


















Laerskool Kathu/Kathu Primary School

Kathu LP ................................... KAV 127 KAVALIERS AUDIO
Kant Een:
1. Die Tirolier Sind Lustig Der Hans En Grete - Junior Koor
2. Die Sterretjie - Junior Koor
3. Bethlehem Se Ster - Junior Koor
4. Ps. 146: 1 & 8 - Senior Koor
5. It's A Long Way To Tipperary Pack Up Your Troubles - Senior Koor
6. Afrikaanse Volksliedjies - Senior Koor
7. Rosa Marie - Kalahari Sangers
8. Die Stem - Die Skool
Kant Twee:
1. Nuwejaar - Kalahari Sangers
2. Mangoane Mpulele - Kalahari Sangers
3. Oom Hans Se Gemmerdans - Tikkel Tokkel Orkes
4. Santie Se Kopdoek En Keurspel - Tikkel Tokkel Orkes
Die Laerskool Kathu het in sy kort bestaan van sewe-en-'n half jaar tot een van die grootste laerskole in Kaapland ontwikkel. Hier op die ysterriwwe van die dorre Noord-Kaap staan dit tans as 'n pragtige monument in 'n ewe pragtige dorp in 'n natuurlike kameeldoringwoud.
Langs die pad van hierdie skool se groei staan etlike uitstaande mylpale, daargestel deur die onvermoeide ywer van die onderwyspersoneel met die onverkwiklike samewerking van 'n diensvaardige ouergemeenskap en 'n bykans duisend ywerige leerlinge.
Hierdie plaat, waarop die sang en musiek van leerlinge, onderwysers en ouers weerspieël word, is nog so 'n onuitwisbare baken. Dit word opgedra aan almal wat met soveel trou en ywer aan ons skool en gemeenskap help bou het. Mag dit ons inspireer om ook in die lied en instrument ons Skepper te dank vir ons talente. - omslag
skakels :