Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Laerskool Gustav Preller
vetseunvetseun
Kom Sing En Speel LP . BCP 1302 1973 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Sukujaki
2. Born Free
3. Obladi
4. Bianca
5. We Believe In Tomorrow
6. La Comprasita
7. Elizabeth Serenade
8. Oh What A Beautiful Morning
Kant Twee:
1. Sleep My Princess
2. Lamtietie Damtietie
3. Net Soos 'n Waterstroompie
4. Soveel Groetevetseun
5. Knapie Sien 'n Rosie
6. Die Lappop
7. Die Koerantverkopertjie

Met die opname van KOM SING EN SPEEL kondig Laerskool GUSTAV PRELLER sy eerste langspeelplaat aan na sy vorige suksesvolle viersnit opnames.
Dia orkesmusiek o.I.v. Mevv. S. Bergh, R. Meyer en mej. M. Steenberg met mnr. Piet van Heerden in sy hoedanigheid as adviseur word afgewissel deur koorsang uitgevoer deur die Seniorkoor o.I.v. Mev. S. Bergh en mej. M. Steenberg en ook die Juniorkoor o.I.v. Mevv. R. Meyer en J. Pienaar. Die drie groepe wat elkeen uit 120 Ieerlinge bestaan het van die nommers wat opgeneem is op verskillende plekke aan die Rand uitgevoer en na aanleiding van hierdie optredes en op aanvraag van die publiek, "het hierdie treffer die lig gesien.
Ons opregte wens is dat u hierdie opname saam met die skool sal geniet. - omslag


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)