Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Lente Oes Boere Orkes (Stoutgat Treffers)
vetseunvetseun
Speel 18 Gewildste Dans Treffers . CDEMCJ (WLM) 5859 2000 EMI/PRO STAR
1. Met Jou In My Lewe - MP3 >>>
2. Where Am I Gonna Live
3. Klein Bietjie Wyn
4. From A Jack To A King
5. Stupid Liedjie
6. Wooly Bully
7. Do What You Do, Do Well
8. Hantamberge
9. Blue Spanish Eyes
10. Limbo Rock
11. Transkaroo
12. Paloma Blanca
13. American Pie
14. Lola
15. Sorrow
16. Mannetjies Roux
17. I'm Gonna Be (500 Miles)
18. Die Seewind Bring Heimwee

is Druk de Lange, Disselboom van Staden, Langvingers, Stompie Swart.

vetseun
Speel 20 Gewildste Afrikaanse Treffers . PRO STAR
1. Bokkie
2. Liewe Lulu
3. Osbraai Op Kromdraai
4. Die Bloubul
5. Moenie Kla Nie!
6. Wil Jy Dans, Carina?
7. Die Blink Beker
8. Alles
9. Jy Is Die Rede
10. Boesmanland
11. Dans Met Die Rooirok
12. Ruiter Van Die Windjie
13. Ek En My Meisie
14. Boude
15. Lisa Se Klavier
16. Miljoen
17. Pappa Sing Bas
18. Dikbek Langgesig
19. Een Nat Soen
20. Hoe Sê Mens Dankie?

vetseunvetseun
Ja Kappit Uit ..................... SELCD409 2001 SELECT PRO STAR
1. Swaai My Draai My
2. Lentevrolikheid
3. Ja Kappit Uit
4. Kliprivier Polka
5. Bosveld Bul
6. Zambezi
7. Tannie Ek Wil 'n Stukkie Melktert Hê
8. Kalfiewals
9. Hoekom Is Die Naweek Kort?
10. Ou Waenhuis
11. Sy Kan Dans
12. Oh Lonesome Me
13. Lekker Ou Jan
14. Rossano Garcia
15. Willemien Willemien
16. Jambalaya
17. Shambala
18. Lotto Blues

Die Lente Oes Boere Orkes doen dit weer met hul sewende album!!
Steph Lategan en Christo du Plessis het destyds met hul "Stoutgattreffers'' bekendheid verwerf en die hele land aan die praat en dans gehad.
Op hul jongste album kap die gewilde musiekmakers dit behoorlik uit met 'n verskeidenheid liedjies wat die dansvoete behoorlik gaan kielie.
Uit die sewentien dansnommers is daar ou staatmakers soos "Zambezi", "Oh Lonesome Me", "Lekker Ou Jan", "Jambalaya" en "Kalfiewals".
Daar's ook ander jolige nommers soos "Tannie Ek Wil 'n Stukkie Melktert Hê", "Hoekom Is Die Naweek Kort?", "Shambala", "Lotto Blues" en "Lentevrolikheid."
Hierdie is net die regte medisyne om enige makietie of langarmdans op te vrolik.

vetseun
Lekker Sokkiejol .................................. PRO STAR
1. Ai Jai Jai
2. Dollie
3. Ek Is Lief Vir Die Wêreld
4. Wals Keurspel: Daar Doer In Die Bosveld;
................................. Ek Sal Jou Nooit Vergeet Nie;
................................. Daar Is Niks Soos Ware Liefde;
................................. As Dit Nag Is In Die Bosveld
5. Dans Met Jou
6. Uiteindelik
7. Jy's Die Blom
8. Sokkie Keurspel: Ska-Rumba;
.................................... Rabbedoe;
.................................... Swaai Haar;
.................................... Hanoverstraat;
.................................... Okavango;
.................................... Daar's 'n Wind Wat Waai;
.................................... Ja Kappit Uit;
.................................... Stoksielalleen;
.................................... Solank As Die Rietjie;
.................................... Die Witbroek;
.................................... Trein Na Die Noorde;
.................................... Jantjie;
.................................... Stompie;
.................................... Die Wilgerboom
9. Laat Hy Val (Waar Hy Wil)
10. Lambertsbaai
11. Anita
12. Oldies Keurspel: Ob-La-Di, Ob-La-Da;
...................................... Clap Your Hands;
...................................... Michael Row The Boat Ashore;
...................................... Working On A Good Thing;
...................................... Simple Simon Says;
...................................... Proud Mary;
...................................... Shöne Maid;
...................................... Ein Prozit
13. Selfoon

vetseunvetseun
14 Gewildste Stoutgat Treffers . SINK 002 SINKPLATE
1. Die Son Skyn So Helder Op My #$@%
2. Bloubul Horing
3. Skarumba, Tieties So Mooi
4. Bosluis
5. Elke Brommer Op Sy Eie %$#@
6. Willemien Willemien
7. %$#@ In Die Gang
8. Ons Sê Dankie
9. Boude
10. Biltong En 'n Brannewyntjie
11. Skyt Skyt Die Bultjie Uit
12. Pasop Vir Die Slange - MP3 >>>
13. Krap My Bal
14. Lekker Ou Bok


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)