Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Leonore Veenemans
vetseunvetseun
Ons eie Nagtegaal ..... CDHOY 010 1999 GALLO
1. Die Liefde In Jou Hart
2. Liefdesdrome
3. Sing Van My En Jou
4. Melodie Van Liefde / Melody Of Love
5. Bly By My
6. Die Blonde Matroos
7. Aandblom
8. Lief Ou Hartbeeshuisie
9. Dis Verby (Capri Fischer)
10. Liefste Madelein
11. O My Papa
12. Schenkt Man Sich Rosen In Tirol
13. My Huweliksdag
14. My Soetlief
15. Wat Is Liefde?
16. Kom Met My Saam In Die Maanlig
17. Kleine Nagtegaal
18. Goud En Silwer Wals
19. Song Of Love
20. Êrens Op Die Grens
21. I'll Walk Alone
22. Kom Ons Kyk Terug
23. Een Enkel Roos (Only A Rose)
24. I Can Give You The Starlight
25. As Die Lente Kom
26. Die Eindlose See
27. I Talk To The Trees
28. Groen Is Die Heide

vetseun
24 Gunsteling Treffers (Ons Eie Sterre) . GUNCD 2 1997 ONBEKEND
1. Liefste Madelein
2. Bly By My
3. Die Blonde Matroos
4. Liefdesdrome
5. Dis Verby
6. Die Liefde In Jou Hart
7. Sing 'n Lied
8. Liefde Kan Vir Ons Gelukkig Wees
9. Kom Terug
10. My Huweliksdag
11. Stille Nag
12. Kom Wat Wil
13. Stil Soos Die See
14. Seemeeu
15. My Lied Is 'n Liefdeslied
16. Liefde Regdeur Die Jaar
17. Ek Kan Nie Trou Bly Nie
18. As Ek Weer My Hart Verloor
19. Vaarwel, My Skat
20. Hande
21. Dink Aan My
22. So Eensaam
23. Seemeeu, Jy Vlieg Na My Tuiste
24. Liefde Sal Nooit Vergaan

vetseunvetseunvetseun
"Goue Grotes" - Leonore Veenemans TC/LP . GGC 3/GGL 3 1988 TEAL
Kant Een:
1. Liefste Madelein
2. Bly By My
3. Verre Land
4. Melodie Van Liefde
5. Dink Aan My
6. Liefde Regdeur Die Jaar
Kant Twee:
1. Een Enkel Roos
2. Al Wat Bly Is Die Rosie
3. Liefde Sal Nooit Vergaan
4. Namakwalandse Blomme
5. In My Liefdeslied
6. So Eensaam

Leonore Veenemans se pragtige sopraan stem het derduisende aanhangers gedurende haar kort plateloopbaan gewerf.
Na die opname van haar grootste treffer "Liefste Madelein" het sy landwyd bekend geword en afgesien van haar operette en opera optredes het sy ook talle ligte konserte aangebied, meestal saam met Groep Twee en Gert Potgieter.
Sy het ook onder andere saam met Gé Korsten in die rolprent "A New Life" opgetree. Leonore Veenemans sal altyd met deernis as een van ons Goue Grotes onthou word... André Viljoen - omslag

vetseunvetseunvetseun
Kleine Nagtegaal LP . MFP/SRSJ 7060 1974 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Liefde Regdeur Die Jaar (Rollo Scott)
2. Kleine Nagtegaal (Winkler-C. Steyn)
3. Seemeeu, Jy Vlieg Na Jou Tuiste (Winkler-Schwenn)
4. Verreland (Nico Carstens)
5. Een Enkel Roos (Friml-Hooker-J. Loots)
6. Die Liefde In Jou Hart (Scharfenberger-Feltz-van Tonder)
Kant 2:
1. My Lied Is 'n Liefdeslied (P. van Vuuren-Jaye Donnavern)
2. Seeman (Scharfenberger-Bush-West-Lee)
3. Schubert Se Liefdeslied ( and Leonore) (Schubert-Korsten)
4. Heimwee Na Jou (Trad. C. Steyn)
5. In My Liefdeslied (Reinecke-Van Tonder)
6. Êrens Op Die Grens (Woods-Viljoen)

* Inheems of Trad. Nommers Herskep in Afrikaans

vetseunvetseun
Haar Mooiste Lied LP ..... BRS. 337 1972 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
- so sal ons Leonore Veenemans onthou -
Kant Een:
1. Liefste Madelein (Trad. Chris Steyn)
2. Rose Bring 'n Groet Aan Jou (Hadjidakis, Bradtke, Visser)
3. As Ek Weer My Hart Verloor (Popplewell)
4. Goud En Silwer (Lehar)
5. Liefdeslied met Gé Korsten (Schubert, Korsten)
6. Kom Terug (La Paloma) (Trad. Chris Steyn)
Kant Twee:
1. Kleine Nagtegaal (Winkler)
2. Groen Is Die Heide (Lons, Blume)
3. Heimwee Na Jou (Trad. Chris Steyn)
4. Liefdesdrome (Neuenhauser, Feltz, Van Tonder)
5. Stille Nag (Gruber, Verw. Pollecutt)
6. Bly By My (Plessas, Munro, Viljoen)

Sprankenend, guitig, 'n opperste van 'n terggees Dit was die mens Leonore Veenemans. Dartelend met onuitputlike Iewenslus en energie het sy haar toegewy aan haar gesin, Jan Brewis en haar 9-jarige dogtertjie Liezel. Hulle was die spil waarom haar private lewe gedraai het. Hulle was die begin en die einde van haar bestaan. vetseunTot sy op 17 Februarie 1973 onverwags van hulle weggeruk is, en 'n Ieë plek gelaat het.
Maar ook die musiekwêreld waar Leonore se spranklende persoonlikheid, haar lewensvreugde asook haar professionele optrede haar 'n gunsteling by haar mede-sangers, dirigente, orkeslede, operaregisseurs en platevervaardigers gemaak het, is 'n leë plek.
Sy was 'n uitmuntende operette-sangeres en haar operaloopbaan het pas begin waarin daar vir haar groot belofte was. Haar plate van ligte Afrikaanse en andertalige liediies het vreugde aan duisende Leonore Veenemans-bewonderaars gebring.
Dié mens Leonore Veenemans sal deur almal wat haar geken het altyd onthou word, die kunstenares Leonore Veenemans sal met agting en waardering deur haar mede-sangers onthou word, en haar talle bewonderaars sal haar onthou vir die genot en die vreugde wat haar sang hulle besorg het.
Om haar nagedagtenis te verecr word dié geden plaat uitgegee. - omslag

vetseun
Bly By My, Kom Wat Wil LP . BRS 326 1972 BRIGADIERS MUSIEK

vetseunvetseun
Liefste Madelein / Bly By My 7" . BR. 3087 1972 BRIGADIERS MUSIEK/EMI

vetseunvetseun
Leonore LP ............................. BRS.307 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Lang Winter
2. Seeman
3. Heimwee Na Jou
4. My Hart Verlang Na Die Boland
5. Aandblom; Lief Ou Hartbeeshuisie; O My Pappa
Kant Twee:
1. Melodie Van Liefde
2. Erika
3. Die Blonde Matroos
4. Dink Aan My
5. Herinneringe
6. Hande

Gé Korsten met Leonore Veenemans; Lindie Roux; Drakensberg Seunskoor
vetseunvetseun
A New Life LP/CD . BRS 300/CDGSP 123 1970 BRIGADIERS MUSIEK/GALLO
Kant 1:
1. A New Life ()
2. The Brick Song (; Lindie; Drakensberg Seunskoor)
3. Song Of Love (; Leonore)
4. Tiritomba (; Drakensberg Seunskoor)
5. Celeste Aida ()
Kant 2:
1. Liefdeslied (; Leonore)
2. Wimoweh (Lindie; Drakensberg Seunskoor)
3. Una Furtiva ()
4. Sarie Marais (Lindie; Drakensberg Seunskoor)
5. A New Life
6. I Will Always Worship You (Leonore)

vetseunvetseunvetseun
Liefste Madelein / Liefde Regdeur Die Jaar 7" . BR. 3016 1970 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Liefste Madelein (Trad. Verw. D. Steyn)
Kant Twee:
1. Liefde Regdeur Die Jaar (Rollo Scott)

Leonore Veenemans En Die Manne In Blou
vetseunvetseunLAAI AF
Al Wat Bly Is Die Rosie LP . MFP/SRSJ 7035 1970 MUSIC FOR PLEASURE
- Die Newkirkorkes onder leiding van Zane Cronjé - En Die Manne In Blou -
Kant Een:
1. Al Wat Bly Is Die Rosie (Becaud, Amande Afr. G. Roos Snr.)
2. Liefde Sal Nooit Vergaan (F. Schubert, C. Steyn)
3. Kom Terug (Trad. C. Steyn)
4. Kom Met My Saam In Die Maanlig (Grahm Afr. Lyr. C. Steyn)
5. Die Eindlose See* (Lawson, Boulton, McLeod, Webb Afr. A. Viljoen)
6. Rose Bring 'n Groet Aan Jou (Hadjidakis, Bradtke Afr. A. Visser)
Kant Twee:
1. Kom Ons Kyk Terug (Cahn Afr. A. Viljoen)
2. As Die Lente Kom* (A. Viljoen)
3. So Eensaam (Jones, Schmidt)
4. Seemeeu* (Vera Gibson, Martin Vorster)
5. Namakwalandse Blomme* (A. O. Viljoen)
6. My Liefdesmelodie (Munro Lyr. A. Visser)

* Inheems of Trad. nommers herskep in Afrikaans

vetseun
Goud En Silwer / Gold And Silver LP . LSS 14 1969 SOUNDS SUPERB/BRIGADIERS

Leonore Veenemans en die manne in blou
vetseunvetseun
Verre Lande LP ................ BRS 254 1969 BRIGADIERS MUSIEK
Kant 1:
1. Verre Land (Nico Carstens)
2. My Soetlief (McHugh-Adamson-Robbins)
3. Die Woudprinses (Jakob Kessler-Chris du Toit)
4. Liefde Regdeur Die Jaar (Rollo-Scott)
5. Ek Kan Nie Trou Bly Nie (Ebeler-Cotton-Griffen)
6. My Lied Is 'n Liefdeslied (P. van Vuuren-Jayne-Donnovern)
Kant 2:
1. My Huweliksdag (Anka)
2. Liefste Madelein (Trad. Verw. D. Steyn)
3. My Land S.A. (Sadler-Moore-Belinda)
4. As Ek Weer My Hart Verloor (Popplewell)
5. Een Enkel Roos (Friml-Hooker-B. Feldman)
6. Vaarwel My Skat (Storch)

Geheim Van Nantes
vetseun
klankbaan LP ........................................... BRIGADIERS MUSIEK
- Die temalied soos gesing deur Leonore Veenemans en die oorspronklike klankbaan
- Dirk de Villiers se briljante rolprentverwerking van S.A. se gunsteling radiodrama
- Tommie Meyer - Elmo de Witt - Ben Vlok
- Musiekdireksie deur Con Lamprecht, BRIGADIERSPLATE, KAVALIERFILMS
- Armand - Pieter Hauptfleisch
- Sonja - Leoni Ross
- Oom Giepie - Francois de Bruyn

vetseun
La Paloma LP .......................................... GALA/GALLO
- Die Newkirkorkes onder leiding van Zane Cronjé - En Die Manne In Blou -
Kant Een:
1. Al Wat Bly Is Die Berge
2. Liefde Sal Nooit Vergaan
3. La Paloma
4. Kom Met My Saam In Die Maanlig
5. Die Eindelose See
6. Rose Bring 'n Groet Aan Jou
Kant Twee:
1. Kom Ons Kyk Terug
2. As Die Lente Kom
3. So Eensaam
4. Seemeeu
5. Namakwalandse Blomme
6. My Liefdesmelodie

vetseun
25 Grootste Treffers 2LP ................
Plaat 1:
Kant Een:
1. Liefste Madelein
2. Kom Terug
3. Rose Bring 'n Groet Aan Jou
4. Liefling Kom Wals Saam Met My
5. My Soetlief
6. Liefdesdrome
Kant Twee:
1. Kleine Nagtegaal
2. Liefde Regdeur Die Jaar
3. Lang Winter
4. Goud En Silwer Wals
5. Seeman
6. Sing Van My En Jou
Plaat 2:
Kant Een:
1. Verre Land
2. Heimwee Na Jou
3. O My Papa
4. Êrens Op Die Grens
5. My Lied Is 'n Liefdeslied
6. My Hart Verlang Na Die Boland
Kant Twee:
1. Groen Is Die Heide
2. As Ek Weer My Hart Verloor
3. Al Wat Bly Is Die Rosie
4. Liefde Sal Nooit Vergaan
5. Bly By My
6. Die Liefde In Jou Hart

vetseun
Herinnering TC ...........
Kant Een:
1. Liefste Madelein
2. Bly By My
3. Verre Land
4. Melodie Van Liefde
5. Dink Aan My
6. Liefde Regdeur Die Jaar
Kant Twee:
1. Een Enkel Roos
2. Al Wat Bly Is Die Rosie
3. Liefde Sal Nooit Vergaan
4. Namakwaland Blomme
5. In My Liefdesland
6. So Eensaam


ook op :
Potpourri Van Afrikaanse Treffers kompilasie - Liefste Madelein
Jy Is My Liefling kompilasie - Liefste Madelein


skakels :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)