Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Leon Ferreira .co.za (Imagine; Manne Wat Glo)
vetseun
No Longer I ............................ VONK437 VONK MUSIEK


Leon Ferreira - Asemrowend VID >>>

vetseunvetseunvetseunvetseun
Asemrowend ...................................... 2013
1. Asemrowend
2. Radikaal
3. Ongetwyfeld
4. Healing Rain
5. My Pa Is Die Koning
6. Die Wenner In Jou
7. Skepe
8. Groen En Blou Planeet
9. Hart Vir Hierdie Land
10. Stomgeslaan
11. Oorverdowend
12. Bring You Home
13. My Hart Sal Altyd
14. Môre Sal Die Son Weer Skyn
15. Jesus Is The Lord Of The Way (Praise The Lord)

vetseun
Die Begin Jare - Waters Van Rus - Vol. 8 . CDBRT441 BRETTIAN

vetseun
Die Begin Jare - Net.. Leon - Vol. 7 . CDBRT440 BRETTIAN

vetseun
Die Begin Jare - In 'n Wêreld Soos Dié - Vol. 6 . CDBRT439 BRETTIAN
1. My Hart Sal Altyd
2. Hy Kom Op Die Wolke
3. I Believe
4. In 'n Wêreld Soos Dié
5. God Is So Groot
6. Dis My Harstverlange
7. Don't Shoot The Wounded
8. U Regeer In My Hart
9. Neem My Hart Gevange
10. O, Die Heer Is Goed
11. Skepe
12. Wall Of Love
13. Ek Vertrou Op U

vetseun
Die Begin Jare - Loshande - Vol. 5 . CDBRT438 BRETTIAN

vetseun
Die Begin Jare - 'n Hart Vir Hierde Land - Vol. 4 . CDBRT437 BRETTIAN

vetseun
Die Begin Jare - Elke Huis Het Sy Kruis - Vol. 3 . CDBRT436 BRETTIAN

vetseun
Die Begin Jare - Sê My Lewe Jy? - Vol. 1 . CDBRT434 BRETTIAN

vetseunvetseun
Dagreis .................................. LFP004 2008 SELECT
1. Met Arms Vol Liefde
2. Stop Die Wêreld
3. Good Morning Beautiful
4. Te Groot Om Te Mis
5. Reënboogbeloftes
6. Taal Van Staal
7. Hier Volg Die Goeie Nuus
8. Dis Dieselfde Son
9. Sê My Lewe Jy?
10. Die Koeël Is Deur Die Kerk
11. Dagreis Keurspel
12. That's My King

vetseun
Almost There ............. CDBRT(WL)366 BRETTIAN
1. Nothing I Like Better
2. Three Wooden Crosses
3. Touch Of The Masters Hand
4. Three Nails
5. When I Get Where I'm Going
6. Love Is Never Ending
7. Grandpa
8. God Willing
9. I'm Not Performing
10. The Gentle Healer
11. He Didn't Have To Be
12. I Love You This Much
13. Closer To You
14. Across The Bridge
15. Nothing I Like Better

vetseun
Toeka Tot Nou 16 Gospel Treffers . CDBRT326 BRETTIAN

vetseun
100% Skater Snaaks Vol. 2 . LFP002

vetseun
100% Skater Snaaks . LFP001

"HUMOR VIR DIE HELE GESIN"

"Is jy gereed om 214 keer in 58 minute uit jou Afrikaanse maag te lag? Wel, skop vas en klap jou hande - want h-i-e-r-s-s-s LEON!

Op die verhoog gryp Leon se skerp humor die gehoor se verbeelding met skreeusnaakse, dog alledaagse, situasies aan. Hy glo humor is medisyne vir die liggaam en siel: "Dis so lekker om te lag, want dis so goed vir 'n mens!"

Een ding staan soos 'n paal bo water: "Lag is soos kos ... en die volk het honger!"

Oor die afgelope 20 jaar het die aanvraag na Leon se humor tot só 'n mate gegroei dat die tyd aangebreek het om dit op DVD en CD beskikbaar te stel - die eindproduk kan in een woord saamgevat word: SkaterSnaaks!

SkaterSnaaks is vir Leon egter meer as net 'n produk: dit is eerder die afskop van 'n projek wat ten doel het om Afrikaanssprekendes landwyd weer aan die lag (of, vir eers, net glimlag) te kry. Daar heers op die oomblik 'n gevoel van erns, kommer en selfs aggressie in die harte van Suid-Afrikaners, voel Leon. "Dit het tot gevolg dat ons heeltemal te min lag. Lag is aansteeklik. Dit bring vreugde en vreugde bring krag - lewenskrag. En dit is eintlik wat mense se groot hongerte is: lewenskrag!"

Leon glo dat daar amper elke dag iets is om jou oor te skeur: jy moet net op die regte manier na die lewe kyk, want die meeste goed in die lewe is SkaterSnaaks!"



vetseun
Waters van Rus ........ CDBRT(WL)261 BRETTIAN
1. Waters Van Rus (Where Is The Love)
2. Verbly Jou In Die Here
3. Hoor Hoe Waai Die Wind
4. "Early Days" - 'n Ware Verhaal
5. Kyk Na Die Lelies
6. Straatpredikant
7. Op Droë Grond
8. Let God Rule
9. Geluk
10. Dankie
11. Ware Liefde
12. Een Se Dood

met Oom Karoolus en Lente
vetseun
Die Wind Stories Pomp . CDBRT(WL)201 BRETTIAN
1. Die Windpomp
2. Die Lappop
3. Ag, Assebliefie
4. Die Dapper Muis
5. Ons Gaan Dorp Toe
6. Nuwe Skoene
7. Gert Kameelperd
8. Doempel-Ka-Doemp
9. Spring Bobbejaantjie
10. Die Vlakvark Familie
11. Luku Die Leeutjie
12. Ting-E-Ling

Experience the wonderful collaboration of Oom Karoolus & Lente and the multi talented artists Leon Ferreira. This Afrikaans children's album is full of vibrant songs like Die Dapper Muis, Nuwe Skoene and Die Lappop. Other titles available from Oom Karoolus & Lente include the CD/DVDcombo's Oom Karoolus & Lente se Jesus Kinderliedjies, Oom Karoolus & Lente Sing Weer Baie Jesus Kinderliedjies, Hy is baie bly oor my and Wie sal ons kan skei.

vetseun
Net Leon .................... CDBRT(WL)199 BRETTIAN
1. Nooit, Nooit, Nooit
2. Jy's Die Son Se Kind
3. I Saw An Angel
4. Drome
5. Face Of An Angel
6. Wow! Ek Is Lief Vir Jou
7. Heimwee
8. Eendag
9. Van Ons Troudag
10. He Didn't Have To Be
11. Daar's 'n Mens
12. Touch Of The Master's Hand

vetseun
the Golden Harvest Series . CDBRT(WL)194 BRETTIAN
1. My Pa Is Die Koning
2. Hosanna
3. Tot Ons Mekaar Weer Sien
4. Wees Jy Net Jy
5. Hart Vir Hierdie Land
6. Hy Kom Op Die Wolke
7. Sê My Lewe Jy
8. 'n Vriend Soos U
9. Voor Die Wind
10. Neem My Hart
11. Vader Se Huis
12. Om Kind Te Wees
13. In 'n Wêreld Soos Dié
14. Lied In My Hart
15. Dit Maak Sin
16. Hier Volg Die Goeie Nuus

vetseun
In 'n Wêreld Soos Dié ....... CDBRT173 BRETTIAN
1. My Hart Sal Altyd
2. Hy Kom Op Die Wolke
3. I Believe
4. In 'n Wêreld Soos Dié
5. God Is So Groot
6. Dis My Hartsverlange
7. Don't Shoot The Wounded
8. U Regeer In My Hart
9. Neem My Hart Gevange
10. O, Die Heer Is Goed!
11. Skepe
12. Wall Of Love
13. Ek Vertrou Op U

met Cathy Viljoen, Tania Strauss, Willie Botha
vetseun
4 Life .................................... CDBRT153 BRETTIAN
1. Intro
2. Laat My Lewe - Willie Botha
3. Stand Up For What Is Right - Cathy Viljoen
4. Lament For Wasted Lives - Tania Strauss
5. Sonskynkind - Leon Ferreira
6. Lei U My Kind - Cathy Viljoen
7. Die Wêreld Sê - Willie Botha
8. Ek Het 'n Lewe In My - Tania Strauss
9. Liefste Ma - Leon Ferreira
10. Een Tree - Cathy Viljoen
11. Child Support - Tania Strauss
12. Make Up The Years - Willie Botha
13. Tiny Hands, Tiny Feet - Leon Ferreira

Oor aborsie is baie gepraat, gepreek en geskryf. Dit was hoogtyd dat iemand die insiatief sou neem en daaroor sou sing. Ek is van mening dat die liedere op hierdie produksie mense se harte gaan bereik en die denke van individue en die publieke opinie sterk gaan beïnvloed. - Dr. Isak Burger (President: AGS Kerk)

vetseun
Loshande ................. CDBRT(WL)149 BRETTIAN

Ek het nog altyd gedink dat ek die teologie agter die Woord van God moet verstaan voordat die geestelike geheime vir my 'n werklikheid sal word. Totdat ek eendag my dogtertjie leer fiets ry. Eers was dit maar moeilik vir haar, maar toe sy die gevoel begin kry, was dit sommer gou en sy jaag die straat af. Sy het in elk geval geweet dat ek kort agter haar is om te help as iets verkeerd sou loop. Sy het geen begrip van Newton se wette van swaartekrag, ewewig of senterpunt van balans nie, en tog werk al hierdie wette van die natuur saam wanneer sy fietsry. Ek weet vandag dat ek ook nie al die teologie in God se woord hoef te verstaan voordat dit vir my begin werk nie. Ek moet dit net leer! God is in elk geval hier kort agter my om te help as iets verkeerd loop. Een van hierdie mooi dae ry ek hierdie lewensfiets nog loshande! - Leon Ferreira

vetseun
'n Hart Vir Hierdie Land . CDBRT(WL)098 BRETTIAN
1. Die Wenner In Jou
2. Gee My 'n Teken
3. My Dad Is The King
4. 'n Hart Vir Hierdie Land
5. Môre Sal Die Son Weer Skyn
6. Go Light Your World
7. Kinderstories
8. Laat My Tog Net Nooit Alleen
9. Wees Jy Net Jy
10. You Gave Me Life
11. Ek Maak Nou My Hart Oop
12. Staan Ek Ooit Stil

vetseun
Elke Huis Het Sy Kruis ....... CDBRT072 BRETTIAN
1. Ek Weet Jy Kan
2. Saam In 'n Span
3. Elke Huis Het Sy Kruis
4. Dis Herlewing
5. Ek Staan By Jou
6. Gered Op 'n Sondagaand
7. U Laat My Lewe
8. Soos 'n Vlam In Die Nag
9. Jy Weet Hy Lief
10. Antwoord Op Gebed
11. Ek Hoef Nie Lief Te Wees
12. Tot Ons Mekaar Weer Sien

vetseun
Vêr By Mooi Verby ..... CDBRT(WL)057 BRETTIAN
1. Vêr By Mooi Verby
2. Hosanna
3. U Is Ons Lewe
4. Dien Jy Nog Die Here?
5. My Pa Is Die Koning
6. Ons Sal Sy Lig Laat Skyn
7. Al Reën Dit Nou
8. As Jy Dit Kon Voel
9. Hier By Jou
10. Sonskynkind
11. As Jy Van My Vergeet
12. Lied In My Hart

vetseunvetseun
Ooggetuies VHS/DVD . VDBRT(MVC)50 BRETTIAN

vetseun
Sê My Lewe Jy? . CDBRT030/CDBRT(WL)003 BRETTIAN


skakels : leon.co.za










2008 10 05 - Leon Ferreira, NG Kerk Okahandja, Namibië, 09:00 (Bertus 0811289004)
2008 10 05 - Leon Ferreira, NG Kerk Suiderhof, Windhoek, Namibië, 18:30 (Elize 0812836466)

2008 10 04 - Leon Ferreira, Oesfees, NG Kerk Okahandja, Namibië, 09:00 (Bertus 0811289004)

vetseun
2008 05 14 - 06 08 - Houtkruis: Die Musical, James Alexander, Jannie du Toit, Wanda Bam, Leon Ferreira, Jolette Odendaal, Rouel Beukes, Staatsteater, R140-R240













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)