Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Leon Arnaud
vetseunvetseun
Arms Vol Rose ......... CDFJEW 013 2013 JEWEL MUSIC/UNIVERSAL
1. Wals Merike
2. Sinior-Rita
3. Angeliere
4. Maanhaar
5. Jy Moes Haar Lief Hê
6. My Vriend
7. Beloftes Van Trou
8. Vlerke Van Papier
9. Kappertjie Saad
10. Arms Vol Rose
11. Cinderella
12. Hemelse Vlerke

vetseun
Jerusalem LP .......................... FDM/G1 FREEDOM
Kant Een:
1. Jerusalem (The Holy City) (Liriek: F.E. Weatherley, Gé Korsten, Musiek: Stephen Adams)
2. In Christus Is Die Antwoord (A. Heunis)
3. Mooier Is My Dag As Gister (A. Heunis)
4. Hy Sal By My Bly (A. Heunis)
5. Simon (A. Heunis)
6. Wonderlike Lewenswoord (P.P. Bliss)
Kant Twee:
1. Jerusalem, Jerusalem (Liriek: Naomi Shemer, A. Heunis, Musiek: Naomi Shemer)
2. Liefde In Christus (A. Heunis)
3. U Is My Lied En My Vreugde (Liriek: A. Heunis, Musiek: Louis van der Walt)
4. Waai Gees Van God (A. Heunis)
5. Laat U Gees Nou Kom (A. Heunis)
6. Yahweh Is sy Naam (Louis van der Walt)

Produksie deur: A. Groenewald & Louis van der Walt
Verwerkings: Louis van der Walt

MUSIKANTE:
KLAVIERINSTUMENTE: Louise van der Walt; KITARE; Jethro Butow; BAS; André Groenewald;
TROMME: Scats Esterhuize; FLUIT; Jimmy Smyth; VIOLE; Ruth McSparran, Perer Clay, J. Bronco, M. Bronco, D Heiberg;
TJELLO: Stephen Rudall; HARMONIEË; André Groenewald, Louis van der Walt; PERKUSSIE; André Groenewald.

MUSIKALE VERWERKINGS: Louis van der Walt; PRODUKSIE; André Groenewald & Louis van der Walt;
KLANKINGENIEUR: André Groenewald, Graham Handley (vir Hormonieë);
PRODUKSIE FINANSIERING DEUR; Drievus Erasmus; OPGENEEM DEUR: Musikale Produksies;
ALGEHELE PRODUKSIE; André Groenewald KOFFlE EN TEE; Hilda.
Opgeneem in; KLINGEL ATELJEE Auckland Park.

Dit is 'n besondere voorreg om Leon Arnaud aan u voor te stel as 'n innemende persoon wat sy sangtalent aan die diens van die Here wy.
Hy verkondig 'n besielende boodskap met die tema: JERUSALEM. Dit word vertolk met 'n intensiteit wat die hoogste eer en lof aan die Meester toebring.
Sy opregte gesindheid is daarop gerig om gelowiges te stig en te besiel om met groter oorgawe diensbaar aan die Here te wees.
Dit is ook 'n uitstaande karaktertrek van hom om altyd sy beste vir sy Meester te Iewer.
Ons beste wense vergesel hierdie opname. Mag elke Iuisreraar vele seëninge uit die Hand van die Here ontvang.
- PHJ CRONJE (Prinsepaal: AGS. TEOLOGIESE KOLLEGE) - omslag

vetseun
Met Liefde Van Jesus LP . FDM/G/4 1984 FREEDOM MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Met Liefde Van Jesus (A. Heunis)
2. Profesie (Jes. 9:5 & 6) (A. Heunis)
3. Maria (Luk. 1:31) (A. Heunis)
4. In Die Nag (Luk. 2) (A. Heunis)
5. Jesus Se Ster (A. Heunis)
6. Goud, Wierook En Mirre (Matt. 2) (A. Heunis)
Kant Twee:
1. O Christus Dieps't Verlange (S.S. Wesley)
2. Heimwee (A. Heunis)
3. My Saligmaker (Luk. 1:46-52) (A. Heunis)
4. Waarom? (Matt. 2:13-18) (A. Heunis)
5. Kleine Kind (A. Heunis)
6. Die Som Van God's Gebooie (P.K. de Villiers)

PRODUKSIE DEUR ANDRÉ GROENEWALD EN LULU VAN DER WALT
MUSIKALE VERWERKINGS: LULU VAN DER WALT

MUSIKANTE:
Linndrum geprogrammeer deur André Groenewald
Bas (Steinberger): André Groenewald
Akk. Kitaar: Danny Bridgens
Klavier/Fender Rhodes/Sintetiseerders: Lulu van der Walt
Elektriese Kitaarsolo: Guido Maibaum

VIOLE
Leidster: Ruth McSparran
J. Branco: C. Szegedi
Tjello: Stephen Rudall
Mondfluitjie: André Groenewald
Harmonieë: André Groenewald en Lulu van der Walt

Klankingenieur: André Groenewald
Klankingenieur vir harmonieë: Guido Maibaum
Musikale Verwerkings: Lulu van der Walt
Produksie: André Groenewald en Lulu van der Walt

Leon Arnaud Kinderaanbidding
vetseun
Hosanna 1 TC ...........


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)