "Pale Toe"
6. Province!
7. Kaartjies, Nartjies En Ander Verkoues
8. Op Loftus
9. Rugbymaatjie In Sy Rugbybaadjie
10. Druk Hom Sakkie
11. Ekke Boo
12. Die Rugbyfabriek
13. Tatta Tatta Hakka Hakka
14. Bokbusters
15. Die All Blacks Kom
16. Lekker In Suid-Afrika
17. Rugbyklanke
18. Voetjies
19. Die Rugbytroebadoer
20. Rugbyland
21. Water Op Sy Knieë
22. Popsh Grênadelsh
Disk 2:
1. Pappa Sing Bas
2. Doring Van Despatch
3. Voorry Brekervreter
4. Don't Mess With My Toe-Toe
5. Die Bloutrein Se Pel
6. Foxie Foxtrot
7. O Mona
8. Doedelsakkiepakkie
9. You Must Be Joking
10. Boetebessie Briekdans
11. To All The Girls (I've Loved Before)
12. Give Us Hope Die Bokke
13. Vat Die Bottel Fluit Innie Fles
14. Liefde Is Lekker
15. Hokaai, Hou Nou Vas
16. Goodness Gracious Me! (Daai "Boot")
17. Boelie Van Die Strand
18. Gee Hulle Keer Hulle PW
19. Nie Vanaand Nie
20. Uli Boelie
21. Die Baba Se Lala-aas
22. My Ratpack, My Skietding en Ek

vetseun
Leon Schuster's Lekker Thick South African Joke Book . 1998 ZEBRA PRESS
More than 1000 jokes for SA ...

Panic Mechanic
vetseunvetseunHIRE / HUUR
film VHS/DVD 100min . 1997 STER-KINEKOR
meer hier

vetseunvetseun
Don't Panic - Hear The Hits - Panic Mechanic - Mini Album EP . CDPANIC(WSM)1 1997
1. Panic Mechanic - Panic Mechanics (Kevin Kruger)
2. The Blonde Song - 46D (Johan van Rensburg/Gus Silber)
3. Don't Mess With My Stress - Panic Mechanics (Kevin Kruger)
4. Panic Mechanic - Adult Art (Don Clarke/Kalla Bremer)
5. Gauteng - Leon Schuster (Chip Taylor/Leon Schuster/Roy Bulkin)
6. Reach Out My Hand - The Kids (Wendy Oldfield)

vetseunvetseun
Gautvol In Paradise - 'n Fliek In Musiek . CDGAUT(WR) 1 1997/2000 EMI
1. Gautengeleng
2. Flat Wheel
3. SABC
4. Ons Ly
5. Lion King Luyt
6. Affirmative Boula
7. Bring Die Bokke
8. Gangster's Paradise
9. Amasokka Bokke
10. Rugby Fan
11. Five Hundred In My Taxi
12. Die Super 12 Zoo
13. We Want A Wicket, Hansie!
14. Ek Is Baie Lief Vir Mammie
15. Guru Tutu
16. Take Me Home Jonty Rhodes

vetseun
The Cup Is Back ..............................
1. The Cup Is Back
2. Shark Attack!
3. Hear The Gauteng Lions Roar
4. Go In F.S.!
5. Province On The Move
6. Valke, Arende, Olifante, Boland, Griekwas, Pumas, Grens en Noord-Vrystaat
7. Die Bloubul

vetseunvetseunvetseun
Hie' Kommie Bokke! TC/CD . CCRPM 1436/CDRPM 1436 1995 RPM/ CDEMIM 058 2000 EMI
1. Hie' Kommie Bokke
2. Ag Pleez Deddy (Jeremy Taylor)
3. Bang Johanna
4. Achy Breaky Ear (Don van Tress)
5. Dink Jy Darem Nog Aan Dok?
6. Gauteng
7. Ipi Koppie
8. Hippo In 'n Skrum
9. Pretty Kabousie (Chris Andrews)
10. Gee Hom Gas
11. Ek Soek Die Bokke
12. (We Are The) Champions Unplugged

We Are The Champions (The Songs That Won The World Cup)
vetseunvetseun
kompilasie .............. CDRPMSL 023 1995 RPM
1. Olé [Tradisioneel, Leon Schuster/Roy Bulkin] - Leon Schuster (Hie' Kom Die Bokke kompilasie)
2. Hie' Kommie Bokke [Tradisioneel, Leon Schuster/Danie Smuts/Roy Bulkin] - Leon Schuster (Hie' Kom Die Bokke kompilasie)
3. Olé [Tradisioneel, Leon Schuster/Roy Bulkin]] - Leon Schuster (Hie' Kom Die Bokke kompilasie)
4. World In Union 95 [Solomon Linda] - Ladysmith Black Mambazo met PJ Powers (Anthems kompilasie)
5. Shosholoza [Tradisioneel, Leon Schuster/Roy Bulkin] - Leon Schuster (Hie' Kom Die Bokke kompilasie)
6. Olé [Tradisioneel, Leon Schuster/Roy Bulkin] - Leon Schuster (Hie' Kom Die Bokke kompilasie)
7. Shosholoza [Tradisioneel, Shabalala/Skarbek/Blaskey] - Ladysmith Black Mambazo with the Team (Anthems kompilasie)

Songs from Hie' Kommie Bokke en South African Anthems, sien volledige info by René Mullenders

There's a Zulu on my Stoep
vetseunvetseun
film VHS/DVD 92min . 1993 STER-KINEKOR
meer hier

vetseunvetseun
Leon Schuster . CDDCB(WL)205/CDDCB 285 1993 DECIBEL/EMI
1. Baba Boogie
2. Die Rugby Onthaal
3. Daai Voël
4. Haak! Vrystraat, Haak!
5. Hello Bokkie
6. Hoppitieskoppitie Rugbybal
7. Verkouelied
8. Ek Is Voos!
9. Klap Klap: Die Song
10. What A Boytjie
11. Itsy Bitsy Teeny Weeny Yellow Polka Dot Bikini
12. Province!
13. Swem Jannie Swem
14. Vet Let
15. Dirty Dancing
16. Bloekomboom Blues
17. Briekdans
18. Mokkiesdam Se Eerstespan
19. Dasiefoutie
20. She Sells Sea Shells

vetseun
My Beste Jare ................... CDEMIM 015 EMI
1. Daai Wyn
2. You're My Mates
3. Gautengeleng
4. Bokke No. 1
5. Baba Boogie
6. Go In F.S.!
7. Nie Vanaand Nie
8. Bang Johanna
9. Liefde Is Lekker
10. Flat Wheel
11. Dasiefoutie
12. Affirmative Boula
13. Gauteng
14. Swem Jannie Swem
15. Aan Al Die Girls
16. Ag Pleez Deddy
17. Verkouelied
18. Gerrie "Seerhandjies" Coetzee
19. Die Rugby Onthaal
20. Bloekomboom Blues
21. Dink Jy Darem Nog Aan Dok?
22. Uli Boelie
23. Hie' Kommie Bokke

Best Of.Leon Schuster 2
vetseunvetseunKOOP/BUY
film VHS/DVD 60min . MNETDVD-081 1992 M-NET

The Best Of.Leon Schuster
vetseunvetseunvetseunKOOP/BUY
film VHS/DVD 60min . MNETDVD-080 1992 M-NET
meer hier

vetseunvetseunvetseunvetseun
"Shakin'" Schuster en sy Opkikkers TC/LP . L4 DCB(EV)272/DCB (V) 272 1992 DECIBEL
Kant Een:
1. Give Us Hope Die Bokke (E. Grant/L. Schuster)
2. Vat Die Bottel Fluit Innie Fles (A. Heyns/L. Schuster)
3. Liefde Is Lekker (P. Kartner/Afr. Lir. K. Bremer)
4. My Linkerswart Skoene (C. Perkins/Afr. Lir. S. van der Linde/L. Schuster)
5. Goodness Gracious Me! (Daai "Boot") (Cretzmer/Lee/Afr. Lir. L. Schuster)
6. Louis Se Losie (K. Bremer/D. Clarke/L. Schuster)
Kant Twee:
1. Domkrag (J. Dunning/E. Eckstein/P. Ditchfield/B. Jarman/Afr. Lir. L. Schuster)
2. Nie Vanaand Nie (P. Kartner/Afr. Lir. L. Schuster/J. van der Walt)
3. Waatlemoen En Boerpampoen (K. Bremer/D. Clarke)
4. Uli Boelie (B. Gamusig/Afr. Lir. L. Schuster)
5. Tie The Springboks Down (R. Harris/L. Schuster)
6. Two Beers A Night (K. Bremer/D. Clarke/D. McFall)

Hierdie een is vir die manne, hulle mammies en die krosies - hy lig jou uit jou depressie soos Domkrag nog nie 'n opponent uit die skrum kon lig nie, en hy kik jou op soos daai doedie in "Basic Instinct".
Hy's ook vir my ou tjom, Boerra. Dimpel, jou Doring!
Dag ou Grote! Ook vir Smuts van Klapmuts, Solla, Skolla, Stroebies, Piet en Oom Choet, Vonnie, Keith, Lydia en Alli. O ja, Lorette, Justice, F.W., Nelson, Dok, Lads, Naas, Uli, Domkrag, Zandberg, Jan van Riebeeck, Mosjesj, Piet Fletief en Dingaan - hy's ook vir julie.
Maar boweal is hy vir my geknelde land. Kom ons "ontknel" 'n slag, manne. Wragtag, ons het dit nodig!

("Shakin' " Schuster 1992)
Klankingenieurs: Keith Forsyth & Alli Heyns
Finale meng: Keith Forsyth
Musiekverwerkings: Glynn Storm

Musikante:
Kitaar: Jethro Bütow/Mauritz Lötz
Baskitaar: Denny Lalouette (Warwick Bass)
Tromme: Kevin Kruger
Klawerinstrumentez Danny Antill/Zane Cronjé/Glynn Storm
Koor:
Caroline du Preez; Christine Wolmarans; Bobby Louw; Pikes Cronjé; Tony Steyn; Willie Birkenstock

'n Boet Pretorius produksie

Sweet 'n Short
vetseunvetseun
film VHS/DVD 89min . MNETDVD-076 1992/2003 STER-KINEKOR/UNIVERSAL/NU METRO/M-NET
meer hier

Oh Schucks! ...Here Comes UNTAG
Oh Schucks! ...Here Comes UNTAGOh Schucks! ...Here Comes UNTAGKOOP/BUY
film VHS/DVD 94min (2-8) . MNETDVD-073 1990 KOUKUS FILMS/TORON SCREEN CORPORATION/TROIKA/GENESIS/STER-KINEKOR/M-NET
meer hier

Oh Schucks ... It's Schuster!
Oh Schucks ... It's Schuster!Oh Schucks ... It's Schuster!KOOP/BUY
film VHS/DVD 84min . MNETDVD-074 1989 KOUKOS FILMS/STER-KINEKOR/NU-METRO/M-NET
meer hier

vetseunvetseunvetseun
Dasiefoutie!! TC/LP . DCB(HUC)191/DCB(HUL)191 1988 DECIBEL
Kant Een:
1. Ek Is Voos! (R & F Balland, Falco, L. Schuster)
2. Province! (J. van Twuyver)
3. Dirty Dancing (L. Schuster)
4. Verkouelied (L. Schuster)
5. Foxie Foxtrot (P. Koelenwijn, N. Haak, J. Eland, L. Schuster)
Kant Twee:
1. Dasiefoutie (L. Schuster)
2. O Mona!! (Oh Mo'nah) (Weems, Washburn, L. Schuster)
3. Boelie Van Die Strand (John D. Loudermilk, L. Schuster)
4. Bloekomboom Blues (L. Schuster)
5. Doedelsakkiepakkie (P. Koelenwijn, N. Haak, J. Eland, L. Schuster)

Regisseur Attie van Wyk
Verwerkings: Attie van Wyk, Leon Schuster
Opnameingenieur: Keith Forsyth
Uitvoerende Regisseur: Boet Pretorius
Programmering: Marvin Moses, Attie van Wyk
Klavierinstrumente: Marvin Moses, Attie van Wyk
Kitaar: Danny Bridgens
Banjo: Frans Steinhobel
Koor: Pikes Cronjé, Eugene "Royalty" Havenga, Danie Niehaus, Al Etto, Rico White, Avril Sack en Attie van Wyk

You Must Be Joking Too!
You Must Be Joking Too!You Must Be Joking Too!KOOP/BUYHIRE / HUUR
film VHS/DVD 90min . MNETDVD-079 1987/2009 ELMO DE WITT/TORON/KOUKOS FILMS/STER-KINEKOR/NU-METRO/M-NET
meer hier

vetseunvetseun
Yellow-Tonga-Fidji-Mini / Baba Boogie 7" . DE 38 1987 DECIBEL

You Must Be Joking!
You Must Be Joking!You Must Be Joking!
film VHS/DVD 96min . MNETDVD-078 1986/1987 TORON FILMS/ELMO DE WITT FILMS/KAVALIER FILMS/KOUKOS FILMS/STER-KINEKOR/M-NET
meer hier


Leon Schuster - Doring Van Despatch VID >>>
- LIED VAN DIE DAG 2021/04/15

vetseunvetseun
Die Grootste Treffers van Leon Schuster TC/LP . L4 DCB(BC)160/DCB(O) 160 1986 DECIBEL
Kant Een:
1. Swem Jannie Swem
2. Die Rugby-Onthaal
3. Dis Lekker Innie Army
4. Daai Voël (Interpolating)
5. She Sells Sea Shells
6. Briekdans
Kant Twee:
1. Pappa Sing Bas
2. Mokkiesdam Se Eerste Span
3. Hoppitieskoppitie Rugbybal
4. Haak Vrystaat Haak
5. Doring Van Despatch
6. Voorry Brekervreter

vetseun
Die Grootste Treffers van Leon Schuster LP .
Kant Een:
1. Swem Jannie Swem
2. Die Rugby-Onthaal
3. Dis Lekker Innie Army
4. Daai Voël; Montagu; Gee Haar 'n Roos; My Stellenbosch Se Nonnetjie
5. She Sells Sea Shells
6. Briekdans
Kant Twee:
1. Pappa Sing Bas
2. Mokkiesdam Se Eerste Span
3. Hoppitieskoppitie Rugbybal
4. Haak Vrystaat Haak
5. Doring Van Despatch
6. Voorry Brekervreter

vetseunvetseun
You Must Be Joking! LP . DCB(E) 150 1986 DECIBEL
Kant Een:
1. Gee Hulle, Keer Hulle, P.W. (L. Schuster/B. Pretorius)
2. Don't Mess With My Toe-Toe (S. Simien)
3. Die Bloutrein Is Sy Pêl (T. Henderson)
4. Oom Groot Koos van den Heever (J. Groenewald)
5. Wa Samsabam Wa Samsoelle (L. Schuster)
6. Ek Skeer Van Kleins Af Gek (L. Schuster)
Kant Twee:
1. You Must Be Joking (L. Schuster)
2. Boetebessie Briekdans (L. Schuster/B. Pretorius)
3. Vet Let (L. Schuster)
4. To All The Girls (Hammond/David)
5. Ruk En Rol (C. Blignaut)

Regisseur: Boet Pretorius

vetseun
"Pale Toe" LP ....................................
Kant Een:
1. Voorryvoete
2. Drieë Drieë
3. What A Boytjie
4. Foefie Met 'n Fluitjie (Blame It On The Ref)
5. Ek Sê: "Pale Toe"
6. Province!
Kant Twee:
1. Kaartjies, Nartjies En Ander Verkoues
2. Op Loftus
3. Rugbymaatjie In Sy Rugbybaadjie
4. Druk Hom Sakkie
5. Ekke Boo
6. Die Rugbyfabriek

vetseunvetseunvetseun
Rugby TC/LP . L4 DCB (T) 138/DCB(E) 138 1985 DECIBEL
Kant 1:
1. Tatta Tatta Hakka Hakka
2. Hoppitieskoppitie Rugbybal
3. Rugbymaatjie In Sy Rugbybaadjie
4. What A Boytjie
5. Daai Daisyblom (C Pops)
6. Doring Van Despatch (L Carstens, Schuster)
Kant 2:
1. Bokbusters (L. Schuster, B. Louw)
2. Ekke Boo (Symile, Delancray)
3. Die All Blacks Kom
4. Lekker In Suid-Afrika
5. Rugbyklanke
6. Vet Let

vetseun
Tatta Tatta Hakka Hakka / Die All Blacks Kom 7" . DE 25 1985 DECIBEL
Kant Een:
1. Tatta Tatta Hakka Hakka (L. Schuster)
Kant Twee:
1. Die All Blacks Kom (L. Schuster)

Produksie: Boet Pretorius

vetseunvetseunvetseunvetseun
Briekdans TC/LP . L4 DCB(T) 132/DCB(E) 132 1984 DECIBEL
Kant Een:
1. Hello Bokkie (Forde/Cooke/Schuster)
2. Voorry Brekervreter (Wooley/Schuster)
3. Briekdans (Schuster)
4. Mamma, Waar Is 'n Boom? (Jolin/Mischelbrink/Schuster)
5. My Naam Is Mike (Harris/Roosen/Schuster)
6. Keurspel: Daai Voël (Coleman/Etris/Schuster)
........................ Montagu (Kramer)
........................ Gee Haar 'n Roos (Brits)
........................ My Stellenbosche Nonnatjie (Roep My) (Goosen)
Kant Twee:
1. Hei Lady Lou (Schuster)
2. Klap Klap: Die Song (Blanca/Troisfontaine/Schuster)
3. Pappa Sing Bas (Perkins/Schuster)
4. Skorriejakkiewieterie (Schuster/Rautenbach)
5. Jan Disselboom (Schuster)
6. Willemiena (Verw. B. Louw)

Verwerkings: Bobby Louw
Regisseur: Boet Pretorius


Leon Schuster - Briekdans vetseun

Wolhaarstories (Leon Schuster is waar die res is wolhaar)
vetseunvetseun
film VHS/DVD . MNETDVD-212 1983 BRIGADIERS FILMS/FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET
meer hier


Leon Schuster - Druk Hom Sakkie VID >>> (2019)

vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
Broekskeur TC/LP . L4 DCB(EM) 120/DCB(V)1201983 DECIBEL
Kant Een:
1. Swem Jannie Swem (C. Berry, P. Freeman, L. Schuster)
2. Mokkiesdam Se Eerstespan (L. Schuster)
3. Op Loftus (M. Rainwater, D. Siegenthaler, L. Schuster)
4. Foefie Met 'n Fluitjie (L. Schuster)
5. Die Baba Se Lala-aas (Paxton, L. Schuster)
6. My Ratpack, My Skietding en Ek (M. Davis, L. Schuster)
Kant Twee:
1. Rugbyland (R. Lennox, L. Schuster)
2. Druk Hom Sakkie (L. Schuster)
3. Die Rugbytroebadoer (Hennesy, L. Schuster)
4. Popsh Grênadelsh (L. Schuster)
5. Annerkant Die Bult (Trad./Verw. L. Schuster)
6. Ratara (M. Boyce, L. Schuster)

Regisseur: Boet Pretorius
Verwerkings: Johan Laas

vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
Waar En Wolhaar TC/LP/CD . DCB(M)114/CDDCB 114 1983 DECIBEL
Kant Een:
1. Die Hoender In Die Vliegtuig
2. Gerhard Viviers En Die Haelgeweerlisensie
3. "Jou Honde Lawaai!"
4. Kallie Knoetze Se Kroeggeveg
5. My Seun Het Gedruip
Kant Twee:
1. Die Mekênniek En Die Ratkas
2. Twee "Suits" Op "Appro"
3. Tant Mien Robertse
4. Die Alkoholtoets

"'n Afrikaanse Radiodiens Treffer"

Dat Leon Schuster, na sy sukses in DIE VRYPOSTIGE MIKROFOON, waarin hy daarin geslaag het om op meesterIIke wyse 'n hele rits luisteraars ore aan te sit, en daarmee weggekom het, dit opgevolg het met WAAR EN WOLHAAR. 'n uiters gewilde reeks op RADIO vetseunAFRIKAANS, en dat hy hie net DIE VRYPOSTIGE MIKROFOON se gewildheid voortgesit het hie, maarr dat hierdie maniese genie, hierdie beoefenaar van die absurde teater in die openbaar, selfs op die prestasies daarvan in WAAR EN WOLHAAR vebeter het en 'n nuwe dimensie van snaaksheid in die Afrikaanse luisterkuns bereik het is WAAR.
Maar dat Leon Schustrer 'n man van lae morele standaarde is en dat hy in hierdie beste dele uit DIE VRYPOSTIGE MIKROFOON en WAAR EN WOLHAAR, wat hy op hierdie plaat vasgeIê het, mense uitlok om hoëbloeodrukaanvalle, senuweeineenstortings en ander verkoues te kry, en dat hy bIatant probeer om onskuldige en hoogsmorele IuIsIeraars, wat hulle tong nooit aan 'n IeIike glipsie waag nie uit te Iok om te swets, te dreig en te vloek en een en almal daardeur in verleentheid te stel, is 'n WOLHAARSTORIE.
En dat ek aIIes glo wat ek hIerbo geskryf het, is ook een! - FANUS RAUTENBACH - omslag

met Cora Marie
vetseun
Wat Kan Lekkerder Wees LP .......... 1982 RPM
Kant Een:
1. Veg Vir Jou Land
2. Vreugde Op Die Plaas
3. Ster Van Betlehem
4. Tommy Tom Tom
5. Briefie Uit Die See
6. Die Held Van Transvaal
Kant Twee:
1. Gerrie "Seer Handjies" Coetzee
2. Boomstraat Blues
3. Oom Flippie Se Bielie-Bieie Box Masjien
4. Die Boxburg Droom
5. Morné
6. Breker Vannie Bokskryt
7. Hou Jou Bek
8. Ek Was Op Jou Troue

vetseunvetseunvetseunLAAI AF
Leon Schuster TC/LP . L4 DCB(T) 104/DCB(E) 104 1982 DECIBEL
Kant Een:
1. Voorryvoete (Trad. L. Schuster)
2. Hokaai Hou My Vas (Ruben Lennox)
3. Die Rugby Onthaal (S. Reinecke/L. Schuster)
4. Dis Lekker Innie Army (M. Davis/L. Schuster)
5. Voetjies (S. Whipple/L. Schuster)
6. Ek Sê: "Pale Toe" (L. Schuster/A. Viljoen)
Kant Twee:
1. She Sells Sea Shells (Ruben Lennox)
2. Drieë, Drieë (Ruben Lennox)
3. Water Op Sy Knieë (Trad. Fanus Rautenbach)
4. Die Rugbyfabriek (S. Reinecke/L. Schuster)
5. Haak! Vrystraat, Haak! (Cohen/Grean/Schuster)
6. Kaartjies, Nartjies En Ander Verkoues (L. Schuster)

Regisseur: Boet Pretorius
Verwerkings: Johan Laas
Iingenieur: Pikes Cronjé

"Op Uitsaai Se Bult
Sing My Ou Koukusmaat
Van Titels Van Manne
Van Reg Rugbyspanne
Op 'n Lekker Lekkerkryplaat
Jy Gaan Hik Jy Gaan Lag
Jy Gaan Snik Jy Gaan Smag
Want Nou Word Dit Wilder En
Woester
Jy Gaan Skop Jy Gaan Rol
Jy Gaan Knyp Jy Gaan Hol
Op Die Maat Van My Maat Leon
Schuster!"
- Fanus Rautenbach - omslag

vetseunvetseun
She Sells Sea Shells / Dis Lekker Innie Army 7" . DE 6 1982 DECIBEL
Kant Een:
1. She Sells Sea Shells (Ruben Lennox)
Kant Twee:
1. Dis Lekker Innie Army (Ruben Lennox)

Regisseur: Boet Pretorius
Ingenieur: Pikes Cronjé
Verwerking: Johan Laas

vetseunvetseun
Hou Jou Bek / Ek Was Op Jou Troue 7" . RPM 00/558 1981 RPM
Kant Een:
1. Hou Jou Bek (J. Dolce, L. Schuster) (Ingenieur: Hennie Hartmann) (Regie: Dan Hill En Hennie Hartmann)
Kant Twee:
1. Ek Was Op Jou Troue (J. Robinson, Schuster, Rautenbach) (Regie: Leon Schuster en Fanus Rautenbach)

vetseunvetseunvetseun
Morné / Breker Vannie Bokskryt 7" . TNT 141 1980 EXPLOSION/AG MUSIEK
Kant Een:
1. Morné (Belafonte, Burgess, Attaway, Schuster)
Kant Twee:
1. Breker Vannie Bokskryt (Anton Goosen, Leon Schuster)

vetseunvetseun
Oom Flippie Se Bielie-Bieie Box Masjien / Die Boxburg Droom 7" . TNT 133 1979 EXPLOSION
Kant Een:
1. Oom Flippie Se Bielie-Bieie Box Masjien (Anton Goosen, Leon Schuster)
Kant Twee:
1. Die Boxburg Droom (Anton Goosen, Leon Schuster)

vetseunvetseun
Gerrie "Seer Handjies" Coetzee / Boomstraat Blues 7" . TNT 129 1979 EXPLOSION
Kant Een:
1. Gerrie "Seer Handjies" Coetzee (Anton Goosen, Leon Schuster)
Kant Twee:
1. Boomstraat Blues (Leon Schuster)

Regisseur: Leon Schuster
Verwerkinge: Louis van Rensburg

vetseun
Welkom - Waar Die Manne Grou / Willemiena 7" . DCSPA 10 1974 DECIBEL
- Welkom Goudfees / Gold Festival -
Kant Een:
1. Welkom - Waar Die Manne Grou (L. Schuster)
Kant Twee:
1. Willemiena (Trad. Verw. B. Louw)

Regisseur: Boet Pretorius
Mac-Villa Musiek


ook op :
Nog Boeretroos - Die Rugby Onthaal, Klap Klap: Die Song
Springbok Rugby Hits 1999 - verskeie



skakels : leonschuster.co.za : nortje.com/et/leon : wiki
















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)